touchofclassmus Profile Banner
Touch of Class Profile
Touch of Class

@touchofclassmus

Followers
775
Following
632
Media
77
Statuses
573

Touch of Class is 'n SA musiekduo met veelsydige sanger Ruhan du Toit en legendariese kitaarspeler Deon van der Merwe.

Pretoria, SA
Joined September 2013
Don't wanna be here? Send us removal request.
@touchofclassmus
Touch of Class
7 years
0
0
3
@touchofclassmus
Touch of Class
7 years
0
3
3
@AfrIsGroot
Afrikaans is Groot
7 years
Kaapstad, julle is ongelooflik! Al die AiG-konserte is TJOKKENBLOK! Ons maak spesiaal vir julle 'n 5de konsert oop - dit is die eerste keer ooit so help ons asseblief om rekords te breek en Afrikaans GROTER as óóit te maak. Klik hier: https://t.co/1gbtG73Ql1. @Computicket
3
14
28
@touchofclassmus
Touch of Class
7 years
Winskopies is ook welkom in Desember so koop nou jou kaartjies vooraf en bespaar ń rand of twee. Sien julle Sondag.
0
0
2
@CO_Productions
CO_Productions
7 years
Op 23 Desember kuier @LeahMusiekSA, @WillemBotha en @touchofclassmus in die pragtige dorp Jeffreysbaai - wat ook onlangs aangewys is as Dorp van die Jaar! Hulle gaan by #JollyDolphin in aksie wees - maak seker jy kry jou kaartjies vroegtydig! @kykNETtv @kykNETNou
0
4
10
@AfrIsGroot
Afrikaans is Groot
7 years
Kry vandag jou kaartjies vir #ClassicsIsGroot 2019. Met kunstenaars soos @MoniqueSteynSA, @elvisblue en @touchofclassmus wat ou treffers afstof en op hul besonderse wyse vertolk, beloof dié vertoning om jou mee te voer. Kry dit hier: : https://t.co/VuTqCMzi2N.
0
3
8
@AfrIsGroot
Afrikaans is Groot
7 years
Kan jy dit glo?! Afrikaans is Groot skop môre af! Vir watter konsert het jy kaartjies? #AiGPta2018
5
4
14
@AfrIsGroot
Afrikaans is Groot
7 years
Dit is nog net een dag - net één slapie - voor die Afrikaans is Groot-konserte afskop! Ons hoop jy sien saam met ons uit en geniet dit - want ons kan nie wag om weer die grootste vertoning aan jou te bring nie. Trek gemaklik aan en maak reg om musiek - en Afrikaans - te vier.🎉
1
10
23
@AfrIsGroot
Afrikaans is Groot
7 years
Hier is goeie nuus. Daar is 'n #blackfriday aanbod op AiG-kaartjies vir die konsert van 29 Nov. 19:30. Die eerste 200 kaartjies wat in die R350 prysklas verkoop word kry 2 kaartjies vir die prys van 1. Nou dít is 'n winskopie. Moet nie uitmis nie. Slegs by @Computicket.
1
15
19
@AfrIsGroot
Afrikaans is Groot
7 years
KAAPSTAD NEEM KENNIS! Is julle reg vir Afrikaans is Groot? Kaartjieverkope open nou om 09:00! Slegs beskikbaar by @Computicket. Maak seker julle mis dit nie, want dit gaan nóg GROTER wees! Klik hier om te bespreek: https://t.co/1gbtG73Ql1.
2
13
21
@eefact
Entertainment & Event Factory
7 years
Die Hart van Jou Besigheid 2018
0
3
3
@ruhandutoit82
Ruhan Du Toit
7 years
Getting ready for Aardklop tonight in Potch.
2
2
12
@AfrikaansM
Afrikaanse Musieknuus
7 years
Ontmoet die man agter die 🎸! Volg @touchofclassmus se @deonvdm1 nou op alle sosiale media platforms!
0
3
4
@AfrIsGroot
Afrikaans is Groot
7 years
As jy nog nie die nuwe Afrikaans is Groot Vol. 11 dubbel-versamelalbum besit nie kan jy @touchofclassmus se nuwe snit, Ek Wil Eendag Kan Sê, môreaand vir die eerste keer op @jacarandafm hoor. Dié snit is dan die #HotHit met @itsDannyPainter. Luister saam.
0
5
10
@AfrIsGroot
Afrikaans is Groot
7 years
Nog net #2dae voor #DieKontrak op @viatv begin! Wie gaan die nuwe Afrikaanse musiekster wees wat met 'n gesogte #ColeskeArtists-kontrak gaan wegstap? Maak seker jy skakel Woensdagaand in as @bobbyvjaarsveld, aanbieder van die program, jou op die pad saam met die deelnemers neem.
0
6
14
@AfrIsGroot
Afrikaans is Groot
7 years
Jy het seker al die lusmaker van @steve_hofmeyr, @bobbyvjaarsveld, @Jay_du_Plessis, @BokvanBlerkReal en @ruhandutoit82 se snit, Die Land, gehoor. 'n Spesiale embleem en plegbelofte is geskep om saam met hulle die boodskap van hoop te dra. Besoek https://t.co/L3pBHGgjvS vir meer.
1
22
53
@BosveldStereo
Bosveld Stereo 107.5
8 years
Vanoggend op die Sondag Top 10 - @touchofclassmus Met: Val Op Jou Kniee #7
0
1
5
@AfrIsGroot
Afrikaans is Groot
8 years
Bly hierdie naweek warm in die huis met @touchofclassmus se nuwe DVD. Hierdié DVD, Live, bevat uittreksels van optredes - hul vertolkings van Sound of Silence, Hotel California en Val Op Jou Knieë gaan jy nou oor en oor kan kyk. Kry dit vandag by @MUSICA_AFRICA .
0
2
6
@AfrIsGroot
Afrikaans is Groot
8 years
Met @touchofclassmus se roerende en unieke musiek, doen hulle beslis hul naam gestand - want dié duo is beslis in 'n klas van hul eie. Jy kan hulle ook op die Afrikaans is Groot 2017-konsert CD en DVD hoor. Kry joune sommer nou by @MUSICA_AFRICA en hier: https://t.co/WwAkbN8V7x.
0
4
13
@AfrIsGroot
Afrikaans is Groot
8 years
Breek dit nie jou hart dat ongeveer 8 000 kleuters met 'n honger magie moet gaan slaap nie? Help #ColeskeArtists en @solhelpendehand om etes aan dié kleuters te voorsien. SMS STOP na 38969 om R10 te skenk. #Stophonger @CorleaBotha @touchofclassmus @MoniqueSteynSA @TarrynLamb
0
17
27