
Esté Gross
@EsteGross
Followers
5K
Following
4K
Media
1K
Statuses
4K
Presenter | Newsreader | Music compiler | Essayist | Singer | Songwriter https://t.co/WcVql2dZrx
South Africa
Joined February 2014
Vir besprekings vir sangoptredes, motiveringspraatjies en stemwerk, besoek gerus my splinternuwe webtuiste. For bookings for singing performances, motivational talks, and voice work, please feel free to visit my brand new website:
1
9
16
Ek kan net dankie sê. Dankie vir die tyd wat jy geneem het om my naam in die hoed te gooi in die kategorie 'Best Radio Personality". Dit is 'n heerlike en onverwagse verrassing @PretoriaFM As jy 'n oomblik het, stem asb vir 'n wen 😀🌼.
bestofsouthafrica.co.za
Best of Pretoria Cheers to celebrating Pretoria’s best!Best of Pretoria Rekord Readers' Choice Awards have become synonymous with recognising local excellence for over a decade, with locals not...
3
1
8
Baie dankie aan Pieter Koen en die Goeiemôre / Good morning span van Via vir julle gasvryheid en die onderhoud oor my nuwe enkelsnit, Die Deur. @NueLightP .
0
0
4
Uiteindelik ! Hier is #DieDeur se musiekvideo. Die Deur gaan oor onverganklike liefde. Ek dra dit op aan my Ma, maar ek hoop dat dit ook vir jou betekenis sal hê, op die plek waar jy jou nou in jou lewe bevind.
1
4
8
Roer in Afrikaans. In jou praat, huil, lag en loop ek, verbeel, dink ek my wêreld oop. Ek huil, word kwaad, aanvaar, praat oor onreg en dít wat nog reg is. Mag jou woorde in skares en kontoere oor berge en in dale, oor die wêreld heen, bly dans. Geluk, Afrikaans! #Afrikaans100
0
1
23
RT @TheKiffness: The best things I ever did:. - dedicate my life to God.- pursue my life's calling .- marry my best friend.- become a fathe….
0
234
0
Skakel nou 13:05 in vir #WNDK - Jaconell Mouton en Evert van Niekerk kuier in die ateljee en gesels oor hulle nuwe Kersalbum, Merry Moments. @PretoriaFM
2
1
5
Nataniël se bekroonde produksie, MASS FOR THE GOOD PRINCES en my onderhoud met hom oor die mis, word vanaand om 20:00 op @PretoriaFM uitgesaai. Dankie vir die artikel, @AJOpperman .
netwerk24.com
Nataniël se bekroonde musiekproduksie Mass for the Good Princes word Woensdag om 20:00 op Pretoria FM uitgesaai.
0
0
3
Nataniël se #MassForTheGoodPrinces word vanaand om 20:00- 21:30 in sy geheel weer uitgesaai. Lekker luister !😀 @PretoriaFM .
facebook.com
'n Onderhoud wat my altyd sal bybly. Nataniël News Page praat oor sy veelbekroonde produksie Mass for the Good Princes, en deel ook lewenswyshede. Die onderhoud is in twee dele op #WNDK (Wat's...
0
0
1
Dít is waarom ons hier is: om mekaar in die ongeskonde, ongenaakte waarheid, lief te hê.
netwerk24.com
Daar is sommer baie te sê oor die waarheid. Die waarheid maak vry, die waarheid maak heel.
1
1
6
Ek het die goeie nuus gekry dat Klankkoerant-Laatmiddag, aangewys is @SARadioAwards as "Beste nuus-en aktualiteitsprogram" in die gemeenskapsradio-kategorie vir 2024. Ek bied steeds die nuus-en aktualiteitsprogram op @PretoriaFM aan, nou IMPAK 13:00-14:00. Dankbaar, dankie !
7
1
27
RT @stephanjoubert: You cannot become more spiritual without your hands getting dirtier with the pain and burdens of others. This is the J….
0
11
0
Eksklusief op #WNDK: Die bekendstelling van die CD Mass for the Good Princes. Een van die heel lekkerste onderhoude nog. Dankie Nataniël vir die musiek gesprek én die lekker lag. Wat's Nuut? Dis Klassiek ! Die Sondag tussen 13:05-14:00.@PretoriaFM
1
0
6