AJOpperman Profile Banner
AJ Opperman Profile
AJ Opperman

@AJOpperman

Followers
2K
Following
5K
Media
2K
Statuses
10K

Kunsjoernalis /Arts journalist Netwerk24

Johannesburg
Joined October 2011
Don't wanna be here? Send us removal request.
@AJOpperman
AJ Opperman
11 hours
Die aanbieder en aktrise Elsabé Daneel is vandag 70. Sy het aan die Hoërskool Jan van Riebeeck in Kaapstad gematrikuleer. Sy was vroeg in haar loopbaan ‘n onderwyseres. Sy het ‘n BA-graad in tale, sielkunde en dramateorie verwerf en daarna 'n Hoër Onderwysdiploma.
Tweet media one
0
0
0
@AJOpperman
AJ Opperman
1 day
Dit lyk asof Abel geskilder is, maar hy is nie.
Tweet media one
0
0
0
@grok
Grok
2 days
Blazing-fast image creation – using just your voice. Try Grok Imagine.
49
68
471
@AJOpperman
AJ Opperman
1 day
Lyntjie Jaars, radio-omroeper, aanbieder en aktrise, verjaar vandag. Sy is in Springbok in die Namakwaland gebore en was voorheen ‘n omroeper by NFM 98.1 en het in 2019 ‘n ATKV-Mediaveertjie vir haar program Hamba khaya op NFM 98.1 gewen.
Tweet media one
0
2
6
@AJOpperman
AJ Opperman
3 days
Die Britse digter en skilder William Blake is op 12 Augustus 1827 dood.
0
0
0
@AJOpperman
AJ Opperman
5 days
Die Amerikaanse kunstenaar Jackson Pollock is vandag 69 jaar gelede dood. Hy was 44.
0
0
1
@AJOpperman
AJ Opperman
6 days
By die konsert Winternag: Versamelde toonsettings.
0
0
0
@AJOpperman
AJ Opperman
7 days
Op Sheila Cussons se verjaardag.
0
0
3
@AJOpperman
AJ Opperman
8 days
Op Wilma Stockenström se 92ste verjaardag.
0
0
2
@AJOpperman
AJ Opperman
11 days
Die aktrise Riana Pienaar verjaar vandag. Sy het in flieks soos Herfsland en Skelms verskyn en haar tweede man was die vervaardiger André Scholtz. Hulle is in 1980 getroud en sou vanjaar hul 45ste huweliksherdenking vier. Hy is verlede jaar oorlede.
Tweet media one
Tweet media two
Tweet media three
Tweet media four
0
0
2
@AJOpperman
AJ Opperman
12 days
Inloer by die Wynand Mouton-teater op die Kovsie-kampus in Bloemfontein.
Tweet media one
0
0
1
@AJOpperman
AJ Opperman
12 days
Vers en vrug.
Tweet media one
0
0
1
@AJOpperman
AJ Opperman
12 days
‘n Herbesoek aan NALN.
Tweet media one
Tweet media two
Tweet media three
Tweet media four
0
0
0
@AJOpperman
AJ Opperman
12 days
Weer eens het die Vrystaat Kunstefees ‘n hoogs stimulerende literatuurfees gehou.
Tweet media one
0
0
0
@AJOpperman
AJ Opperman
12 days
Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns se reeks huldigingsbundels vir Hertzogpryswenners se uitstalling by NALN.
0
0
0
@AJOpperman
AJ Opperman
12 days
Breyten Breytenbach by NALN in Bloemfontein.
Tweet media one
Tweet media two
Tweet media three
0
0
0
@AJOpperman
AJ Opperman
12 days
Kovsies se drama-department bestaan vanjaar 60 jaar.
Tweet media one
Tweet media two
Tweet media three
Tweet media four
0
0
0
@AJOpperman
AJ Opperman
12 days
‘n Man se skadu.
Tweet media one
0
0
0
@AJOpperman
AJ Opperman
12 days
Karoo-naweek.
Tweet media one
0
0
3
@AJOpperman
AJ Opperman
12 days
Jongste en oudste op ‘n fees.
Tweet media one
0
0
3
@AJOpperman
AJ Opperman
15 days
Abel wandel in sy heimat.
Tweet media one
0
0
0