HoerskoolWaterkloof
@HSWaterkloof
Followers
419
Following
694
Media
581
Statuses
928
Joined February 2017
(Volle video op FB) Ons is #Klofietrots! Toonaangewend . Toekomsgerig. Ons poog om die Christelike en Afrikaanse waardes van Hoërskool Waterkloof te bewaar en uit te bou, op só ‘n wyse dat leerders as jong volwassenes in die samelewing volgens potensiaal en vermoë kan presteer.
0
1
6
Tyd hardloop uit! Kry jou kaartjies! Hoërskool Waterkloof Dansakademie bied aan 'Wonderland' - 2-4 Augustus, kaartjies nou beskikbaar. #klofiekultuur #klofietrots
Hoërskool Waterkloof Dansakademie bied aan 'Wonderland' - 2-4 Augustus, kaartjies nou beskikbaar. #klofiekultuur #klofietrots
0
0
0
Ons hokkie 1ste span het vanaand vir Affies 4-2 geklop! Welgedaan manne! Die toeskouers juig hulle toe! #klofietrots #klofiesport
0
1
5
Môre die GROOT derby Affies ve #Klofies! Hokkie-kaptein ondersteun die rugbymanne, lekker pret met ń dance-off, oefening...onnie teen een van ons spelers EN die koffie-stalletjie staan reeds gereed vir vroeg môre oggend!!! Ons is gereed vir Affies!! #klofietrots #klofiesport
0
1
6
Die Klofies het slegs R112.97 binne 8 maande ingesamel op die WeBenefit platform. Kom #Klofies, ons kan beslis beter as dit doen! Doen inkopies teen verlaagde pryse en dra by tot Hoërskool Waterkloof – dis ‘n wen-wen situasie. #klofietrots
0
0
0
Die nuwe kwartaal het sommer volstoom afgeskop en die #Klofies is in die eerste week besoek deur Vukosi Nhluvuko Bamuza, ń #OudKlofie en top Suid-Afrikaanse krieketspeler wat sy wysheid, ervaring en motivering kom deel het! #klofietrots @sacricketl
0
0
3
Hoërskool Waterkloof Dansakademie bied aan 'Wonderland' - 2-4 Augustus, kaartjies nou beskikbaar. #klofiekultuur #klofietrots
0
4
3
Kyk waar kuier die dogters van die Klofie-dansakademie! New York, New York! Geniet dit julle! #KlofieTrots #KlofieKultuur
0
0
2
Dane Bouwer, gr.8 en Ane van den Berg, gr.11 is tydens die vakansie bevoorreg om SA op die skaakbord te gaan verteenwoordig. Die 2018 Statebond Skaak Kampioenskappe (Commonwealth Games) vind in New Delhi plaas. Sterkte #Klofies! Mag julle Kloof se naam hoog hou in Indië.
0
0
1
Chrisjan van Wyk, Gr.11 het tydens 22-25 Junie aan die TSA KZN Coca Cola Grand Prix toernooi in Durban deelgeneem. Chrisjan het uitstekend presteer en die Mans Ope Enkels Afdeling gewen! Baie geluk Chrisjan! #klofietrots #klofiesport
0
0
0
#schoolsport: #Watch as @BlueBullsRugby officially announced the @YouthWeeks teams! @AHS1920 @HSWaterkloof @MenloparkRugby READ: https://t.co/CBF5svHDwc
0
2
1
Ons is #klofietrots op Christiaan Bauman wat ń “honourable mention” vir sy taak ontvang en Edrich Engelbrecht ‘n silwer medalje by die Genius Olympiad wat in New York plaasgevind het. Geluk!
#Klofies Edrich Engelbrecht en Christiaan Bauman is oppad na New York, saam met Kyla Cronje van Garsfontein, vir die iMbewu Science Foundation. #klofietrots #klofieakademie
0
0
3
Die #Klofie-dienswerkers groet ons hoof Mnr. Potgieter en oorhandig 'n gepaste geskenk. Ons bou in geloof. #klofietrots
0
0
3
Ons rig graag weer ń versoek vir bydraes vir die #Klofie-spens. Veral nou voor die vakansie is enige bydraes baie welkom en sal help om ons families deur die tyd te dra. #klofiesgeeom
Die #Klofie-spens vra asb. dringend vir bydraes nou gedurende die eksamen en vakansie! Alle skenkings moet asseblief by Johandri Kriek of ontvangs afgelewer word. Elke bietjie help! #KlofiesGeeOm
0
0
0
Ondersteun ons #Klofies in die semi-finaal môre op @SkoleKook op die @GrootFM #GrootOntbyt om 6.10am! #klofietrots
https://t.co/ns2L9Ahoph
0
1
2
#Klofies Edrich Engelbrecht en Christiaan Bauman is oppad na New York, saam met Kyla Cronje van Garsfontein, vir die iMbewu Science Foundation. #klofietrots #klofieakademie
0
0
1
Hoërskool Waterkloof bly #KlofieTrots op ons #OudKlofies! #FafdeKlerk welgedaan!!! #klofiesport
https://t.co/nm4Y5OvNub
0
0
8