
@veeplaas1
@Veeplaas1
Followers
7K
Following
843
Media
8K
Statuses
16K
Die tydskrif vir die veeboer
http://www.agriorbit.com/
Joined May 2012
Bie op ’n Bonzo Bul – jy sal nooit weer terugkyk nie! Bonzo #Bonsmaras gaan op 4 September deel wees van die Vaal Meander Bonsmara-groep produksieveiling. Die #veiling vind plaas via WhatsApp en 30 SP-bulle sal op aanbod wees. Besoek vir meer inligting.
0
0
0
Die Hoëveld Bonsmara Groep bied op 3 September hul veiling by Jonkersdam in Standerton aan. Die #veiling sal 11:00 afskop, en die aanbod sluit 30 SP-bulle en ongeveer 30 kommersiële vroulike diere in. Klik hier om die digitale katalogus te sien:
0
0
1
#Voermol sien daarna uit om jou by hul NAMPO Kaap 2025-stalletjies te verwelkom! Besoek uitstalruimtes 11 & 12 in die BKB-saal & 199 & 199a in die Voermol-gebou. Die span sal gereed staan om jou te help. Besoek om jou naaste verteenwoordiger te kontak.
0
0
0
Rhenostervallei Beefmasters en Beef On Grass Beefmasters se veiling is om die draai! Maak op 13 September ’n draai by #Warmbad Veemark waar 40 bulle, 40 dragtige verse, en 70 kommersiële dragtige verse op aanbod sal wees. Vir meer inligting, kontak TO Uys by 071 481 9592.
0
0
1
Boekmerk die #Senepol Beestelersgenootskap se nasionale stoet- en rasveiling! 35 geregistreerde bulle, 34 vroulike diere en 35 kommersiële vroulike diere sal op 23 Augustus aangebied word by die Be Human lokaal op Plaas Middelwater. Klik hier:
0
0
0
Die La Rhone Limousin-veiling word 30 Augustus op La Rhone-plaas, Tulbagh, Wes-Kaap en aanlyn aangebied. Vanjaar se aanbieding sluit 70 bulle, 85 vroulike #stoetdiere, asook semen en embrios in. Geniet gratis aflewering in SA! Kontak AJ du Toit by 072 377 3792 vir meer inligting.
0
0
0
Dagboek 11 September as jy op soek is na winsgewende genetika! Beefpower #Brafords en Greyling Boerdery hou 11:00 hul produksieveiling by Sun Down Lodge, Aliwal-Noord. 15 bulle en 20 dragtige verse sal op aanbod wees. Skakel Van Aardt Greyling by 082 782 7674 vir meer inligting.
0
0
1
Die oorspronklike EasyWean® NeusRing® is ’n praktiese, herbruikbare oplossing om #kalwers maklik te speen. Kalwers kan nou by die koei bly tydens die spreenproses – dit verminder speenstres, verbeter produksie, en verhoog winste. Kontak Judy Vercueil 082 459 9451 vir meer.
0
0
2
Palmietfontein #Bonsmaras nooi jou uit na hul 38ste produksieveiling toe. Maak op 11 September om 11:00 ’n draai by Brandfort in die #Vrystaat. Daar gaan 30 SP-bulle en 300 vroulike diere op aanbod wees. Kontak Quinton Ferreira by 083 377 9035 vir meer inligting.
0
0
0
SA Vleismerino verkoop die vrugbaarste ramme volgens alle reproduksienorme, en hulle wag op 29 Augustus vir jou by Fire & Wine! 45 jongramme onder 18 maande en 20 oop ooie sal op aanbod wees. Kom vir die aksie. Bly vir die genetika. Kontak SA #Vleismerino by 084 580 3413.
0
0
0
Nomineer die vooraanstaande #veeprodusente in jou area vir die “Beste van die Beste” 2025 Nasionale Bees- en Skaapboer van die Jaar. Nominasies is tot 31 Augustus 2025 oop. Laai die inskrywingsvorms hier af:
0
0
0
Kom maak jou kraal vol op 15 Augustus! Aveling Bonsmaras & Vriende nooi jou na hul #produksieveiling op Plaas Welkomspruit, Ventersburg. 32 bulle en 240 kommersiële vroulike diere van alle produksiestadia sal op aanbod wees. Kontak Martiens Aveling by 083 309 7355 vir meer.
0
0
0
Doornpoort Genetics bied Boerbokke, Kalahari Reds, Dorpers, Meatmasters, en Persieskape van topgehalte aan! Hul #veiling vind op 6 September om 11:00 by Warmbad Veemark plaas. Altesaam 221 bokke en skape sal op aanbod wees. Kontak Kobus Lötter by 082 432 2393 vir meer inligting.
0
0
1