Rudie van Rensburg
@Rudievanr
Followers
610
Following
1K
Media
53
Statuses
441
South African crime fiction author.
Cape Town
Joined November 2009
Déjà vu - @Chanettie 👉 WAS R369 | NOU R339 | SPAAR R30 Al Die Swendelaars - Chris Karsten 👉 WAS R359 | NOU R329 | SPAAR R30 Die Drie Weduwees - Irma Venter 👉 WAS R359 | NOU R329 | SPAAR R30 Eleksie op Erdvark - @Rudievanr 👉 WAS R299 | NOU R269 | SPAAR R30
0
2
0
Die finaliste van vanjaar se ATKV-Woordveertjies is bekend! Die wenners sal tussen 17 en 19 September op die ATKV se Facebook-blad bekendgemaak word. Vind uit wie in 2025 die kans staan om met die louere weg te stap: https://t.co/9KGMzecda2
#Afrikaans #boeke #skrywers
atkv.org.za
Die finaliste vir die ATKV-Woordveertjies 2025 is bekend en die wenners sal tussen 17 en 19 September bekendgemaak word.
0
1
0
📚Draai die perfekte geskenk vir Vadersdag toe! Bederf jou pa met 'n kopie van 'Leeumens' deur Rudie van Rensburg; 'Ontvoer' deur Constant van der Merwe; 'Dink jouself gelukkig' deur Pieter van Jaarsveld; of 'Die Onsigbare' deur PJO Jonker.🥰 🔗Vir meer: https://t.co/kjKsTWbsYs
0
1
1
📍🗓️ Join us at EB @Tygervalley for a book launch for Leeumens by Rudie van Rensburg. @nbpublishers
@Rudievanr 📩 RSVP here: https://t.co/Ui3EsEvN8t
0
1
2
My nuwe spanningsroman, Leeumens, is Maart op die rakke.
1
1
3
Dis Hans van Kraaienburg se swanesang, maar gelukkig nie die einde van komiese romans uit Rudie Van Rensburg se pen nie! https://t.co/tsHmv2jVYw via @SARIETydskrif @NBPublishers @afrikaansdotcom @ExclusiveBooks @BargainBooksSA @Rudievanr
netwerk24.com
Aan alle goeie dinge kom daar ongelukkig ’n einde. “Hans hou Bruilof” is die sesde en laaste boek in die gewilde Hans-reeks waarin Hans van Kraaienburg lesers met sy streke vermaak.
0
1
2
Vandag is #InternasionaleWoordeboekdag en ons kondig met trots die WAT #borgnwoord-projek se nuwe beskermpersoon aan: Rudie van Rensburg. Besoek https://t.co/1WLatXpNSb om jou woord te borg of koop en dra by tot die dokumentering van Afrikaans in al sy variëteite. @Rudievanr
0
1
3
Die sukses van Hans se avonture lê vir my grotendeels in die kleurvolle taalgebruik @NBPublishers #ebenpienaar @Rudievanr #queillerie #hanshoubruilof
1
2
8
Hoe vang jy ’n moordenaar as hy net ’n skim sonder naam is? https://t.co/Aere96P5qc via @SARIETydskrif @NBPublishers @Rudievanr @ExclusiveBooks @BargainBooksSA
netwerk24.com
Kassie en Rooi is terug maar hierdie keer is hulle met hul rug teen die muur want ’n reeksmoordenaar maai bekendes af sonder om enige leidrade te los.
0
1
2
Jy is genooi na die bekendstelling van Rudie van Rensburg se nuutste spanningsroman, Gebooie. Exclusive Books, Tygervallei Donderdag, 11 Julie, 18:00 vir 18:30 RSVP: https://t.co/ABe1nQMC1P Susan Booyens sal in gesprek wees met Rudie van Rensburg. #gebooie #boekbekendstelling
0
3
4
Altyd wonderlik om 'n nuwe boek in die hand te hê. Dié nuwe spanningsroman, Gebooie, sal van 8 Julie af in boekwinkels beskikbaar wees.
4
1
4
Tweemanskap laat gehore skater in ‘Hans’-teaterstuk. Lees meer:
maroelamedia.co.za
Die aanbieding sorg vir ʼn teaterervaring wat jou opnuut by Hans se skreeusnaakse leefwêreld propvol avontuur intrek.
0
2
4
Voorblad van my nuwe spanningsroman, Gebooie, wat van 8 Julie af op die rakke sal wees.
1
2
3
👂📚 Hoor hier, boekwurms! 👂📚 📕Dwelm deur Rudie van Rensburg is dié maand se luisterboek, eksklusief vir Netwerk24-intekenaars. 🔗Jy kan die luisterboek tot einde Maart hier geniet: https://t.co/zZyzx85AcE
#luisterboek #fiksie
0
1
0
Teken die petisie teen 28 Februarie! Skrywers verdien beter as die verreikende verswakking van outeursregbeskerming wat in die Wysigingswetsontwerp op Outeursreg vervat is. #StopTheCopyrightAmendmentBill
#StopCABnow
#ProtectAuthors
https://t.co/rVZzPVetER
change.org
South African authors urge the National Assembly: Reject the Copyright Amendment Bill
2
12
14
Die produktiewe en immergewilde skrywer @Rudievanr het ons vrae beantwoord vir die someruitgawe van @Taalgenoot, die een waarop Marita van der Vyver pryk. Klik hier om die tydskrif aanlyn te lees: https://t.co/WGI8RrK1LC
0
1
3
📚Is jy opsoek na Kersgeskenke vir die boekwurms in jou lewe?🎄 Hou ons platforms dop vir ons topkeuses...🌟 🎁Geniet hulle 'n lekkerlees boek propvol humor? Ons beveel aan: Hans kry troukoors deur Rudie van Rensburg 💒💍 🎁Meer inligting: https://t.co/ZrTx34DSi1
0
3
4