FlitsTV Profile Banner
Flits Profile
Flits

@FlitsTV

Followers
719
Following
335
Media
387
Statuses
2K

’n Vars en energieke blik op die wêreld van Suid-Afrikaanse kuns, modes, vermaak en sosiale gebeure elke Donderdag, 22:00 - 22:30, regstreeks, op @kykNETtv

kykNET (Kanaal 144 DSTV)
Joined May 2015
Don't wanna be here? Send us removal request.
@FlitsTV
Flits
8 years
Deel gerus jou @FlitsTV hoogtepunte. Ons groet en sê dankie vir jou ondersteuning.
1
0
2
@FlitsTV
Flits
8 years
Bespreek hier jou kaartjie vir @de_apie se BABBELAGTIG, te sien by die @KKNKfees https://t.co/HW4ZfvBDDt
0
3
5
@FlitsTV
Flits
8 years
Om te groet is nooit aangenaam nie, maar dit is 'n taak wat die Flits-span vanaand moet doen. Skakel vir oulaas in op DSTV kanaal 144 @RozMcK @BouwerBosch
0
2
5
@FlitsTV
Flits
8 years
Flits kyk terug na die afgelope drie jaar se hoogtepunte. @TheHug gesels met ons vanuit Oudtshoorn oor die @KKNKfees se feesprogram, en @de_apie en @tinarievwl gesels oor hulle produksies wat ook daar te sien is die jaar. #dankietogdisamperdonderdag
0
4
3
@FlitsTV
Flits
8 years
Dankie vir die saamkuier! Ons sien julle weer volgende Donderdagaand. #Dankietogdisnaweek
0
0
1
@FlitsTV
Flits
8 years
Dis mos nou hoe mens 'n episode afsluit. Dankie @spoegwolf dat julle by ons kom kuier het!
0
0
0
@FlitsTV
Flits
8 years
Wanneer jy weer in die Stellenbosch area is - gaan loer in by @spoegwolf se Drum! Hier is die skakel na hulle Facebook-blad
facebook.com
Drum Restaurant, Stellenbosch. 2,352 likes · 1,103 were here. Art
0
0
0
@FlitsTV
Flits
8 years
Ngiyabonga @PietieBeyers ! inkosi ikubusise... (gebruik maar Google Translate om by te bly...)
0
0
0
@FlitsTV
Flits
8 years
Bespreek hier jou kaartjies vir die @TheFugard se West Side Story - dit is 'n belewenis! https://t.co/bJzz7r29Zs @lynelle_kenned @AllisonFoat
0
1
1
@FlitsTV
Flits
8 years
Dis amper naweek en daar is nie 'n beter manier om dit af te skop as om saam met die Flits-span te kuier nie! Skakel nou in op @kykNETtv DSTV kanaal 144.
0
1
1
@FlitsTV
Flits
8 years
Kom kuier saam môre aand 22:00 op Flits - ons kyk na verskuilde talente van bekendes in die bedryf. Sien jou daar! @Carelnel @PietieBeyers @thegravegirl @kykNETtv @Cindyswaan @HannelieWarren @JakDePriester @spoegwolf
0
6
9
@FlitsTV
Flits
8 years
Geluk aan al die wenners!
0
0
0
@FlitsTV
Flits
8 years
Dis al waarvoor ons tyd het hierdie week op Flits! Maak seker jy skakel volgende week in, @JakDePriester en lede van die band @spoegwolf kuier by ons in die ateljee.
0
0
1
@FlitsTV
Flits
8 years
Bespreek hier jou kaartjies vir die heel laaste @DanceUmbrellaSA https://t.co/Mmwa3eRIlH - jy het kans tot Sondag om dit by te woon.
0
0
0
@FlitsTV
Flits
8 years
Dis amper tyd vir FLITS! As jy, soos @BouwerBosch, mal is oor die #behindthescenes opsie as jy 'n DVD klaar gekyk het, skakel 22:00 in op DSTV kanaal 144, want vanaand se episode is vir jou. #dankietogdisdonderdag
0
0
0
@FlitsTV
Flits
8 years
Dis amper Donderdag, en Flits boer behoorlik agter die skerms hierdie week. Ons sien jou môre aand 22:00, regstreeks op @kykNETtv
0
2
3
@FlitsTV
Flits
8 years
Bespreek hier jou kaartjies vir @TheLoftPuppetCo se nuutste produksie "Beloofde Land".
0
0
0
@FlitsTV
Flits
8 years
Ons hoop jy sit regop voor die TV want Flits is binnekort regstreeks op @kykNETtv - @DStv kanaal 144.
0
1
2
@FlitsTV
Flits
8 years
Ons is vanaand terug in Johannesburg en gereed om vir julle te wys wat ons alles by die @Woordfees ervaar het! Dan kom kuier @ReynardtHugo by ons om te gesels oor ADAM en @BinnelandersTV - sien julle 22:00
0
1
1
@RollingStone
Rolling Stone
8 years
See the complete winners list from tonight's #Oscars https://t.co/URRh6uYrWN
3
57
177