Atterbury Trust
@AtterburyTrust
Followers
1K
Following
179
Media
3K
Statuses
5K
Atterbury Trust ondersteun opvoedkunde en kultuur namens Atterbury Property Holdings. Ons gee om.
Pretoria
Joined June 2014
Soveel pret by Akkerland kleuterskool, waar Atterbury se Wes-Kaapspan saam met ons mede La Gratitude huurders RLB, Neo Argitekte & Plans123, plus Corné van Inzuzo Landscapes, ’n gemeenskapdag deurgebring het. Ons het opknappingswerk gedoen en lekker met die 32 kleuters gespeel!
0
0
0
KYK: Dis tyd vir Atterbury Nasionale Klavierkompetisie & Danita Meiring en 2023 wenner Heinrich Sutton het by Die Groot Ontbyt gekuier om meer te vertel oor wat dit behels & hoe jy dié week die jong pianiste by Fairtree @AtterburyTeater kan kom ondersteun: https://t.co/veL02ZcWU3
0
0
0
By Fairtree @AtterburyTeater is die bekendstelling gehou van Bloei + Blom, ’n unieke koffietafelboek ter viering van Afrikaans se 100ste jaar, met die stories van meer as 200 Afrikaanse baanbrekers. Dit sal ’n oulike Kersgeskenk maak; bestel solank: https://t.co/eotH7ruIJ5
0
0
0
Op Wêreldvoedseldag vier ons die voorreg om saam met @AtterburyProp ’n verskil te maak. Ons Startwell-voedingsprojek voed daagliks meer as 2500 kinders by 58 kleuterskole landwyd. Jou R85 voed ’n kind vir ’n maand, of R1020 vir ’n jaar. Elke bydrae help: https://t.co/lgev8YGPB0
0
0
0
Vier môre Wêreld Voedseldag saam met ons by La Gratitude. Geniet vanaf 07:30 ’n bakkie Startwell-pap in ons kombuis & ondersteun gerus Atterbury Trust/Startwell Foundation se Voedsaam-program: borg ’n kind vir ’n maand (R85) of ’n jaar (R1020): https://t.co/BoSkhLzpJW.
#OnsGeeOm
0
0
0
Baie geluk aan Huis Sonop van @UPTuks, die Algehele Wenner van Atterbury Trust Acappella 2025, en ook die Gehoorgunsteling met hul uitbundige optrede, wat die @AtterburyTeater verhoog behoorlik laat dreun het! Geluk ook aan @theNWU se Veritas (3de) & Tuks se Huis Madelief (2de)!
0
0
1
Atterbury Trust Acappella 2025🎶💙 Baie sterkte aan elke groep wat die 11de Oktober by die Fairtree @AtterburyTeater optree🏆 Jy wil nie hierdie geleentheid misloop nie! 🎟️Kaartjies: https://t.co/INn3HBi374
#akabringdit #akasingdit
0
0
0
Skakel vanmiddag tussen 14:00 en 15:00 in op @PretoriaFM waar Danelle Strydom sal kuier om te gesels oor die Atterbury Trust Acappella 2025 studente sêr-kompetisie wat die komende naweek by @AtterburyTeater plaasvind. Kaartjies by https://t.co/jNe7F8dSVN
0
0
0
Atterbury Trust ondersteun ons beursstudente ook met geleenthede om sakgeld te verdien, en waardevolle werksondervinding vir CVs op te bou; en Die Bosveld buitelug-leefstylpark is die ideale plek om beide te vermag! Lees meer oor dié eiesoortige projek: https://t.co/DR9WFYgwyy
0
0
0
Ons kleuterskool-voedingsprojek verskaf elke dag voedingryke ontbytpap aan meer as 2 500 kinders by 58 skole in 5 provinsies, en hul vordering is meetbaar: 25-30% afname in groeibelemmering. Met jou hulp kan ons nóg meer doen: https://t.co/BoSkhLzXzu KYK: https://t.co/KUsDRcEJKP
0
0
0
Kaartjies vir Atterbury Trust Acappella 2025 verkoop vinnig, so bespreek nou! Die top 11 studente-sêrgroepe oefen dat die biesies bewe vir die gala op 11 Oktober by @AtterburyTeater waar hul die verhoog gaan laat dreun, en jy kan die lekkerte meemaak! https://t.co/0wMOnJFG2G
0
0
0
Atterbury Trust help al 27 jaar om studiedrome te realiseer. As jy ’n verdienstelike student ken met groot drome maar beperkte fondse, moedig hul aan om aansoek te doen vir ’n studiebeurslening vir 2026. Aansoeke sluit 30 Sept, so haas hierheen -> https://t.co/W3yrPyFdvz
0
0
0
Dié Erfenisdag vier ons die ryke erfenis van ons taal. Bloei+Blom, ’n prag koffietafelboek saamgestel deur Nataniël, bevat die stories van 200-plus Afrikaanse baanbrekers: uitvinders, kunstenaars, wynmakers, sjefs, argitekte, operasangers & meer. Bestel: https://t.co/Y4FTAwLIg2
0
0
0
Met sy Elvis Ry Vir Skoolgeld marathon-fietsrit tussen Stellenbosch en Windhoek het @elvisblue meer as ’n miljoen ingesamel ten bate van Atterbury Trust opvoedingsprojekte. Hy deel sy insigte oor die besonderse ervaring: https://t.co/6E4rLgsedH
0
0
0
Met Atterbury Trust se Leersaam-projek word 138 leerders by Laerskole Tuine, Westerlig, Genl Nicolaas Smit en Eden Akademie sedert Januarie daagliks ondersteun met lees, klanke en konkrete wiskunde. Vordering in hul vaardighede is verstommend! #OnsGeeOm #HulpWatWerk
0
0
0
’n Groot Terugploeg dankie aan LFC Milling vir ’n gewaardeerde skenking van ’n hele 450 sakke meel - soveel brode gaan hiermee kan gebak word! Skenkings soos die maak ’n merkbare verskil vir soveel verdienstelike organisasies wat na weerlose mense omsien! #OnsGeeOm #HulpWatWerk
0
0
0
'n Gelukkige mylpaal-verjaarsdag aan @zahn75053944, die goue hart van omgee en dryfveer agter Atterbury Trust en Foundation. Mag jy geseën word met liefde, geluk en vrede vir nog baie jare. Ons is lief vir jou. #OnsGeeOmVirZahn #LekkerVerjaar
0
0
2
Wil jy deel word van die Atterbury Trust studentefamilie? Nou is die tyd om aansoek te doen by ons beursleningprogram om in 2026 verder te studeer. Aansoeke sluit 30 September; lees hier meer, en stuur jou aansoek in: https://t.co/Jr1qpXF7hQ
0
0
0
Koop vandag jou kaartjie vir die bekendstellingskonsert vir Bloei + Blom, die boek wat Afrikaans vier soos nog nooit voorheen nie, op 16 en 17 September by Fairtree @AtterburyTeater. Met Nataniël, die brein agter die boek, @CharlPianoman en spesiale gaste: https://t.co/uTspOIf77x
0
0
0