CO_Productions Profile Banner
CO_Productions Profile
CO_Productions

@CO_Productions

Followers
9K
Following
7K
Media
9K
Statuses
23K

Artist & Event Management Specialists

Pretoria, South Africa
Joined May 2011
Don't wanna be here? Send us removal request.
@CO_Productions
CO_Productions
3 months
Dis tyd vir nog ’n rondte Never Have I Ever – en dinge raak interessant… 👀🔥 Jy wil dié nie mis nie! 🎬👇
0
0
0
@CO_Productions
CO_Productions
3 months
🎶 @LeahMusiekSA bring die gees na die Landboufees! Kom geniet haar optrede op 6 September by die Die Krip Landboufees net buite Magaliesburg!✨ Saam met Jay, Gerhard Steyn, Christiaan Carstens en Marko le Roux, beloof dit ’n dag vol musiek, lekker kos en plaasvibes! 🌾🎤
0
1
0
@CO_Productions
CO_Productions
3 months
🎤 Watter liedjie is Lee Scott mal oor, maar gaan hy nóóit self live sing nie? Raai maar… dit gaan jou dalk verras! 😅🎶
0
0
0
@CO_Productions
CO_Productions
3 months
🎶 Ivan Roux maak musiek by Spoorloos! Moet dit nie mis nie – hierdie Saterdag in Boksburg! Kom kuier, sing saam en geniet die kuier! 🎤🔥
0
0
0
@CO_Productions
CO_Productions
3 months
Ruan Josh is Saterdag, 6 September, in aksie by die Lavender Kontrei Mark in Pretoria!✨ Kom geniet sy optrede saam met die hele gesin – die mark is oop van 09:00 tot 15:00. 🎤💃
0
0
0
@CO_Productions
CO_Productions
3 months
🤔 Wat is die grootste mite oor bekend wees wat volgens Ivan Roux heeltemal verkeerd is? Ons is nuuskierig – kom luister na sy eerlike opinie! 🎤✨
0
0
0
@CO_Productions
CO_Productions
3 months
Sien @WillemBotha Sondag in aksie by East Rand Traders in Boksburg – vir die eerste keer in ’n lang tyd! Kom geniet ’n middag vol lekker musiek en vermaak saam met een van SA se gunstelinge! 🎶
0
0
0
@CO_Productions
CO_Productions
3 months
🎤 As Rooksein vir net ’n dag iemand anders se stem kon steel, wie dink jy sou hulle kies? Ons is nuuskierig – wie sou jy kies?! 👀🎶
0
0
0
@CO_Productions
CO_Productions
3 months
Ivan Roux nooi jou na die Potch Gees Fees hierdie Vrydag. Hy is op die verhoog saam met Juanita du Plessis en Leah om 'n paar te noem. Dis jou kans om te kuier, sing en jol tot laat – kom deel in die gees! 💥🎉
0
0
0
@CO_Productions
CO_Productions
3 months
🎤@BobbyvanJaarsveld en orkes in aksie by Eish Lake Umuzi! Kom geniet 'n aand vol Afrikaanse treffers en lekker vibes op 5 September in Secunda! ✨ Moet dit nie misloop nie – bring jou vriende en kom kuier saam! 🎶🔥
0
0
0
@CO_Productions
CO_Productions
3 months
Kom geniet ’n betowerende aand van musiek saam met @LeahMusiekSA by Hugo Rust Laerskool se Koorfees op 4 September! 🌟🎼
0
0
0
@CO_Productions
CO_Productions
3 months
🎤 Ons leer Ryk Kleinhans beter ken met ’n paar vinnige vrae!😄✨
0
0
0
@CO_Productions
CO_Productions
3 months
🎤 Zaan Sonnekus kies: Watter van ons kunstenaars pas by elke een van die volgende vrae? Kom raai saam? 🤔
0
0
0
@CO_Productions
CO_Productions
3 months
🔥 Boys R Back Ultimate Boyband Tribute Show kom na Moorreesburg op 3 September! Reynardt Hugo, Willem Botha, Germandt Geldenhuys, Ruan Josh en Lee Scott – almal saam in aksie vir ’n oggend vol hits! 🎤🎶
0
0
0
@CO_Productions
CO_Productions
3 months
⚡️ Ons speel ‘Quickfire vrae’ met Ruan Josh!
0
0
0
@CO_Productions
CO_Productions
3 months
🎤 KRONE by Loftus, Pretoria op 30 Aug. Juanita du Plessis, Bobby van Jaarsveld, Leah, Zaan Sonnekus en Bernice West bring vanjaar die moewiese saamsing jol na die verhoog saam met hope ander! 🎶🔥 Dis ’n aand vol musiek en lekker kuier wat jy nie wil mis nie!
0
0
1
@CO_Productions
CO_Productions
3 months
⚡️ Bernice West se nuutste enkelsnit ‘Elektrisiteit’ is nou op ál die stromingsdienste! Het jy dit al geluister? Of dalk die musiekvideo gekyk? 🎬✨Laat weet ons wat jy dink! https://t.co/DidP98vUPl
0
0
0
@CO_Productions
CO_Productions
3 months
23 Aug sal Zaan Sonnekus en sy band die verhoog aan die brand sing by die Tequila & Mexican Food Festival in Benoni! Kom geniet 'n dag vol Mexikaanse lekkernye, tequila en top Afrikaanse musiek! 📍 Waar: Benoni Northerns Indians Baseball Club
0
0
0
@CO_Productions
CO_Productions
3 months
🎶 Ivan Roux kuier in Hentiesbaai, Namibië hierdie Saterdag! Tag al jou pelle wat saam met jou moet kom fees hou en maak ’n plan – dis ’n aand vol musiek en jol! 🙌🔥
0
0
0
@CO_Productions
CO_Productions
3 months
🎤 @RobbieWessels en orkes bring die gees na die Brits Aarbeifees! Op Saterdag, 30 Augustus sal Robbie Wessels die verhoog deel met Appel, Droomsindroom, Christia Visser en meer. Kom geniet lekker Afrikaanse musiek saam met die gesin! 📍 Waar: Heartland Equestrian Park
0
0
0