
Silwerskermfees
@SilwerskermFees
Followers
2K
Following
1K
Media
952
Statuses
3K
Welkom by die amptelike @kyknettv #Silwerskermfees: 20-23 Augustus 2025. Kaartjies nou beskikbaar. https://t.co/h3rg599eQL
Camps Bay, South Africa
Joined September 2012
Vanjaar se Silwerskermtoekennings vir Film en TV word aangebied deur Rozanne McKenzie en Armand Aucamp. Die toekennings gaan op Sondag 24 Augustus om 19:00 uitgesaai word net op @kykNETtv @DStv kanaal 144 of stroom op #DStvStream: #Silwerskermfees
0
1
2
RT @kykNETtv: Hierdie Saterdag vanaf 20:30 kan jy vier van die #Silwerskermfees kortfilms op #kykNET sien: . 20:30:….
0
1
0
RT @kykNETtv: My F*k Marelize!, het oor die naweek die ligte uitgeskiet by die Suid-Afrikaanse en Namibiese loket en daarmee die boonste sp….
0
1
0
RT @kykNETtv: My f*k, Marelize! is aangewys as die gehoor se gunsteling by vanjaar se @Silwerskermfees, en by die Silwerskermtoekennings vi….
0
1
0
Vir almal wat vandag die mooie Kaap.moet groet en terugkeer huis toe, ons wens vir julle 'n.baie lekker vlug toe met @FlySafair, wat vlieg met 💕. Ons sien julle weer volgende jaar by die.#Silwerskermfees! ✈️
0
0
2
Hiermee die wenners van die #kyknettv Silwerskermtoekennings vir TV en Film van 2025: 🤩✨📺🎥↔️ #Silwerskermfees.
dstv.com
Terwyl rugbykoors die DHL-stadion op Saterdag 23 Augustus beetgepak het, het die kollig by die Kaapstadse Internasionale Konferensiesentrum (Kiks) helder op die Suid-Afrikaanse televisie- en filmbe...
0
2
1
Baie geluk aan My F*k, Marelize! wat hierdie jaar wegstap met die titel as feesgunsteling. #Silwerskermfees
0
0
1
Die eerste helfte van die Silwerskermtoekennings vir Film en TV het vanoggend by @TheBayHotelCT in Kampsbaai plaasgevind. Sien die wenners hier: .#Silwerskermfees.
silwerskermfees.co.za
Silwerskermtoekennings: Eerste wenners bekend gemaak Die eerste helfte van die Silwerskermtoekennings vir Film en TV het Saterdagoggend (23 Augustus) by The Bay-hotel in Kampsbaai plaasgevind. Hier...
0
0
0
Hoe begin 'n mens 'n Afrikaanse kanaal? Marida Swanepoel is vanjaar vereer by die @kykNETtv #Silwerskermfees vir haar lewensbydrae aan Afrikaans, en die #kykNET kanaal.
0
1
1
Dis die 4de dag van die @kykNETtv #Silwerskermfees en daar is 'n klomp herhalings by die @TheatreOnTheBay. Kaartjies nog beskikbaar op @QuicketSA:
0
0
0
Die onthulling – die première. Die sluier word gelig en met ’n uitgesoekte gehoor gedeel en daarna met die hele wye wêreld. #Silwerskermfees
0
0
0
Soldate, geheimhouding, stilte van slagoffers. Lees meer oor #TheUnspokenWarShowmax: #Silwerskermfees, in trotse samewerking met.@OpenserveZA, @CityofCT en @nfvfsa.
0
0
0
Jou MASE taal… "Dis Complicated". Lees meer hier: #Silwerskermfees, in trotse samewerking met @OpenserveZA, @CityofCT and @nfvfsa.
0
0
0
Welkom by Natie se winkel, die Sinkhuisie – ’n plek waar oudhede en die stories daaragter met passie gekoester word. Lees meer oor #Fanaties hier: #Silwerskermfees, in trotse samewerking met.@OpenserveZA, @CityofCT and @nfvfsa.
0
0
0
Felix Dlangamandla het byna elke groot nuusgebeurtenis gedek in SA - maar dis veral sy ervaring van die Marikana-slagting wat die fokus is van die dokumentêr, #FelixByDieKoppie: #Silwerskermfees, in trotse samewerking met @OpenserveZA, @CityofCT & @nfvfsa
0
0
1
Onkruid groei in die lig. #OntwaakShowmax. #Silwerskermfees, in trotse samewerking met.@OpenserveZA, @CityofCT en @nfvfsa.
0
0
0
Nes met die giet van ’n beeld, is daar met die maak van ’n rolprent ses unieke fases, elkeen ewe belangrik, voor die groot onthulling – die première. Met die afskop van die #Silwerskermfees op 20 Augustus, onthul ons die onthulling.
0
0
0
Het jy al ooit gewens? 🧜♀️ Lees meer oor #MeerOfMin hier: #Silwerskermfees, in trotse samewerking met @OpenserveZA, @CityofCT en @nfvfsa.
0
0
0