Woordfees Profile Banner
Toyota Stellenbosch Woordfees Profile
Toyota Stellenbosch Woordfees

@Woordfees

Followers
4K
Following
3K
Media
1K
Statuses
6K

Die Toyota Stellenbosch Woordfees is waar skrywers en digters, dramaturge, musikante en pretmakers ontmoet om woorde in die wydste sin te vier. 11-19 Okt 2025

Stellenbosch
Joined February 2013
Don't wanna be here? Send us removal request.
@Woordfees
Toyota Stellenbosch Woordfees
4 months
Netwerk24: Plaaslike verkiesings: Onderweg na 2029 “Gaan nie oor om mense te dien nie maar om jou kloue op die munisipale skatkis te kry�� Paneelgesprek gelei deur @GertvanderWesth @Netwerk24
0
1
1
@Woordfees
Toyota Stellenbosch Woordfees
4 months
Paneel: @GertvanderWesth, Raymond Willemse, André Stemmet en @WernerHuman18
0
1
2
@Woordfees
Toyota Stellenbosch Woordfees
4 months
Netwerk24-gespreksreeks: Trump: Troefkaart of joker? “Trump is ’n ontwrigter en onvoorspelbaar” en dit voel soms of daar “not an adult in the room [is]” Paneel: @GertvanderWesth , André Stemmet, @WernerHuman18 @Netwerk24
1
2
2
@Woordfees
Toyota Stellenbosch Woordfees
4 months
“Dis nie ’n onderhoud nie, dis PRAATING!” 🎙️ Peach van Pletzen (oftewel Groothond) deel in PRAATING OOR BOEKE, sy “diep bank vir diep siele” in die EasyEquities Skrywerskamer met Bibi Slippers, Beer Adriaanse en Jaco van der Merwe en gesels oor lees, skryf, taal en verbeelding.
0
1
2
@Woordfees
Toyota Stellenbosch Woordfees
8 months
Suzelle DIY + Toyota Stellenbosch Woordfees = a fabulous festival prep. We’ve teamed up to get you Woordfees-ready. #Woordfees2025 #DEEL @SuzelleDIY
0
2
3
@Woordfees
Toyota Stellenbosch Woordfees
8 months
Kom deel en wees deel! Toyota Stellenbosch Woordfees 11-19 Oktober #Woordfees2025 #Deel #Share
0
1
2
@Woordfees
Toyota Stellenbosch Woordfees
8 months
Kaartjieverkope is oop! Die amptelik: Die Toyota Stellenbosch Woordfees 2025 se kaartjies is nou beskikbaar. Bespreek via Quicket. Kom DEEL en wees DEEL 11 tot 19 Oktober | Stellenbosch Teater, musiek, idees, kuns, en inspirasie. https://t.co/1zfgZZBwv2
0
0
0
@Woordfees
Toyota Stellenbosch Woordfees
8 months
Die program vir die 25ste Toyota Stellenbosch Woordfees is nou bekend en op ons webwerf beskikbaar. Kaartjieverkope open op 26 Junie vir die publiek. Gratis gedrukte feesgidse sal ook dan beskikbaar wees. Kry die program by die skakel hier https://t.co/BljtsPuBld
0
0
0
@Woordfees
Toyota Stellenbosch Woordfees
11 months
Jy word genooi om uit te beeld wat vanjaar se feestema, “deel”, vir jou beteken. Stuur vir ons jou sketse, spotprente en kwashale vir ’n kans om deel te hê aan ons kreatiewe identiteit vir vanjaar. Deel jou kreatiewe bydraes hier: https://t.co/prVTCGaDqp
0
0
0
@Woordfees
Toyota Stellenbosch Woordfees
11 months
Kom vier saam met ons 25 jaar van kuns, kultuur en uitdrukking by die Toyota Stellenbosch Woordfees. Vanjaar se tema is “deel”. Lees meer: https://t.co/prVTCGaDqp #ToyotaStellenboschWoordfees #Deel #WoordfeesDeel #Share
1
0
0
@Woordfees
Toyota Stellenbosch Woordfees
1 year
Galery | EasyEquities Skrywersfees Roep die reuk van boeke op met ’n terugblik van die hoogtepunte by vanjaar se @EasyEquities Skrywersfees: https://t.co/RKiIOryjrW #ToyotaStellenboschWoordfees #EasyEquitiesSkrywersfees 📚📚📚
Tweet card summary image
woordfees.co.za
Galery: Woordtrofees 2024
0
0
1
@Woordfees
Toyota Stellenbosch Woordfees
1 year
1
1
5
@Woordfees
Toyota Stellenbosch Woordfees
1 year
Rock ’n Roll-engele gaan oor daardie herinneringe en mymeringe aan spesiale soorte vroue. Die gewone vroue in jou alledaagse lewe. Lees meer:
Tweet card summary image
woordfees.co.za
Johann Nell
0
0
0
@Woordfees
Toyota Stellenbosch Woordfees
1 year
Geen harde woorde het geval nie. Geen kitare is in die maak van hierdie konsert gebreek nie. Alle vriende is oënskynlik op goeie voet. Is dit selfs moontlik dat hier en daar nie kan onthou word waaroor die baklei(e) gegaan het nie? Lees meer:
Tweet card summary image
woordfees.co.za
Ilza Roggeband
0
0
0
@Woordfees
Toyota Stellenbosch Woordfees
1 year
Die komediante Casper de Vries en Wynand Kotze snoer vanjaar kragte saam. MARINA GRIEBENOW het aan hulle ’n paar vrae gestel. Lees meer:
woordfees.co.za
Marina Griebenow
0
0
0
@Woordfees
Toyota Stellenbosch Woordfees
1 year
"As jy die massamark wil verstaan en hoe dit werk, dan moet jy weet hoe mense dink en drink". Lees meer:
Tweet card summary image
woordfees.co.za
Ilza Roggeband
1
0
1
@Woordfees
Toyota Stellenbosch Woordfees
1 year
Die gesogte Jan Rabie en Marjorie Wallace-skrywersbeurs – die grootste prys vir die aanmoediging van skeppende skrywers in Suid-Afrika – is in 2017 toegeken aan Nathan Trantraal en einde verlede jaar aan Lynthia Julius. Lees meer:
woordfees.co.za
Johan van Zyl
1
0
1
@Woordfees
Toyota Stellenbosch Woordfees
1 year
Vir Jana Cilliers is digkuns nie iets om voor bang te wees nie. Ilza Roggeband het haar uitgevra oor hierdie diep persoonlike produksie. Lees meer:
woordfees.co.za
Ilza Roggeband
0
0
0
@Woordfees
Toyota Stellenbosch Woordfees
1 year
“Hoe maak jy essentially ’n mixtape van iemand se werk sonder om dit injustice te doen? Om te probeer slim wees hieroor gaan nie werk nie, want hoe som jy iemand se hele lewe op in ’n uur?” Lees meer:
woordfees.co.za
Nadine Petrick
0
0
1
@Woordfees
Toyota Stellenbosch Woordfees
1 year
Jy skrik jou amper ’n papie (met verskoning aan die gewerweldes) as die luidsprekers skielik kliphard bruis met “O fortuna” uit Carmina Burana van Carl Orff. Lees meer:
woordfees.co.za
Marina Griebenow
0
0
1