RobbieWessels Profile Banner
Robbie Wessels Profile
Robbie Wessels

@RobbieWessels

Followers
39K
Following
166
Media
970
Statuses
2K

Bestuur & Besprekings - CO Productions - 012 751 3601 - [email protected]

Pretoria, South Africa
Joined April 2012
Don't wanna be here? Send us removal request.
@RobbieWessels
Robbie Wessels
4 months
Saterdag is Vrouedag - ek maak musiek in Lichtenburg.
1
0
1
@RobbieWessels
Robbie Wessels
4 months
My dagboek vir 2026 is reed oop. As hy wil he ek moet in jou geweste kom musiek maak kontak CO Productions betyds!
0
0
1
@RobbieWessels
Robbie Wessels
4 months
Verander die verlede OF sien die toekoms - watter een sou jy kies?
1
0
3
@RobbieWessels
Robbie Wessels
4 months
More is dit sulke tyd - wie sien ek by Liefde By Die Dam?
0
0
1
@RobbieWessels
Robbie Wessels
4 months
Lichtenburg ons kom maak 'n draai by julle op 9 Augustus. Kom kuier saam in Afrikaans!
0
0
2
@RobbieWessels
Robbie Wessels
4 months
Vetpret as ons content shoot...
0
0
2
@RobbieWessels
Robbie Wessels
4 months
Saterdag hou ons weer Liefde by Die Dam in Jo'burg. Kom jy saam kuier?
0
0
2
@RobbieWessels
Robbie Wessels
4 months
Raai wat? Die dagboek is nou oop vir 2026. So as jy wil he ek en die band moet in jou geweste kom musiek maak kontak CO Productions op 012 751 3601.
0
0
2
@RobbieWessels
Robbie Wessels
4 months
Hierdie is die storie van Racheltjie de Beer en dieles wat ons almal uit haar dapper hart kan leer. Wanneer alles om jou donker raak en die sneeu kom op jou neer, le soos Racheltjie de Beer jou eie lewe neer.
0
0
4
@RobbieWessels
Robbie Wessels
4 months
Het julle al die musiekvideo vir my nuwe single Racheltjie de Beer gesien? Die volle video is nou beskikbaar.
1
0
4
@RobbieWessels
Robbie Wessels
4 months
Kom kuier saam by my Koffiewinkel in Pretoria-Oos.
0
0
3
@RobbieWessels
Robbie Wessels
5 months
Hackers is ook oral deesdae... Wat sal jou reaksie wees?!
0
0
1
@RobbieWessels
Robbie Wessels
5 months
Saterdag maak ek en die band geraas by Stoetbul in Pretoria. Dis free entry so maak seker jy bespreek jou tafel!
0
0
2
@RobbieWessels
Robbie Wessels
5 months
Het jy al die Robski WaterBike in aksie gesien? Jy wil beslis so een he vir jou volgende buitelug uistappie!
0
0
0
@RobbieWessels
Robbie Wessels
5 months
Kom maak 'n draai...
0
0
3
@RobbieWessels
Robbie Wessels
5 months
'n Manneaand in Rustenburg is waar ek en die band kom musiek maak op 24 Julie. Sien uit!
0
0
0
@RobbieWessels
Robbie Wessels
5 months
Wat dink jy het ek die naweek aangevang?
0
0
1
@RobbieWessels
Robbie Wessels
5 months
Het jy al die Leeuloop gedoen?
0
0
0
@RobbieWessels
Robbie Wessels
5 months
My koffietrokkie in Pretoria Oos het lekker warm en koue drankies en 'n hele reeks merch om na te loer terwyl jy iets drink. Kom maak 'n draai by Engen op die hoek van Atterbury & Solomon Mahlangu.
0
1
8
@RobbieWessels
Robbie Wessels
5 months
Dis wat gebeur as jy love wat jy doen...
0
0
1