Rene van der Merwe
@ReneMerwe
Followers
196
Following
113
Media
14
Statuses
70
Joined May 2011
Welkom in die famile 4-dae oud Lilly Bouic!! Ons love jou al klaar!!
3
3
24
Kom kuier saam @wicusvdm 17Sept Ons haal daai hond uit die bos uit!!! http://t.co/n5msL1V7NL
@SelectMusiek @GrootFM
http://t.co/Pvxa9uJjLh
1
12
4
Nog net 9 dae voor ek vir Patensie,Kareedouw,PE & Uitenhage gaan kuier!! Kry jou kaartjies nou!! http://t.co/B3rlT7a4ll
1
4
3
Ek het ñ nuwe blog inskrywing. Lees maar op jou eie tyd. Kom net ñ slag weg! Heel weg! http://t.co/jbXTwkksQE via @wicusvdm
wicusvdmblog.wordpress.com
Dit reën saggies al heeldag buite. Die rytjie jong kokerbome voor die huisie waarin ek my bevind lyk of hulle wil hande klap. In die drie dae sedert ons aankoms hier het ons nog net die plaaseienaa…
2
3
9
Sondag 13:30 en 21:30 saai @kykNETMusiek die Opskop-episode met Fredi Nest uit in liefdevolle herinnering aan hom: http://t.co/wOO6WRMjls
3
14
6
Ons stertswaai-hondekind-hartsepunt is vandag 12 jaar oud @wicusvdm #Rooikappie#Fibi-liefde http://t.co/skMSzpjSpJ
1
0
1
AUSTRALIË TOER KAARTJIEVERKOPE: 18 JULIE - ADELAIDE http://t.co/yB2fDkiVgY
0
1
1
AUSTRALIË TOER KAARTJIEVERKOPE: 17 JULIE - PERTH http://t.co/Cp3Kr4O3OU
0
1
1
AUSTRALIË TOER KAARTJIEVERKOPE: 11 Julie - Melbourne http://t.co/eUIYQXN8AH
0
1
1
Ons kry baie navrae, so hier is die detail weer! AUSTRALIË TOER KAARTJIEVERKOPE: 10 Julie - Sydney http://t.co/W8K6CcIQnh
1
1
1
EK GAAN KUIER JULIE IN AUSTRALIË!! 18 Julie - Adelaide Besprekings: http://t.co/yB2fDkiVgY
#OzToer
0
2
2
EK GAAN KUIER JULIE IN AUSTRALIË!! 17 Julie - Perth Besprekings: http://t.co/Cp3Kr4O3OU
#OzToer
1
2
1
EK GAAN KUIER JULIE IN AUSTRALIË !! 11 Julie - Melbourne Besprekings: http://t.co/eUIYQXN8AH
#OzToer
0
2
2
EK GAAN KUIER JULIE IN AUSTRALIË!! 10 Julie - Sydney Besprekings: http://t.co/W8K6CcIQnh
#OzToer
1
2
2
Nog net vandag & more kans om te stem,so ek vra maar nederig vir oulaas. Sal dit BAIE waardeer! Dankie!! @Ghoema2015
http://t.co/Xia6gHnhIC
2
5
2
As jy die naweek Woordfees,Stellenbosch toe gaan, ondersteun asb my vriend @peter2mitchell in die toneelstuk "Renier(Grootlieg) de Winnaar"
0
2
2
Wil nou voorbarig wees nie,maar as jy jou weg sou oopsien stem asb vir my vir @Ghoema2015 Sal dit hoog op prys stel! http://t.co/7O8lQkHy4e
0
5
3