storieMAKER
@storiemaker
Followers
665
Following
4K
Media
851
Statuses
3K
Stories oor Afrikaanse Flieks, TV Reekse, Toneel, Musiek en Boeke. En so nou en dan ‘n kort Internasionale fliek resensie. [email protected]
Pretoria, South Africa
Joined September 2017
Nog 'n laaste draai in Pretoria. 21 Okt by Die Kleine Skuur Teater in Centurion. #dowwedollanouofnooit
#koebaaiwaaitoer Met Coenraad Rall op klavier. Min dae Dolla- 13 Des word die stilettos opgehang. @GetItPTA @CenturionFree @SACelebTweets @Roekeloos @RekordNewspaper
1
1
4
Vandag die eerste keer op #WoordfeesTV @DStv-kanaal 150 en @GOtvNamibia-kanaal 15 #ToyotaUSWoordfeesTV
#IetsAnders
@ToyotaSA @StellenboschUni @Netwerk24 @kykNETtv
1
4
6
Die boeke wat op Woordfees TV se Skrywersfees is, kan direk van @ExclusiveBooks bestel word, wat hierdie webblad spesiaal vir die feesboeke geskep het: https://t.co/X1hjp7L4kb
@NBPublishers @PBoekhuis @PenguinBooksSA @ToyotaSA @StellenboschUni
0
3
4
Ondersteun die ❤️ Woordfees-veldtog en koop ʼn kaartjie om Woordfees 2022 moontlik te maak. https://t.co/z72wL7Ep9h
#WoordfeesTV
#ToyotaUSWoordfeesTV
0
2
3
Ál hierdie produksies is die eerste keer op die kassie - op Woordfees TV: @DStv-kanaal 150 en @GOtvNamibia-kanaal 15. #ToyotaUSWoordfeesTV
#WoordfeesTV
#IetsAnders
@ToyotaSA @kykNETtv @Netwerk24 @StellenboschUni
1
2
3
O,lala... was jare laas op Robertson, maar maak op die #koebaaiwaaitoer einde Sept 'n draai by die splinternuwe Red Chair Bistro by @RooibergWines Saam met my is pianis Coenraad Rall. En Dolla gooi vir oulaas 'n stuiwer...net nie in Zumpies se crowdfunding! #komediekabaret
0
5
9
Jy's in vir 'n treat as jy @marionholm "live" in die teater kan beleef. Ekstra vertoning Saterdagmiddag 18 September om 14:00 (deure open 12:00 vir ete) Want lag is die beste medisyne. @TheatreSceneCpt @DurbanvilleCPT @CapeTheatre @CapeTownEtc @capetownmag @TygerBurger @kykNETtv
0
1
1
SPLINTERNUWE MUSIEKVIDEO: Devan, ons talentvolle nuweling, bederf ons die week met sy Musiekvideo #Seisoene. Gaan kyk hom en laat weet ons wat julle dink 🙌 Nou beskikbaar op YouTube 😉
1
2
2
Ons is baie opgewonde oor die eerste Toyota US Kunstenaarsweek wat nuwe hoop en nuwe werk sal skep. Alle professionele kunstenaars met loopbane in die uitvoerende kunste kan aansoek doen. Klik hier om meer uit te vind oor die Kunstenaarsweek: https://t.co/nVRsVOJlfe
0
1
1
0
1
10
VS-kunstefees skuif van Julie na Oktober https://t.co/UIO2LPZysm
@VSKunstefees
0
2
3
JOOX South Africa het al Elandré se VUURWARM songs op een Playlist gesit, luister hier >> https://t.co/ucObo0HGCe
0
1
1
Dit blyk asof Kaashifa beheer neem van haar liefdeslewe vandeesweek in #Suidooster 😍 🥰
0
2
6
Every year @Jesse_Clegg's performance is a highlight at @dieboerteater in Durbanville. Tomorrow 27 Dec - tickets are limited due to Covid 19 protocol. To book phone 021 979 1911 or on line at https://t.co/BakZUk70Dk
@DurbanvilleCPT @sa_artists @48hrsincapetown @TheatreSceneCpt
0
2
5
Jy het Donderdag 20:00 'n afspraak met 'n alien @PietieBeyers wat aan 'n gesin se deur klop. Het hy goeie bedoelings, of is hy van iewers anders met verskuilde motiewe? BOETIE ONTMOET 'N ALIEN deur Johann Smith. Regie: @FIELIESH #radioteater
@rsgjacobs
@kobusburger
0
7
13
Draairivier uit die pen van Engela Ovies, voorgelees deur Simoné Benjamin, begin vanaand om 19:20 op #RSG @NBPublishers
https://t.co/sVDywqvKax
@kobusburger
@rsgjacobs
@MonSpek1
@Amorersg
@johanrademan1
@MartelizeBrink
@SuePyler
@ATKVSA
1
5
7