
kykNET TV
@kykNETtv
Followers
110K
Following
23K
Media
7K
Statuses
55K
kykNET Premium is ’n topgehalte-televisiekanaal wat kykers boei met inspirerende stories en skitterende vermaak in elke genre – DStv-kanaal 144.
Suid-Afrika
Joined July 2010
AANDAG ALLE BOERE 🚨🧑🌾. Elke liefdesverhaal begin met ’n kans wat gewaag word en jy kan nóú daardie eerste stap neem deur in te skryf vir die volgende seisoen van #BoerSoeknVrou! 😍. Volg dié skakel om die proses af te skop! 👇. @boersoeknvrou.
0
1
1
"Om nie saam te stem met hom nie, beteken ek stem nie saam met die oorwinningskrag van die Here nie. " . Stroom #GovanOntbloot op #DStvStream.
0
1
2
Vanaand vind ons meer uit oor Tokkie van Wyk se New Life Centre. #GovanOntbloot vanaand 21:00 op #kykNET kanaal 144 of stroom dit op #DStvStream.
0
1
2
Verslaafdes kom hier vir genesing, maar Tokkie van Wyk se New Life Centre het nie medisyne nie. Die enigste pil is die 'gospel'. #GovanOntbloot vanaand 21:00 op #kykNET kanaal 144 of stroom dit op #DStvStream.
2
5
4
Vanaand op #InGesprek: Opmerkings van SA se weermaghoof in Iran, uitdagings in SA-tronke en die prestasie van die PA in die Wes-Kaap. Skakel in vanaand om 20:30 net op #kykNET @DStv kanaal 144 of stroom op #DStvStream.
0
1
2
Gaan dit liefde met die eerste oogopslag wees wanneer die boere hulle potensiële pasmaats vir die eerste keer sien by blitsafsprake? 😍😍. Skakel in vir vandeesweek se episode van #BoerSoeknVrou op #kykNET, kanaal 144. #DStv #HomeOfLocal #GroterBeterBoer.@boersoeknvrou
0
1
2
Hier is die slentergevaartekens waarvoor jy kan uitkyk, soos genoem deur die Ekonoom, Prof Jannie Rossouw. #Onthul: Bedrieg - toe verloor ek my geld, nou beskikbaar op #DStvCatchUp.
0
0
0
RT @SilwerskermFees: Vanjaar se Silwerskermtoekennings vir Film en TV word aangebied deur Rozanne McKenzie en Armand Aucamp. Die toekenni….
0
1
0
Onthou om vanaand om 20:00 in te skakel vir #Onthul: Bedrieg - toe verloor ek my geld. Lees meer hier:
dstv.com
In die jongste aflewering van kykNET se dokumentêre reeks 'Onthul' word daar nie net na tientalle uitbuitende slenters en skelm streke gekyk nie, maar ook na die impak wat dit op slagoffers het.
Van slenters tot skelmstreke – en die mense wat daaronder ly. Moenie hierdie noodsaaklike aflewering van #Onthul: Bedrieg - toe verloor ek my geld, misloop nie. Skakel in Sondag, 17 Aug om 20:00 net op #kykNET @DStv kanaal 144 of stroom op #DStvStream:
0
0
0
So baie verskillende sportsoorte - sal die @ToksnTjops span genoeg tyd hê om oor almal te kan gesels?. Skakel in Vrydae om 20:00 net op #kykNET @DStv vir al die sportnuus!. @Renault_SA.
0
0
0
Om haar besigheid te red, huur 'n slim sakevrou ’n verloofde – alles om ’n belangrike wynkontrak te wen by ’n familieplaas 💍🍇. #SemiSoet more 20:00 op #kykNET kanaal 144 of stroom dit op #DStvStream.
0
0
0
Die #Bravo!-span gesels met Lindie Strydom oor haar welkome terugkeer na ‘n sepie. Aktrise en sangeres Stephanie Baartman gesels oor al die ysters wat sy in die vuur het, en meer!. Skakel in vanaand om 21:00 net op #kykNET @dstvza kanaal 144 of stroom op #DStvStream.
0
0
1
"Hoe verdrink jy perongeluk 'n twaalfjarige seuntjie. " 🫣. Stroom #GovanOntbloot op #DStvStream.
0
0
1
Govan sluit vandag aan vir skietopleiding om eerstehands te sien hoe boere hulself voorberei vir moontlike risiko’s. 👊🔫. #GovanOntbloot vanaand 21:00 op #kykNET kanaal 144 of stroom dit op #DStvStream.
0
1
1
Dié boere neem veiligheid in eie hande en volg intensiewe opleiding om voorbereid te wees op enige situasie. 👊🔫. #GovanOntbloot vanaand 21:00 op #kykNET kanaal 144 of stroom dit op #DStvStream.
0
1
1
Vanaand op #InGesprek: Ons hoor wat die DA-leier John Steenhuisen sê oor die RNE. Die reserwebank en tesourie baklei oor die inflasie-teiken, en meer! . Skakel in om 20:30 net op #kykNET @DStv kanaal 144 of stroom op #DStvStream.
1
4
5
Die tweede seisoen van #DieBrug was ’n avontuur soos geen ander en jy kan nou elke stap van dié onvoorspelbare reis kyk op #DStvStream! 🙌👇.
0
0
1
Toe die nood groter is vir 'n dokter in Prieska, toe staan die gemeenskap saam en só is die Prieska Mediese Sentrum gebore. Henry Coetzee vertel ons meer. #OplossingsVirDiePlatteland, nou op #DStvStream. @landbou.
0
0
1
Reandi val weer in die pad om die 10 boere se briewe af te lewer. Binne slegs 24 uur moet die vyf boere met die meeste briewe 10 pasmaats kies om in die Kaap te ontmoet. 💌💌. SKAKEL IN of stroom die episode regstreeks op #DStvStream. 👇. @boersoeknvrou.
0
1
1