Afrikaanse Musieknuus
@AfrikaansM
Followers
14K
Following
27K
Media
2K
Statuses
40K
Die tuiste vir kraakvars musieknuus in Afrikaans. Vir enige navrae, stuur ’n e-pos na [email protected]. ’n Produk van @FNMediaHouse.
Joined December 2013
#NewProfilePic: 🥳 2024 gaan ongetwyfeld ons grootste jaar nóg wees! Dankie vir ’n dekade saam met ons.
0
0
0
Joshua Na Die Reën - Die Vallei Kom voel hierdie oomblik saam met my .... ons staan en kyk uit oor die Vallei waar: #Stellenbosch Stadsaal datum: 18 Sep from 19h30 https://t.co/tuvP9OstJI
@QuicketSA @NiemandAlfonso @100persentegAfr @AfrikaansM #JNDR
0
1
1
WILD WESTERN WEEKEND! 🤠 Who remembers this Wild Western Feels on last years @DieKontrak ? 🌵 Are you tuning in to this years season? 👀You can catch it from the 10th of September! @TheMarketingZoo
@AfrikaansM @AfrIsGroot @pmusiek @reputasiemusiek
0
2
4
Maak gereed vir ’n musiekavontuur van formaat. Hier is die vertonings van die week wat jou sal bekoor! #Coproductions #Gigs #Afrikaans
0
1
3
@robbiewesselsreal is hier om die maand te verlig met sy talentvolle klank & energieke vertonings! Maak seker jy is deel van die partytjie naby jou! #COproductions #RobbieWessels
0
1
2
Niks beter om jou Vrydag mee af te skop soos ‘n splinternuwe musiek video van @franjadp ! Hakahana se musiek video is nou beskikbaar op : https://t.co/qRtJbptAb8
#COproductions #Franjaduplessis
0
2
2
Raai wat ?! Nuwe song ! Uiteindelik na soveel jare….. Toe , nou en altyd word vrygestel die 28ste Julie op alle platforms…. PRE SAVE solank die song nou asb! LINK https://t.co/lCDd9Xvgvf Ek hoop julle geniet hom ! #28Julie #PreSave #ToeNou&Altyd @AfrIsGroot
bobbyvanjaarsveld.lnk.to
Listen to Toe, Nou en Altyd by Bobby Van Jaarsveld.
6
4
4
Indien jy nie planne gehad het vir die week nie, hier is dit nou – kom kuier saam! #Coproductions #Gigs
3
1
1
My stem is heeltemal weg so vandag se media toer gaan baie interresant wees… send positive vibes… @GrootFM
3
1
0
💥Nuwe lied ‘Weskus Wyn’ word 14 Jul bekendgestel en dis my liefdesbrief vir die Weskus! Pre-Save: https://t.co/vFafMs7JxW 💥 . @StarburstPromo @Dittomusic @DittomusicAFR @Dittomusic #lenmuller #afrikaans #weskuswyn
0
3
3
Bakgat Country Opskop 3 Junie 2023 GrandWest. Spesiale afslag. Kaartjies nou vanaf R120pp @BokRadio @TygerBurger @zarsg @AfrIsGroot @kykNETtv @AfrikaansM @TarrynLamb @iTicketsSA @GrandWestSA
0
2
2
It’s been a minute!! Just a few more days to a lekke jol in Amsterdam!! 11 May at @melkweg is gonna be a vibe! Ons gaan groot💯💯 @SAHipHopMagcoza @Iamsterdam @peachvanpletzen @SAMusicZone @AfrikaansM @
0
2
7
Nou beskikbaar ORALS! @AfrikaansM @Afrikaansigroot @droomsindroom @OFM9497 @jacarandafm @lekkerfm @BokRadio @FmHarties @VonkMusiek @StarburstPromo @johankelber @5past2media
0
1
0
Onthou jy vir Gabi van #DieKontrak2? 🤍 Haar eerste liedjie #Nagtegaal is nóú op alle stroomdienste beskikbaar: https://t.co/1GDdlaGekw
@AfrIsGroot
0
0
3
❤️ In @DeonGroot se nuwe liedjie #DieEen sing hy vir sy die liefde in sy lewe. 🥰 @StarburstPromo @VonkMusiek
https://t.co/rBBGhVUmGc
0
2
3
Bespreek jou kaartjies nou @Snotkop_Henning vir Saterdag 24 Junie Kraaifontein Stadsaal by Bakgat Promosies 0219815010. Navrae 0828955093 @Smile904FM @BokRadio @AfrIsGroot @AfrikaansM @Die_Burger @kykNETtv @TygerBurger
0
1
1
Leonard Cohen... ...vir die Afrikaanse siel met sanger, skrywer, digter Koos Van Der Merwe waar: Blohmhuis teater, Strand datum: 14 Apr (18h30) https://t.co/HJKACZRFNO
@ceciliamayvan @DiePlaasPatriot @AfrikaansM
0
1
0
Kom kuier saam met ons kunstenaars hierdie week naby jou. Kaartjies nou beskikbaar. #COproductions
0
2
3