Kom ons praat gou reguit. Meneer, jy wat so vocal is oor hoe jou vrouens moet lyk - groot boobs, mooi, maer, bla bla - is jy ENIGSINS iets om na te kyk? Kan mens even verby jou pens, groot praat, kak houding, lae selfbeeld en jou piepiepyp sien en trots voel langs jou sy?
#lol