afrikaansdotcom Profile Banner
Afrikaans.com Profile
Afrikaans.com

@afrikaansdotcom

Followers
3K
Following
1K
Media
582
Statuses
2K

Ons nooi jou saam op 'n ontdekkingstog die wye Afrikaanse landskap in. Laat weet ons hoe lyk jou Afrikaans!

South Africa
Joined April 2016
Don't wanna be here? Send us removal request.
@afrikaansdotcom
Afrikaans.com
6 years
Doen iets prakties vir Afrikaans en gee PEN Afrikaans 'n stem. #jouafrikaanstel @PenAfrikaans @maroelamedia @zarsg @GrootFM https://t.co/MHQJbxH1jA
0
0
5
@afrikaansdotcom
Afrikaans.com
6 years
Alles is moontlik in en deur jou moedertaal! Albert van Wyk skryf sy kreatiwiteit, kritiese denke en vermoë om probleme op te los toe aan sy sterk fondasie in sy moedertaal! Hy het sy eerste miljoen rand op die ouderdom van 22 gemaak! https://t.co/zwuvI0RvgN
0
1
4
@afrikaansdotcom
Afrikaans.com
6 years
Dit is Internasionale Moedertaaldag! Afrikaans het baie om te vier. Koester dit deur jou taal te lees, te leef en te leer. Deur moedertaalonderrig gee jy jou kinders die X-faktor! https://t.co/Tdkn5Od3Wd
0
3
7
@afrikaansdotcom
Afrikaans.com
6 years
'n Biografie van alle Afrikaanse outeurs is binnekort aanlyn beskikbaar. Hierdie nuttige hulpbron vier Afrikaanse skrywers. Maak seker elke outeur is daar! #jouafrikaanstel @maroelamedia @zarsg @vryskutskrywer https://t.co/VhQ3Eg9ROz
0
4
9
@afrikaansdotcom
Afrikaans.com
6 years
https://t.co/B5RLDJOgMB het met die akteurs, vervaardiger en regisseur gesels oor die nuwe Afrikaanse film, Vergeet my nie. Koop dit, lees dit, praat dit leef dit ... fliek dit! #jouafrikaanstel https://t.co/QP9lUuShqu
afrikaans.com
Tuis
1
1
4
@NetwerkNamibie
Netwerk Namibië
6 years
Ons vier Internasionale Moedertaaldag op 21 Februarie
0
1
1
@afrikaansdotcom
Afrikaans.com
6 years
Mag die liefde vandag oraloor seëvier! Vier sommer ook jou liefde vir Afrikaans en stuur 'n Afrikaanse liefdesboodskap. Jy kry dit op https://t.co/B5RLDJOgMB! #jouafrikaanstel @maroelamedia @zarsg @GrootFM https://t.co/WzOviYFYD7
0
0
0
@zarsg
RSG 100-104FM
6 years
Het jy geweet? Daar is meer as 15-miljoen radio's in SA & meer as 30-miljoen mense luister elke radio. Dit is steeds die medium wat die meeste gebruik word. #WorldRadioDay #WorldRadioDay2020 #WeareDiversity @Amorersg @MartelizeBrink @johanrademan1 @willempelserrsg @JoosteL
2
12
20
@afrikaansdotcom
Afrikaans.com
6 years
Wanneer jou kind sukkel met wiskundige begrippe is visuele hulpmiddele maar skaars. Ons vertel jou van 'n fantastiese YouTube-kanaal waar die taal van die heelal ontsluit word. #jouafrikaanstel @OnniesOnline @fedsas1 https://t.co/8VhOnTkhLz
0
1
4
@afrikaansdotcom
Afrikaans.com
6 years
Gaan na https://t.co/B5RLDJOgMB en stuur jou liefdeswoorde in Afrikaans.
0
0
0
@afrikaansdotcom
Afrikaans.com
6 years
Valentynsdag 2020 ... verklaar jou liefde in Afrikaans! Aflaaibare liefdesboodskappe waarmee jy jou hart kan verwoord. #jouafrikaanstel @zarsg @maroelamedia @GrootFM @PretoriaFM @rsgjacobs @Amorersg @YOMAIsAfrikaans https://t.co/WzOviYFYD7
0
1
0
@afrikaansdotcom
Afrikaans.com
6 years
Ons is supertrots op al die uitblinkers by vanjaar se kykNET Fiëstas! Baie geluk aan al die wenners en dankie vir die uitmuntende produksies wat ons almal verryk! 'n Spesiale 👍 vir Innibos! #jouafrikaanstel #Fiestas2020 @Innibosfees
0
0
1
@dak_netwerk
DAK Netwerk
6 years
'Die Pesalms vi ôse mense' trap diep spore in die Noord-Kaap! https://t.co/ILtM205Pgp via @YouTube
0
1
0
@afrikaansdotcom
Afrikaans.com
6 years
Daar is 60 toneelstukke, waarvan 24 feesdebute is, so baie om van te kies! Ons help jou om jou fees te beplan. Vier fees in jou moedertaal ... die Woordfees is immers mondig! #jouafrikaanstel #onstaal @Woordfees https://t.co/3w4YBircDu
0
0
1
@ATKVSA
ATKV
6 years
Hier is ’n paar belangrike datums in Februarie om van kennis te neem. Klik hier vir meer inligting: https://t.co/pirhAlA8VI #Afrikaans #projekte #WeesDieVerskil #GeeJouDromeVlerke #debat #applous #redenaars #vva #taal #lees
0
1
1
@afrikaansdotcom
Afrikaans.com
6 years
Dit is Moedertaalmaand en op https://t.co/B5RLDJOgMB wys ons jou waarom jy jou moedertaal moet vier. #onstaal #jouafrikaanstel https://t.co/bh5eOz4fF0
afrikaans.com
Tuis
0
0
0
@afrikaansdotcom
Afrikaans.com
6 years
5 Februarie is Wêreld-hardopleesdag – die dag plaas die positiewe impak van stories met kinders deel in die kollig. Ons beskou die geletterdheidskrisis in ‘n ernstige lig en nooi jou om deel te neem aan Nalibali se uitdaging. Maak 'n verskil! #joutaaltel https://t.co/OqTUez4tTI
0
0
0
@afrikaansdotcom
Afrikaans.com
6 years
Jy kan elkemaand uitsien na Nico Klets, ons lekker tong-in-die-kies vlog vir lekkerlag in Afrikaans! Hier is die eerste vir die jaar. #jouafrikaanstel https://t.co/kiIeRBBUxL
0
0
0
@afrikaansdotcom
Afrikaans.com
6 years
Die land se topmatrikulant, Madelein Dippenaar, het dit gedoen in haar moedertaal! Sy gesels met ons oor haar sukses. Kyk die video hier #jouafrikaanstel https://t.co/VwGmEev05y
0
2
7
@afrikaansdotcom
Afrikaans.com
6 years
Ons is opgewonde oor die beoogde muurkuns in 2020 en sal in die loop van die jaar tien nuwe skole in die Wes-Kaap besoek! #jouafrikaanstel https://t.co/LzJBk5NpXJ
0
0
1