VonkMusiek Profile Banner
Vonk Musiek Profile
Vonk Musiek

@VonkMusiek

Followers
6K
Following
982
Media
565
Statuses
4K

Hier vat Afrikaanse musiek vlam!

Boksburg Gauteng South Africa
Joined November 2011
Don't wanna be here? Send us removal request.
@VonkMusiek
Vonk Musiek
3 months
Groot sigaar met die goue lint, dis hier waar ek my hart kom bind. In Gita-Blom, my meisie, my hart se diepste punt. ๐—š๐—œ๐—”๐—ก ๐—š๐—ฅ๐—ข๐—˜๐—ก / ๐—š๐—œ๐—ง๐—” ๐—•๐—Ÿ๐—ข๐—  / ๐Ÿฑ ๐—ฆ๐—˜๐—ฃ๐—ง๐—˜๐— ๐—•๐—˜๐—ฅ ๐Ÿฎ๐Ÿฌ๐Ÿฎ๐Ÿฑ #VonkMusiek #AfrikaanseMusiek #Afrikaans #Musiek #speelditvonkenhard
0
0
0
@VonkMusiek
Vonk Musiek
3 months
Net 'n paar dae oor ๐—š๐—œ๐—”๐—ก ๐—š๐—ฅ๐—ข๐—˜๐—ก / ๐—š๐—œ๐—ง๐—” ๐—•๐—Ÿ๐—ข๐—  / ๐Ÿฑ ๐—ฆ๐—˜๐—ฃ๐—ง๐—˜๐— ๐—•๐—˜๐—ฅ ๐Ÿฎ๐Ÿฌ๐Ÿฎ๐Ÿฑ #VonkMusiek #AfrikaanseMusiek #Afrikaans #Musiek #speelditvonkenhard #hiervatafrikaansemusiekvlam #GianGroen #GItaBlom #nuweenkelsnit #Kleingroenblom
0
0
0
@VonkMusiek
Vonk Musiek
3 months
๐Ÿ“ท๐‘ด๐‘ผ๐‘บ๐‘ฐ๐‘ฌ๐‘ฒ๐‘ฝ๐‘ฐ๐‘ซ๐‘ฌ๐‘ถ ๐‘ฝ๐‘ฐ๐‘น ๐‘ซ๐‘ฐ๐‘ฌ ๐‘พ๐‘ฌ๐‘ฌ๐‘ฒ๐Ÿ“ท ...Kom ons breek al die mure Brand al die vure Dis net ek en dis net jy... #vonkmusiek #DeonGroot #afrikaansemusiek #musiek #afrikaans #speelditvonkenhard #hiervatafrikaansemusiekvlam #BreekDieMure #musiekvideo #Kunstenaar
0
0
0
@VonkMusiek
Vonk Musiek
3 months
๐Ÿ“ท๐‘ฝ๐‘ผ๐‘ผ๐‘น๐‘พ๐‘จ๐‘น๐‘ด ๐‘ด๐‘ผ๐‘บ๐‘ฐ๐‘ฌ๐‘ฒ๐‘ฝ๐‘ฐ๐‘ซ๐‘ฌ๐‘ถ๐Ÿ“ท Rudi Kleingeld is terug met 'n splinternuwe liedjie Luister nou & gaan kyk die musiekvideo vandag nog ๐Ÿ“ท #VonkMusiek #AfrikaanseMusiek #afrikaans #hiervatafrikaansemusiekvlam #speelditvonkenhard #RudiKleingeld #sweefvirjou
0
0
0
@VonkMusiek
Vonk Musiek
3 months
Rudi Kleingeld kuier mรดreoggend op die geel bank saam met die span van Die Groot Ontbyt. Skakel in op DStv-kanaal 144! #VonkMusiek #RudiKleingeld #DieGROOTOntbyt #SpeelDitVonkEnHard #HierVatAfrikaanseMusiekVlam #afrikaansemusiek #musiek #afrikaans #SweefVirJou
0
0
0
@VonkMusiek
Vonk Musiek
4 months
Sluit aan by ons WhatsApp-kanaal vir eksklusiewe nuus, kans om kaartjies te wen, nuwe musiek en nog baie meer!
0
0
0
@VonkMusiek
Vonk Musiek
4 months
Ontmoet die digter Gian Groen Van ๐‘บ๐’‘๐’Š๐’๐’๐’†๐’Œ๐’๐’‘ tot ๐‘บ๐’๐’๐’Œ๐’“๐’Š๐’๐’ˆ , Gian bring poรซsie tot lewe met elke woord ๐Ÿ“…31 Oktober 2025 ๐Ÿ“Theatre Of Marcellus , Emperors Palace ๐ŸŽซ https://t.co/5HK45I5ABj... Kry jou kaartjies vandag nog #VonkMusiek #AfrikaanseMusiek #Afrikaans
0
0
0
@VonkMusiek
Vonk Musiek
4 months
๐Ÿ“ทMaak 'n knoop in jou oor - en jou kalender ! Kaartjies vir ๐Š๐ฅ๐ž๐ข๐ง๐†๐ซ๐จ๐ž๐ง๐๐ฅ๐จ๐ก๐ฆ maak ๐‘ฝ๐‘น๐’€๐‘ซ๐‘จ๐‘ฎ 1 ๐‘จ๐‘ผ๐‘ฎ๐‘ผ๐‘บ๐‘ป๐‘ผ๐‘บ oop ! Drie digters. Een verhoog. Een onvergeetlike aand. Moenie hierdie aand misloop nie ! #VonkMusiek #AfrikaanseMusiek #Afrikaans #Musiek
0
0
0
@VonkMusiek
Vonk Musiek
5 months
๐’๐ค๐š๐ค๐ž๐ฅ ๐ข๐ง ๐ฆ๐จฬ‚๐ซ๐ž ๐จ๐ ๐ ๐ž๐ง๐! DEON GROOT Musiek kom kuier op die geel bank by Die GROOT Ontbyt en gesels oor sy splinternuwe enkelsnit "Breek die Mure" ๐Ÿ“ท Moenie dit misloop nie. #DieGrootOntbyt #BreekDieMure #VonkMusiek #afrikaansemusiek #musiek #Afrikaans
0
0
0
@VonkMusiek
Vonk Musiek
5 months
Ooooo lyfie lyfie jy't my hart ontpop Lyfie lyfie hierdie siel omgedop Ooooo lyfie lyfie ek wil vir jou sรช Hoe baie hierdie mens, Vir jou wil... #DeonGroot #OLyfie #VonkMusiek #afrikaansemusiek #hiervatafrikaansemusiekvlam #waarafrikaansemusiekvlamvat #Spotify #AppleMusic
0
0
0
@VonkMusiek
Vonk Musiek
5 months
Het jy al ๐ƒ๐ˆ๐„ ๐๐”๐’ van Juan Boucher op jou playlist gelaai ? #JuanBoucher #DieBus #VonkMusiek #afrikaansemusiek #hiervatafrikaansemusiekvlam #waarafrikaansemusiekvlamvat #Spotify #AppleMusic #Youtube #Deezer
0
0
0
@VonkMusiek
Vonk Musiek
5 months
๐Ÿ“ท Skakel mรดreoggend in op Die GROOT Ontbyt op KYKNET, DSTV kanaal 144! ๐Ÿ“ท Pieter Marcato to kuier saam met die span op die geel bank โ€“ moenie dit misloop nie! ๐Ÿ“ท๐Ÿ“ท #PieterMarcato #VonkMusiek #Sy #Kykent #afrikaansemusiek #Afrikaans #Musiek
0
0
0
@VonkMusiek
Vonk Musiek
6 months
๐ŸŒŒ #ThrowbackThursday na die besonderse liedjie โ€œNamib Nagteโ€ van Henning Joubert #HenningJoubert #NamibNagte #TBT #AfrikaanseMusiek
0
0
0
@VonkMusiek
Vonk Musiek
6 months
Vrede se nuutse enkelsnit is nou beskikbaar op alle digitale platforms ๐Ÿ’ซ Luister nou en laatweet ons wat julle dink! โœจ https://t.co/5GKYyzEiIO #Vrede #Tevrede #nuweafrikaans #afrikaansemusiek #nuwevrystelling
0
0
1
@VonkMusiek
Vonk Musiek
6 months
๐Ÿš›๐Ÿ’ฅ Hokaai Stoppie Lorrie (2025) is nou beskikbaar op alle digitale platforms! Ray Dylan bring diรฉ klassieke treffer terug met โ€™n splinternuwe klank โ€“ gereed om weer harte te steel en luidkeels saamgesing te word! ๐Ÿ”ฅ๐ŸŽถ ๐Ÿ‘‰ Luister nou: https://t.co/FU6tXSUS4a
0
0
1
@VonkMusiek
Vonk Musiek
6 months
โœจ NUWE VRYSTELLING โœจ Mari Bosman se kragtige nuwe enkelsnit, "Roepstem", is vandag beskikbaar op alle digitale platforms! 'n Ode aan Afrikaans ๐ŸŽถ๐Ÿ’› ๐ŸŽฅ Kyk die musiekvideo nou: https://t.co/kB7gEjttAd #Roepstem #maribosman #nuwemusiek #afrikaansemusiek #VonkMusiek
0
0
0
@VonkMusiek
Vonk Musiek
6 months
๐ŸŒ…Nog net 1 dag! Vrede is terug met 'n vars, kragtige treffer โ€” "Tevrede"! Om โ€œtevredeโ€ te wees met wie jy is, waar jy is, en die lewe soos dit is.๐ŸŽถ Kry dit mรดre op al jou gunsteling platforms! Pre-Save: https://t.co/5GKYyzEiIO #Tevrede #vredeband #afrikaansemusiek #VonkMusiek
0
0
0
@VonkMusiek
Vonk Musiek
6 months
โณ Nog net 1 dag tot "Roepstem" jou hart tref! ๐ŸŽถ Mari Bosman se kragtige nuwe enkelsnit is amper hier โ€“ wees gereed om te luister, voel en deel. ๐Ÿ’ซ Pre-Save: https://t.co/3IEso0ZB2s #Roepstem #MariBosman #NuweMusiek #AfrikaanseMusiek #VonkMusiek
0
0
0
@VonkMusiek
Vonk Musiek
6 months
Net 1 dag om te gaan! ๐Ÿ›‘๐Ÿš› Is julle gereed om saam te sing en te jol op #HokaaiStoppieLorrie soos net Ray Dylan kan? Hou dop mรดre โ€“ diรฉ treffer gaan jou voete laat jeuk! ๐Ÿ”ฅ๐ŸŽถ Pre-Save: https://t.co/FU6tXSUS4a #RayDylan #NuweMusiek #VonkMusiek #AfrikaanseMusiek
0
0
0
@VonkMusiek
Vonk Musiek
6 months
โ€œTevredeโ€ is beskikbaar oor 2 dae! Pre-Save nou - https://t.co/5GKYyzEiIO #Tevrede #Vrede #NuweAfrikaanseMusiek
0
0
0