ToksnTjops Profile Banner
Toks 'n Tjops Profile
Toks 'n Tjops

@ToksnTjops

Followers
11K
Following
317
Media
471
Statuses
2K

‘n Nuwe baadjie met die selfde hart. Kom kuier vrydae aande saam die span waar ons elke week se sport gebeure gaan bespreek.

Joined February 2013
Don't wanna be here? Send us removal request.
@ToksnTjops
Toks 'n Tjops
6 days
RT @no1braai: Hierdie week hou ek dit eenvoudig maar legendaries – ’n tradisionele braai! Dis die geure wat ons almal ken en liefhet: sappi….
0
1
0
@ToksnTjops
Toks 'n Tjops
7 days
Sound check, 1-2-3… hallooo Bloemfontein!.Ons is besig om die mikrofone warm te maak voor vanaand se groot show by Grey College. Dankie, @Renault_SA, dat julle ons in style laat arriveer het! . 👉 Bloem, is julle reg vir vanaand?.#TnT #greyvspaulroos
Tweet media one
Tweet media two
Tweet media three
Tweet media four
0
0
1
@grok
Grok
2 days
Join millions who have switched to Grok.
37
67
418
@ToksnTjops
Toks 'n Tjops
17 days
Moet die manne diep delf in die Springbok-planne? ’n Braaivleis-debat voer oor AB se comeback? Of dalk sommer 'n wilde topic aanpak soos: "Wie’s die eintlike GOAT – Bakkies of Beast?. Laat weet ons wat jou voorstel is vir Vrydagaand!
Tweet media one
1
0
0
@ToksnTjops
Toks 'n Tjops
24 days
Die Proteas sukkel om vorm te vind in korter formate – konstante spel en sterk leierskap ontbreek. Met AB de Villiers weg, mis ons ’n ware wenmaker. Moet AB uit uittrede kom en weer die groen en goud aantrek? 🏏🇿🇦 #TnT #Proteas
Tweet media one
0
0
0
@ToksnTjops
Toks 'n Tjops
24 days
Of dit ’n braai, fondsinsameling of net ’n lekker kuier is – Toks n Tjops bring die gees, grappe & sportpraat!. Bespreek ons vir jou volgende event: admin@vocalevents.co.za . #ToksnTjops #EventLegends
Tweet media one
0
0
1
@ToksnTjops
Toks 'n Tjops
27 days
Jonathan het vanaand die braai oorgeneem en hy’t nie teleurgestel nie! Die vlamme was warm, die geselskap nog warmer – en daai geur? Wie sou kon raai die man het sulke braai-talente!
Tweet media one
0
0
0
@ToksnTjops
Toks 'n Tjops
28 days
Rassie shuffle spelers, skuif posisies en toets nuwe planne elke game. Maar moet hy aanhou eksperimenteer of is dit tyd om die kernspan vas te maak en begin fokus op The Rugby Championship?
Tweet media one
0
0
0
@ToksnTjops
Toks 'n Tjops
1 month
Goeie geselskap en lekker lag met so bietjie musiek en smul-lekker kos. Die energie in die losie was aansteeklik – vol gevoel én vol pret. Dié episode het gewys hoekom Vrydae vir kuier by die losie gemaak is. #TnT #LosieOomblikke #kykNET
Tweet media one
0
0
1
@ToksnTjops
Toks 'n Tjops
1 month
Rika het by Craven Week gaan inloer en sommer lekker saam met die ervare Jimmy Stonehouse gekuier! Gesels oor jong talent, groot drome & wie uitblink. 🏉🔥. Volg jy die aksie? Wie staan vir jou uit?. #TnT #CravenWeek2025 #JimmyStonehouse
0
0
0
@ToksnTjops
Toks 'n Tjops
2 months
Baie geluk aan Sharlten du Plessis – jy’t geselfie, getag en nou gaan jy die Springbokke vs Italië Saterdag live in aksie op Loftus kyk! . Dankie aan ons stylvolle borge @CurveGear vir dié lekker pryse!. #TnT #CurveGear #BokkeOpLoftus
0
0
0
@ToksnTjops
Toks 'n Tjops
2 months
André Esterhuizen op flank… ja, FLANK! . Is Rassie besig om rugby heeltemal om te dol, of het hy dalk iets gesien wat die res van ons gemis het?
Tweet media one
0
0
0
@ToksnTjops
Toks 'n Tjops
2 months
Hou 25 & 26 Aug oop – dis TnT se Golf Dag by Lost City! Dis nie net gholf nie – dis 2 dae van kuier, lag & groot houe saam met die TnT-span!. Dankie aan @kykNETtv, @Betway_za, @CastleLagerSA, Malu, @Renault_SA, @BeefmasterSA & Chargo! 🙌.#TnTGolf #BoereMetSwings #HouDieDatum
Tweet media one
0
0
0
@ToksnTjops
Toks 'n Tjops
2 months
’n Fly-over wat jou hoendervleis gee, en toe ‘n Bokspan wat nie net die reën trotseer het nie, maar ook die Baabaas laat dans het! Hierdie wedstryd het net weer gewys hoekom ons skrums wêreldklas is. Welgedaan Bokke!. #TnT #Springbokke #BokkeBo
1
0
6
@ToksnTjops
Toks 'n Tjops
2 months
Jy kan sien dis nie net power nie – dis doelgerigtheid. Hulle druk al hoe dieper, sessie na sessie. Binne, buite, alleen of saam – dis #KampDaandraad in sy rouste vorm. Eenvoud, opoffering, Bok-tradisie. 🇿🇦💪.
@RassieRugby
Johan Erasmus
2 months
Jan Hendrik taste Kamp Staal Daan
Tweet media one
Tweet media two
Tweet media three
Tweet media four
2
1
6
@ToksnTjops
Toks 'n Tjops
2 months
Baie geluk Quintin Krüger – jy’t Rikus se vrae reg geraai en wen ’n TnT rugbybal! . Antwoorde:.Jag.Hou nie van groente nie.Geen spesifieke sportster – dit verander . Quintin, stuur vir ons jou besonderhede via Messenger sodat ons jou prys kan stuur!. Dankie aan @ImpactSportsSA!
0
0
0
@ToksnTjops
Toks 'n Tjops
2 months
🏆 30 jaar later en daai drop goal gee nog hoendervleis!.Stransky se skop. Joost se pass. Os se krag. Bokke 15-12 All Blacks. ’95 was nie net ’n wen nie – dit was ikonies!.Onthou jy dit, waar was JY toe daai skop deur is??. #TnT #Bokke1995 #RugbyOnthou
Tweet media one
1
0
1
@ToksnTjops
Toks 'n Tjops
2 months
Haal daai gholfhandskoene uit – Lost City wag! .TnT Golf Dag is terug op 25 & 26 Aug 2025 .Dis nie net gholf nie – dis ‘n fees van lag, vleis & gees!. Bespreek: tntgolfday@gmail.com.Dankie borge: @kykNETtv, @Betway_za, @CastleLagerSA, Malu, @Renault_SA, @BeefmasterSA, Chargo!
Tweet media one
0
0
1
@ToksnTjops
Toks 'n Tjops
2 months
As jy groot geld moes spandeer om een sportsoort live te sien – watter een sal dit wees?.Bokke in aksie of F1.UFC – Dricus want almal weet nie wat ons weet nie or Wimbledon . Watter een is vir jou elke sent die moeite werd?
Tweet media one
2
0
0
@ToksnTjops
Toks 'n Tjops
2 months
Vandag vier ons Rika – met haar mooi gees, aansteeklike glimlag en liefde wat sy uitstraal. Mag hierdie jaar vol vreugde, hoop en hartwarm herinneringe wees. Jy's ’n juweel!  Mag elke dag iets hê om voor opgewonde te wees! 🎁💫
Tweet media one
1
1
17
@ToksnTjops
Toks 'n Tjops
2 months
Dis amper tyd vir groen & goud! 🇿🇦.Wie moet die Bokke se senterpaar wees vir game 1? .🏉 Damian – die yster van Japan.🏉 Andre – “The Giant”.🏉 Jesse – Mr. Steady.🏉 Ethan – die nuwe kid. Laat weet! .#ToksnTjops #Springbokke #Kykerskeuse
Tweet media one
0
0
0