Taalgenoot Profile Banner
ATKV Taalgenoot Profile
ATKV Taalgenoot

@Taalgenoot

Followers
3K
Following
360
Media
1K
Statuses
2K

Kuns. Musiek. Boeke. Mense. Ontdek die Afrikaanse taal & kultuur. TG is die ATKV se kwartaallikse kultuurtydskrif.

Johannesburg, South Africa
Joined March 2014
Don't wanna be here? Send us removal request.
@Taalgenoot
ATKV Taalgenoot
20 hours
Al het stromingsdienste die vermaaklandskap kom verander, bly die beginsel staan: Kykers en gehore het ’n behoefte aan goeie, boeiende stories. Maar hoe bly storiemakers relevant? Lees gratis: https://t.co/xIIiSIP7aI #Afrikaans Vorige uitgawes: https://t.co/uwbL8rLPGq
0
0
0
@Taalgenoot
ATKV Taalgenoot
5 days
Dink aan woorde soos respek, verantwoordbaarheid en verdraagsaamheid. Kyk dan na ons samelewing. Wat sê dit van ons morele waardes? Lees die nuutste Taalgenoot gratis: https://t.co/xIIiSIP7aI #Afrikaans #media #Taalgenoot #waardes Vorige uitgawes: https://t.co/uwbL8rLPGq
0
0
0
@Taalgenoot
ATKV Taalgenoot
6 days
Die ouduitgewer Hettie Scholtz het haarself wys geleef – wat in haar geval ook beteken sy het haarself wys geléés. In ons derde artikel oor wysheid klop Bibi Slippers by die land se grootste vriend van boeke en skrywers aan… Lees gratis: https://t.co/xIIiSIP7aI #Afrikaans
0
0
2
@Taalgenoot
ATKV Taalgenoot
6 days
Taalgenoot is propvol artikels oor die Afrikaanse taal, kultuur, mense en leefstyl. Nou kry jy die kans om hierdie stories in ’n splinternuwe potgooireeks te ervaar… Lees gratis: https://t.co/xIIiSIP7aI #Afrikaans #Taalgenoot #podsending #klankbaan
0
0
1
@Taalgenoot
ATKV Taalgenoot
8 days
Is dit ’n sprokie of dalk ’n grootse liefdesverhaal? Karina Szczurek, André P. Brink se weduwee, ag haarself gelukkig om elke dag met stories te kan werk… Lees die nuutste Taalgenoot gratis: https://t.co/xIIiSIP7aI #Afrikaans #skrywer Vorige uitgawes: https://t.co/uwbL8rLPGq
0
0
2
@Taalgenoot
ATKV Taalgenoot
10 days
Twee blink Afrikaanse ikone skitter nou onder die Bosveldsterre waar hulle rus en vrede vind in Negester, die ATKV se luukse leefstyllandgoedontwikkeling in Limpopo… Lees gratis: https://t.co/xIIiSIP7aI #Afrikaans #aftrede #negester Vorige uitgawes: https://t.co/uwbL8rLPGq
0
0
0
@Taalgenoot
ATKV Taalgenoot
12 days
Magé Troskie het die gehoor by Ruk en Rym 2025 betower en stap weg as die wenner van vanjaar se kompetisie. ’n Jaar gelede was sy nog ’n toeskouer – vandag is sy die stem van ’n nuwe generasie storievertellers wat musiek en betekenis verweef. https://t.co/u6vvAFF2v0 #Afrikaans
Tweet card summary image
atkv.org.za
Van toeskouer tot wenner – Magé Troskie skryf haar eie storie op die Ruk en Rym-verhoog.
0
0
1
@Taalgenoot
ATKV Taalgenoot
12 days
Wat as die volgende “Einstein” nie deur die gange van ’n toonaangewende oorsese universiteit loop nie, maar in Soweto ’n taxi ry, in ’n biblioteek in Khayelitsha kodeer of in ’n skoollaboratorium in Limpopo ’n deurbraak maak? https://t.co/xIIiSIP7aI #Afrikaans
0
0
2
@Taalgenoot
ATKV Taalgenoot
12 days
Daar is ’n groot behoefte aan opleidingsgeleenthede en die ATKV-Instituut maak met innoverende programme werk van dié uitdaging. Lees die nuutste Taalgenoot gratis: https://t.co/xIIiSIP7aI #Afrikaans #media #Taalgenoot #opleiding #ATKV Vorige uitgawes: https://t.co/uwbL8rLPGq
0
0
0
@Taalgenoot
ATKV Taalgenoot
14 days
Ons gee graag blomme om te sê dat ons omgee, liefhet of aan daardie persoon dink. Maar het jy geweet dat daar selfs meer simboliek agter jou gunstelingblom kan skuil? Lees gratis: https://t.co/byO2H4PBAl #Afrikaans #blomme Vorige uitgawes: https://t.co/9QHFKgSK0x
0
0
0
@Taalgenoot
ATKV Taalgenoot
14 days
Kom stap saam met ons deur 95 jaar van ATKV-hoogtepunte en betrokkenheid… Lees die nuutste Taalgenoot gratis: https://t.co/xIIiSIP7aI #Afrikaans #media #Taalgenoot #ATKV #95jaar Vorige uitgawes: https://t.co/uwbL8rLPGq
0
0
0
@Taalgenoot
ATKV Taalgenoot
17 days
As jy ’n goeie spookstorie geniet en nie te vinnig op hol raak nie is die Pretoria-spookbus dalk net die makabere avontuur waarvoor jy gewag het… Lees gratis: https://t.co/xIIiSIP7aI #Afrikaans #media #Taalgenoot #spoke #spookbus Vorige uitgawes: https://t.co/uwbL8rLPGq
0
0
0
@Taalgenoot
ATKV Taalgenoot
19 days
Faye Spencer wil ’n gevoel met haar kuns deel, en die kyker uitdaag om deel van die wisselwerking te word… Lees die nuutste Taalgenoot gratis: https://t.co/xIIiSIP7aI #Afrikaans #media #Taalgenoot #kuns Vorige uitgawes: https://t.co/uwbL8rLPGq
0
0
1
@Taalgenoot
ATKV Taalgenoot
20 days
‘Sprokie in ’n streepbaadjie’ is ’n kunswerk vol storievertelling, identiteit en Middeleeuse magie. Christien Neser bring twee unieke tieners, Héloïse en AB, in ’n skoolomgewing saam waar kuns en geskiedenis mekaar onverwags ontmoet. https://t.co/NgOIFwdhyw #Afrikaans
Tweet card summary image
atkv.org.za
Christien Neser se Sprokie in ’n streepbaadjie is ’n jeugroman wat kuns, identiteit en Middeleeuse storievertelling op verrassende wyse verweef.
0
0
0
@Taalgenoot
ATKV Taalgenoot
20 days
Sandra Prinsloo vertel hoe die videoreeks Onse Afrikaans al die uiteenlopende geure van Afrikaans verken – van die Bo-Kaap, deur Namakwaland en die Gariep tot Graaffrikaans… Lees gratis: https://t.co/xIIiSIP7aI #Afrikaans #media #taal Vorige uitgawes: https://t.co/uwbL8rLPGq
0
0
0
@Taalgenoot
ATKV Taalgenoot
22 days
Persoonlikheidstoetse kan nuttig wees om jouself beter te verstaan, maar daar is ook slaggate waarna individue en organisasies moet oplet… Lees gratis: https://t.co/xIIiSIP7aI #Afrikaans #persoonlikheidstipes Vorige uitgawes: https://t.co/uwbL8rLPGq
0
0
0
@Taalgenoot
ATKV Taalgenoot
25 days
Wie onthou nog hoe melkskommels, burgers en slaptjips by die padkafee op ’n rakkie aan die motor se venster gehaak is? Gelukkig is daar nog ’n paar sulke plekke oor… Lees gratis: https://t.co/xIIiSIP7aI #Afrikaans #padkafees #nostalgie Vorige uitgawes: https://t.co/uwbL8rLPGq
0
0
2
@Taalgenoot
ATKV Taalgenoot
27 days
De Wet Hugo is ’n laerskoolonderwyser en outeur wat presies weet waarvan sy jong lesers hou. Gelukkig vir sy aanhangers, verskyn daar gereeld ’n nuwe boek uit sy pen… Lees gratis: https://t.co/xIIiSIP7aI #Afrikaans #skrywer Vorige uitgawes: https://t.co/uwbL8rLPGq
0
0
0
@Taalgenoot
ATKV Taalgenoot
29 days
Die aktrise Marion Holm glo dis nooit te laat vir enigiets nie. Met haar vlymskerp eenvrouvertonings laat sy steeds die volk skater én dink. Lees die nuutste Taalgenoot gratis: https://t.co/xIIiSIP7aI #Afrikaans #media #Taalgenoot Vorige uitgawes: https://t.co/uwbL8rLPGq
0
0
0
@Taalgenoot
ATKV Taalgenoot
2 months
Die Pendoring-toekenningseremonie vind op 4 Desember 2025 plaas. Hou hierdie spasie dop! #Afrikaans #ATKV #Taalgenoot #Pendoring
0
0
0