Pieter Koen
@Pieter_Koen
Followers
33K
Following
749
Media
663
Statuses
8K
Sanger. TV-aanbieder oo Jukebox en Kwêla. Nuwe single nou beskikbaar op iTunes. https://t.co/RZ1AbbNBDU
South Africa
Joined September 2009
Die regte song om van enige geleentheid n kuier te maak. Gaan maak hom NOU deel van jou musiek speellys 🎶
2
1
3
Sien kwaai daarna uit om te sien hoe jy hierdie een gaan geniet 🎶🕺🎉
0
2
3
Het jy al die lekkerte van n Kuier Kamp beleef? Hierdie naweek maak ons weer so by Klein Paradys,Brits-Sien jou daar!
0
2
2
As jou voete ook net wil dans...sien ons mekaar mos verseker daar?! 😉🤪🕺🎶
0
0
1
Laat die vure brand en di ys in die glase klingel 🍻🎶🕺Ons is almal daar en nooi jou uit om ook daar te wees. Kry jou jaartjies sommer nou aanlyn net hier! https://t.co/8llPDv7r8b
0
0
0
Vir ieder en elk wat daarvan hou om te kamp en te kuier.. Woonwa,tent of chalet... https://t.co/7mRem6WJf1 Sien jou daar 😉
0
0
1
Daar is letterlik nog n handvol staanplek beskikbaar. NET julle sin as jy NOU bespreek 🤪🏆 Piekniek@pieterkoen.co.za
0
0
1
Na 20 jaar as veldaanbieder van @kyknet se Kwêla is elke storie steeds net so lekker en uniek soos die eerste een. Op nog baie meer 🏆 https://t.co/l3nvzbvhms
0
0
0
Voordat "cabin fever" jou ook die kranse laat uit hardloop. Stof af jou woonwa, vou op jou tent, trek jou 'kuier-skoene’ aan en vat die pad saam met ons vir 'n wegbreek Kuier Kamp soos min!" Navrae & Besprekings: +27(0)84 454 2848 piekniek@pieterkoen.co.za
0
2
3
Nee flippen hel...hoe belaglik is die politieke stories en dinge tans nie in die land nie - met onder andere ou Zuma se bokspronge,die dansies en dinge deur sogenaamde volgelinge en hoe baie mense daar steeds is wat alle vlak 4 inperkings en regulasies prontuit ignoreer...😫
1
0
8
Hoop jy het die nuwe seisoen van SLANK op @kykNETtv die afgelope Sondag middag beloer. Ons stap saam met hulle en Munch Measured Meals die pad om jou ook te wys hoe jy gesonder kan lewe en dan veel beter die dinge kan aanpak... Opwindende tye-slaan die pad saam met ons 🏆
0
1
2
Is jy reg vir die rugby? Kyk wat stof ek toe nou n bietjie van die rak af ... 🤪 https://t.co/ZgH7lbFlmh
0
1
0
Tyd om weer te vergeet van alles rondom die huidige inperking en net te ontspan saam met ons en die stories agter ons liedjies... kry jou kaartjie sommer nou by @itickets
0
0
0
Kan nie wag om self ook weer n draai en kuiertjie by hulle te maak nie!
Sanger en TV aanbieder @Pieter_Koen se mooi Covid boodskap! Hy het in 2017 by ons gekuier op @kykNETtv en @kykNETkie saam met @pietmandieskot! @Lyntjie13 @huisgenoot @Netwerk24 @paarlpost1 @Paarlfm @maroelamedia @BlixemTV @AfrikaansM @Umusiek @100persentegAfr @KPVineyards
2
1
2