AfriForum makes announcement regarding former Bafana captain
Date: 5 November 2019
Time: 11:00
Venue: Forum Films studio, AfriForum building, 58 Union Avenue, Kloofsig, Centurion
#SenzoMeyiwa
Gelukkige Stigtingsdag!
6 April 1652: Aankoms van Jan van Riebeeck
Die middag van 5 April 1652 om 14:30 gewaar die opperstuurman van die Drommedaris Tafelbaai.
| STIGTINGSDAG |
Vandag, 6 April, is Van Riebeeck - dag of Stigtingsdag.
6 April 1652: Aankoms van Jan van Riebeeck
Die middag om 14h30 van 5 April 1652 word Tafelbaai gewaar deur die opperstuurman van die Drommedaris, een van die drie skepe waarmee kommandeur Jan van Riebeeck…
#𝗦𝘁𝗼𝗽𝗠𝗮𝗹𝗲𝗺𝗮
KYK HIER!
Stuur jou klag aan die Menseregtekommissie hier:
Help ons om druk te plaas op die Menseregtekommissie om Julius Malema te ondersoek na aanleiding van die video waar hy sy volgelinge aanhits om geweld te pleeg.
#SenzoMeyiwa
: AfriForum announced today that Adv Gerrie Nel, Head of the civil rights organisation’s private prosecution unit, demanded the National Prosecuting Authority (NPA) on behalf of the Meyiwa family to recommend a formal inquest into the death of Senzo Meyiwa.
Bheki Cele, minister van polisie, se departement bestee miljoene aan spyseniering (R1,5 miljard), verblyf (R42,7 miljoen) en vermaak (R1,8 miljoen).
Jy kan sy afdanking eis. Klik hier:
Foto: Maroela Media
| DANKIE |
AfriForum sê vandag dankie vir hierdie vier jong boere uit Amerika vir hul ondersteuning teenoor boere in Suid-Afrika.
Om hierdie te sien, maak ons harte warm.
#HARTSWATER
-MOORDE:
Die gemeenskap van Hartswater is uitmekaar geruk na die wrede moorde op 3 geliefde inwoners. Boere kom by die landdroshof in Hartswater bymekaar om die moorde te veroordeel.
Waar is jy President Ramaphosa? -
Vandag vier ons Paul Kruger se verjaarsdag.
𝐆𝐞𝐥𝐮𝐤, 𝐎𝐨𝐦 𝐏𝐚𝐮𝐥!
"Neem uit die verlede dit wat goed is en bou daarop die toekoms." - Paul Kruger
Waar dink jy is die Krugerrande begrawe?
𝐒𝐭𝐨𝐩 𝐄𝐬𝐤𝐨𝐦-𝐤𝐨𝐫𝐫𝐮𝐩𝐬𝐢𝐞
Die ANC wil Eskom-korrupsie toesmeer.
@afriforum
soek deursigtigheid in Eskom se finansiële .state en bring 'n hersieningsaansoek.
Klik hier en stop die toesmeer van korrupsie:
Daar waar die munisipaliteit nie hul werk doen nie, sal
@AfriForum
toetree om die gemeenskap te help.
Ons moet aanhou om die regte ding te doen, uiteindelik sal ons die verskil sien
AfriForum Oos-Moot julle maak ons trots!
AfriForum welcomed the judgement of the North Gauteng High Court in Pretoria today that more than a 100 people who are currently kept in one of the Department of Health’s COVID-19 quarantine camps should be set free.
AfriForum and the Mafube Business Forum in Frankfort will tomorrow announce their legal strategy on the total mismanagement that currently prevails in the Mafube Local Municipality. President Cyril Ramaphosa and 16 others are the respondents in this case.
.
@AfriForum
is fighting against the slogan “
#KillTtheBoer
.”
This legal battle will continue in the Supreme Court of Appeal on 4 September.
You can help! Support the court case by making a contribution to
@AfriForum
’s legal expenses:
Or visit…
𝐏𝐚𝐮𝐥 𝐊𝐫𝐮𝐠𝐞𝐫
Vandag vier ons Paul Kruger se verjaarsdag.
"Neem uit die verlede dit wat goed is en bou daarop die toekoms." - Paul Kruger.
Pres. Paul Kruger is gebore 10 Oktober 1825.
Wat sou jy graag vandag vir oom Paul wou vra?
South Africa has one of the highest murder rates in the world. But, what sets farm murders apart is the level of brutality and torture involved in them. They are hate crimes.
#KilltheBoerBook
@ErnstRoets
"Honderde boere en lede van die gemeenskappe het na die hof opgeruk om hul misnoeë te kenne te gee met die regering se miskenning van plaasmoorde." - Johan Kruger, hoof van Gemeenskapsontwikkeling by
@afriforum
SUKSES! Die hof het beslis dat Motshekga, minister van Basiese Onderwys, se besluit rakende die oorskryf van die eindeksamen in Wiskunde II en Fisiese Wetenskap II ultra vires en ongrondwetlik is.DANKIE aan
@AfriForum
se lede wat AfriForum sterker maak om suksesse te kan behaal.
#SenzoMeyiwa
: "The Meyiwa family are proud to be associated with an organisation that is bold enough to stand with us in the fight for justice in this case. We are therefore calling on all reasonable South Africans of all races to stand with us and oppose this injustice”
Dit is vandag
@kalliekriel
, uitvoerende hoof van AfriForum, se verjaarsdag. Dit is ’n voorreg om saam met só ’n dinamiese leier te kan werk en aan ’n vry, veilige en voorspoedige toekoms aan die suidpunt van Afrika te kan bou. Lekker verjaar Kallie!
The Minister of Finance
@tito_mboweni
requested that public contributions to the contents of his 2021 budget speech be sent to
@TreasuryRSA
. Here are AfriForum’s tips for Tito:
South Africans from all communities should not allow a populist alliance to divide us or cause hatred and violence to the benefit of a ruling elite or so that they can rule over us amidst our divisions.
Die staat oorweeg die afskryf van Soweto se skuld aan Eskom. Soweto skuld Eskom R4,4 miljard. Hierdie skuld is voldoende om genoeg diesel aan te koop om vir vyf jaar drie fases beurtkrag te vermy.
Klik hier om en teken BEURTKRAG-PROTES aan:
.
@Julius_S_Malema
en die
#EFF
betaal ‘n verdere bedrag van R108 960 aan
@afriforum
. AfriForum sal hierdie geld gebruik om onteiening sonder vergoeding te beveg.
Ons is dankbaar en trots dat
@afriforum
vandag 253 712 lede sterk is!
Dankie aan
@AfriForum
se lede wat saam ons
#VEGenBOU
om 'n toekoms te skep waarin ons en ons nageslag blywend vry, veilig & voorspoedig kan voortbestaan.
#AfriForumStaanSaam
AfriForum has laid a charge of corruption at the Wierdabrug police station in Centurion today. This follows the Gauteng government awarding an unlawful contract to the IT company In2IT, with which Panyaza Lesufi, Gauteng MEC for Education, has close links.
.
@Discovery_SA
refuses to undertake not to discriminate against whites after a meeting with
@afriforum
and Solidarity. It is not true that Discovery is forced by law to discriminate against whites. Please reconsider any association with Discovery.
@monique_taute
@IanCameron23
#SchweizerReneke
Emosionele Scheiwer-Reneke onderwyseres sê sy sal veg om haar reputasie te herstel!
@solidariteit
bring ‘n dringende hofaansoek rakende die saak.
𝐋𝐞𝐤𝐤𝐞𝐫 𝐯𝐞𝐫𝐣𝐚𝐚𝐫, 𝐊𝐚𝐥𝐥𝐢𝐞!
@kalliekriel
, uitvoerende hoof van
@AfriForum
, verjaar vandag! Baie geluk.
Ons wens vir jou ’n geseënde jaar vorentoe gevul met liefde, vreugde en geluk!
As werknemers van hierdie dinamiese burgerregteorganisasie, kan ons net sê:…
#SenzoMeyiwa
: Adv. Gerrie Nel, Head of AfriForum’s Private Prosecution Unit, has been appointed as the Meyiwa family’s advocate in the murder investigation into the death of Senzo.
𝗗𝗶𝗲 𝘄ê𝗿𝗲𝗹𝗱 𝗺𝗼𝗲𝘁 𝘄𝗲𝗲𝘁
Suid-Afrika se rekord, met betrekking tot die uitskakeling van diskriminasie in die land, word vanjaar deur CERD hersien. AfriForum gaan dus ’n nuwe verslag oor die Suid-Afrikaanse regering se rassediskriminasie by CERD inhandig en ’n kort…
𝗦𝘂𝗶𝗱-𝗔𝗳𝗿𝗶𝗸𝗮𝗮𝗻𝘀𝗲 𝗣𝗼𝗹𝗶𝘀𝗶𝗲𝗱𝗶𝗲𝗻𝘀
“Ons kan nie net staan en toekyk terwyl ons burgers in vrees en onsekerheid leef nie. Die SAPD moet hul grondwetlike plig nakom en onmiddellike stappe doen om die veiligheid van die mense van Kaapstad te verseker,” sê Morné…
"As international pressure played a part in convincing the various parties to enter into the 1994 settlement, the international community now also has a responsibility to help see to it that the ANC sticks to the agreement."
@kalliekriel
Ons gaan nie terugsit en kyk hoe die ANC ons Afrikaanse skole vernietig nie. 𝗦𝘁𝗮𝗮𝗻 𝘀𝗮𝗮𝗺 𝗺𝗲𝘁 𝗔𝗳𝗿𝗶𝗙𝗼𝗿𝘂𝗺 𝗲𝗻 𝗿𝗲𝗱 𝗼𝗻𝘀 𝗔𝗳𝗿𝗶𝗸𝗮𝗮𝗻𝘀𝗲 𝘀𝗸𝗼𝗹𝗲.
Gee aan ons jou mandaat: .
.
@AfriForum
veroordeel Krieket Suid-Afrika (KSA) se direktief waarin alle Protea-spelers gedwing word om die knie te buig, ten sterkste.
#quintondekock
.
@afriforum
se uitvoerende hoof verjaar vandag. Baie geluk met jou verjaardag,
@kalliekriel
, ons wens vir jou 'n geseënde jaar vorentoe gevul met liefde, vreugde en geluk!
Die personeel van
@AfriForum
wens
@kalliekriel
, uitvoerende hoof van die organisasie, ’n wonderlike nuwe lewensjaar toe. Baie geluk met jou verjaarsdag
@kalliekriel
! Mag daar nog vele mooi en geseënde jare wees en mag
@AfriForum
onder jou leiding net krag tot krag gaan.
𝐀𝐟𝐫𝐢𝐅𝐨𝐫𝐮𝐦 𝐯 𝐌𝐚𝐥𝐞𝐦𝐚
.
@AfriForum
daag EFF voor hof oor sing van “Kill the boer”.
Sowat 20 EFF-ondersteuners buite die hof en sterk polisie-teenwoordigheid.
STOP Malema. Voeg jou naam hierby:
| STIGTINGSDAG |
Vandag, 6 April, is Van Riebeeck - dag of Stigtingsdag.
6 April 1652: Aankoms van Jan van Riebeeck
Die middag om 14h30 van 5 April 1652 word Tafelbaai gewaar deur die opperstuurman van die Drommedaris, een van die drie skepe waarmee kommandeur Jan van Riebeeck…
| MENINGSPEILING | Sal jy ’n belastingboikot ondersteun? Die publiek is moeg om belasting te betaal vir dienste wat nie gelewer word nie. Ons weet egter dat belastingweerhouding onwettig is. Registreer jou mening hier:
𝗥𝗮𝗺𝗽𝘁𝗼𝗲𝘀𝘁𝗮𝗻𝗱
Die regering het vandag die beëindiging van die ramptoestand aangekondig ná die burgerregteorganisasie
@afriforum
en ander organisasies regsaksie geneem het.
𝗦𝘂𝗸𝘀𝗲𝘀
Garth Simpson, die boer van Dundee, is vandag op borgtog vrygelaat ná hy vir byna ses maande in aanhouding was. AfriForum voorsien regshulp aan Simpson nadat hy van moord aangekla is ná ’n voorval waartydens hy ’n jong man uit selfverdediging noodlottig geskiet het.