
AFGRI
@AFGRI1
Followers
12K
Following
13K
Media
2K
Statuses
15K
Building on a century of customer service, growth & diversity. Our goal is to be the #leading #food & #agricultural services company.
Centurion
Joined September 2012
Sy lei. Sy bou. Sy inspireer. Vandag staan ons stil – en sê dankie. Aan elke vrou wat met moed en liefde 'n verskil maak: dié wêreld is beter omdat JY daarin is. #Vrouedag #SyIsKragtig #VierHaar #AFGRI #SterkVroue
0
0
0
"Niks lekkerder as 'n lekker dag in die groen masjien en ons pragtige sonsondergang". Dankie Johannete vir jou pragtige inskrywing vir die AFGRI #Strooptyd fotokompetisie! Die kompetisie is besig om vinnig af te sluit – as jy nog wil deelneem, stuur gerus jou foto's voor dit te
0
0
0