GWK
@gwkgroup
Followers
2K
Following
114
Media
102
Statuses
478
South African Agri Business
Douglas, Northern Cape
Joined January 2014
Francois Wilken verkies tot President van Vrystaat Landbou vir volgende termyn. Francois Wilken chosen as President of Free State Agriculture for next term. #VLKongres2018 @landbou @Veeplaas1 @OFMNews9497 @FarmersWeeklySA @MediaBoerSA @SENWES @AgriSAOfficial @vkblandbou @gwkgroup
1
7
8
Om katoen met die hand te oes, sit nie in enige man se broek nie! @ivorprice probeer sy bes in dié week se episode van @landbouweekliks. Kyk saam vanaand om 19:30 op @viatv. Met trots geborg deur @AFGRI1, @gwkgroup en @MonsantoCo / @dekalb_sa2.
0
4
4
#nMoetVirElkeBoer: Die GWK Kostegids is binnekort hier! 'n Handleiding vir verpersoonlikde beplanning van jou boerdery: bevat koste-begrotings, vooruitskattings en sensitiwiteitsanalises oor gewasse, vee, droëland en meganisasie.@MediaBoerSA @landbou @vslandbou @AgriSAOfficial
1
2
6
@ivorprice swoeg weer om vandeesweek se uitdaging op @landbouweekliks baas te raak. Kyk Dinsdag om 19:30 op @viatv! Met trots geborg deur @AFGRI1, @gwkgroup en @MonsantoCo / @dekalb_sa2.
0
6
7
Eddie Prinsloo het vroeër vanjaar die nuus gehaal met 'n opspraakwekkende transaksie waar hy van sy grond aan werkers gegee het. Leer dié boer ken in vandeesweek se @Landbouweekliks: https://t.co/kIUTRtsjFa Met trots geborg deur @AFGRI1, @gwkgroup en @MonsantoCo / @dekalb_sa2
0
6
9
Boere soek dikwels die probleem van ’n swak mielieoes op die verkeerde plek. ’n Lae opbrengs kan dikwels na té vlak plant teruggespeur word. ’n Deurwinterde landboukundige gee raad. Lees meer in @gwkgroup se innovering-artikel:
landbou.com
Boere soek dikwels die probleem van ’n swak mielieoes op die verkeerde plek. Die skuld word gewoonlik op die saad, bemesting of plaagbestryding gepak. ’n Lae opbrengs kan dikwels na té vlak plant...
1
3
2
Onthou om dié week @landbouweekliks te kyk! Die nuutste episode word more om 19:30 op @viatv uitgesaai. Kyk hier wat jy in dié episode kan verwag: https://t.co/sjW8SKEnBJ Met trots geborg deur @AFGRI1, @gwkgroup en @MonsantoCo / @dekalb_sa2.
0
6
6
As jy dalk die uitsending oor ons Direksievoorsitter, Frank Lawrence, gemis het, kan jy die heruitsendings kyk: • Woensdae om 01:30 en 07:30 • Donderdae om 13:30 • Saterdae om 07:30 • Sondae om 17:30 • Maandae om 05:30 #TrotsGWK
@viatv @landbou @landbouweekliks
Ontmoet Frank Lawrence op @Landbouweekliks die week. Hy het in ’n tyd begin boer toe die natuur getem moes word.Vandag geld die teenoorgestelde.Kyk dié episode môre om 19:30 op @viatv!Geborg deur @AFGRI1, @gwkgroup en @Monsan @MonsantoCo / @dekalb_sa
https://t.co/ftIO29l9I2
0
2
4
Lees hiér hoekom ons doen wat ons doen. Nuus uit die GWK-kamp. https://t.co/Nyh8XTAZfE
#TrotsGWK
#Kommuniek
0
0
3
Skaaptel lyk makliker as wat dit eintlik is! Kyk in die nuutste episode van @landbouweekliks hoe Ivor probeer. Met trots geborg deur @AFGRI1, @gwkgroup en @MonsantoCo / @dekalb_sa.
0
2
2
Onthou om elke Dinsdagaand in te skakel!
Ivor se uitdaging in vandeesweek se episode van @landbouweekliks behels 'n rit in 'n 60 ton-vragmotor! Kyk vanaand om 19:30 op @viatv of hy dié monster se 12 ratte kan baasraak! Landbouweekliks word met trots geborg deur @AFGRI1, @gwkgroup en @MonsantoCo / @dekalb_sa.
0
0
0
Skakel vanaand in om te sien hoekom dit so lekker is om deel van die landbou te wees! @viatv @landbou @landbouweekliks @ivorprice
Rina en Norman boer op 6,6 ha grond en wys dat 'n mens nie op groot skaal hoef te boer om suksesvol te wees nie: https://t.co/D7pqCn22BL Kyk @landbouweekliks more om 19:30 op @viatv. Met trots geborg deur @AFGRI1, @gwkgroup en @MonsantoCo / @dekalb_sa.
0
1
7
"Hare en naels gedoen deur @ivorprice." Lekker lag ons nou vir Ivor se uitdaging op vanaand se episode van @landbouweekliks! @landbouweekliks word met trots geborg deur @AFGRI1, @gwkgroup en @MonsantoCo / @dekalb_sa.
0
1
2
Hierdie week word Landbouweekliks-episodes geskiet by van die land se beste boere: GWK-boere. Ons trots daarop om landbou te bly innoveer! @landbouweekliks @landbou @viatv
0
4
1
Vry, 09 Mrt, 11:00 #reën #reënvalkaart #weer #boer @vslandbou @plaastoe @AgricolSeeds @BKBLtd @landbou @Dalevest_Live @SENWES @vkblandbou @sulene_suleneo @gwkgroup @MarleenSmith @Agri360 @agri_limpopo @FarmersWeeklySA @farmbizmag @ReenvalSA @Veeplaas1 @AgriOrbit
0
4
1
Die oorlewing van plae en siektes word dalk verkeerdelik toegeskryf aan die mislukking van landbouchemikalieë. Klimaatsverandering moet ook oorweeg word as sondaar in gevalle waar erge plaagepidemies ontstaan. Lees meer in @gwkgroup se innoveringartikel:
landbou.com
Die suksesvolle oorlewing van plae en siektes word dalk verkeerdelik toegeskryf aan die mislukking van landbouchemikalieë.
0
2
2
Wonder jy ook watter uitdaging in vanaand se episode van #Landbouweekliks vir Ivor Price voorlê? 😀Hy kuier by @DeWetshofWines. Kyk hier, en moenie vergeet om 19h30 op @viatv, kanaal 147, in te skakel nie. Met trots geborg deur @AFGRI1, @gwkgroup en @MonsantoCo / @dekalb_sa.
0
8
9