
Pretoria FM
@PretoriaFM
Followers
13K
Following
3K
Media
3K
Statuses
16K
Hoop, glo, lééf in Afrikaans
Pretoria
Joined November 2011
Mej. Suid-Afrika se uitvoerende hoof bedank #misssouthafrica.
pretoriafm.co.za
Die nuus kom kort nadat die organisasie vroeër vanjaar ook die bedanking van sy jare lange kreatiewe direkteur, Werner Wessels aangekondig het.
0
0
0
Ek sal nié dissiplinêre stappe doen teen Mkhwanazi nie – Nasionale Polisiekommissaris
pretoriafm.co.za
Hy sê bykomende veiligheid is vir Mkhwanazi gereël nadat daar verskeie doodsdreigemente teen hom gemaak is.
0
0
1
Solidariteit begin met stappe teen Bidvest oor “rassistiese” beurs @solidariteit.
pretoriafm.co.za
Hy sê 'n wit werknemer wat minder as R15 300 verdien het presies dieselfde uitdagings met hul kinders as ʼn swart werknemer.
4
10
36
Binnelandse sake verleng kantoorure in die skoolvakansie vir ID-aansoeke
pretoriafm.co.za
Tot die 21e Julie sal kantore tot 18:00 die aand oop wees - instede van die gebruiklike 16:00 die middag.
0
0
0
Die DA eis ingryping by die Witrand psigiatriese-hospitaal oor opgehoopte wasgoed
pretoriafm.co.za
Volgens haar hoop ongewasde, vuil linne en pasiënte se klere op omdat daar slegs een standaard wasmasjien en een industriële wasmasjien is wat werk, en drie werkende tuimeldroërs.
0
0
0
Ramaphosa sal ingryp by geskil tussen Mkhwanazi en Mchunu
pretoriafm.co.za
Ramaphosa sê dit is noodsaaklik dat die integriteit van die land se veiligheidsdienste beskerm word en dat die oppergesag van die reg bevestig word.
0
0
1
Elon Musk stig sy eie party
pretoriafm.co.za
Musk meen Amerikaners leef in 'n sogenaamde eenpartystelsel-land en nié in 'n demokrasie nie.
0
0
0
Jake White verlaat die Blou Bulle
pretoriafm.co.za
"Ek wens die Bulle alle sterkte toe. White sluit sy mediaverklaring af met: Hou die Blou Bo!”
0
0
0
Gauteng betaal nog R3,4 miljard vir e-tol – en die rekening bly groei
pretoriafm.co.za
Meer as ’n dekade nadat die Gauteng Freeway Improvement Project (GFIP) van stapel gestuur is, betaal die provinsie steeds bloedgeld vir ’n e-tolstelsel wat nooit volhoubaar was nie.
0
0
0
“Die DA se besluit om nié aan die nasionale dialoog deel te neem nie is vreemd,” skryf Mbeki
pretoriafm.co.za
Die nasionale diagloog begin in Augustus. Volgens Mbeki is die DA se sogenaamde boikot van die dialoog vreemd en 'n direkte aanval teen sy eie belange.
0
0
0
Die Johannesburg-metro het ‘n nuwe speaker
pretoriafm.co.za
Arnolds is die metro se vyfde speaker in net drie jaar.
0
0
0
“Suid-Afrika ‘n oorblyfsel van kolonialisme, verander die naam na die Republiek van Azanië,” vra die ATM @ZungulaVuyo.
pretoriafm.co.za
Nie almal is egter ten gunste van so 'n naamsveranderingsvoorstel nie. Die politieke ontleder, Kenneth Mokgatlhe meen dit sal onnodig en oorbodig wees. Volgens hom verwys Suid-Afrika net na geografie...
1
0
0
24 van Gauteng se 145 polisiekantore het nié aanhoudingselle nie
pretoriafm.co.za
Sy sê die DA doen 'n beroep op die premier van Gauteng, Panyaza Lesufi om dringend in gesprek te tree met die minister van polisie, Senzo Mchunu en die polisiekommissaris in Gauteng, luitenant-gene...
0
0
1
Die DA dien strafregtelike klagte in teen minister Nkabane @Our_DA @helenzille.
pretoriafm.co.za
Volgens Zille het Nkabane ANC-kaders aangestel om op die raad te dien.
0
2
3
“Berigte dat die Tshwane-metro dit oorweeg om Kleinfontein te sloop, is onwaar"
pretoriafm.co.za
Hy sê Kleinfontein is -luidens die berig - ook nie ’n las op die metro nie omdat hy reeds vir die afgelope 30 jaar self alle dienste, soos water, krag en riool bestuur en versprei.
0
0
0
Voormalige Transnet-hoofde op borgtog van R50 000 elk vrygelaat #Transnet.
pretoriafm.co.za
Volgens berigte was 'n maatskappy van die omstrede Gupta-familie glo betrokke by die tender.
0
0
0