Explore tweets tagged as #themunga
Jannie is nou net voor Fraserburg en het al byna 700 km agter die blad. Stadig maar seker, trap vir trap, wys hy net weer watter yster hy is. Hou so aan, Jannie! 💪 #TnT #TheyRideAlong #TheMunga #Fraserburg #700km
0
0
1
Baie mooi gedoen, Rika! Sy het haar stage met styl, fokus en ’n groot glimlag ingekry — wat ’n yster! 🚴♀️💪 Nou gee sy oor aan Christian, wat gereed staan om die volgende deel van die pad aan te pak. Die span rol aan met geweldige gees! #TnT #TheyRideAlong #TheMunga
0
0
1
Hier is ’n paar spesiale oomblikke wat julle nog nie gesien het nie — die swaar, die mooi, die snaaks en die heel épiese. Dankie dat julle saam met ons gery het. En belangrikste baie dankie aan al ons borge! #TheyRideAlong #TheMunga
0
0
1
Die wag is verby, die fluitjie het geblaas en die TnT They Ride Along-span is weg! Die eerste pedaalslae is gedoen — nou begin die avontuur vir real. Sterkte aan elke deelnemer wat die lang pad aandurf. Ons staan agter julle! #TnT #TheyRideAlong #TheMunga
0
0
0
Tussen die trap en die stofpad deur het Dok Jannie gou vir mede-ryer Tonie se nek reggestel — multitasking op sy beste! 😄 Niks hou hom terug nie! #TnT #TheyRideAlong #TheMunga
0
0
1
Jannie is by die voet van die Sutherland Berge, nog ’n stap nader aan sy volgende groot mylpaal! Sterkte manne! 💪 #TnT #TheyRideAlong #TheMunga
0
0
4
Magda het Stage 2 van The Munga klaar gemaak! ’n Ongelooflike stuk deursettingsvermoë – sy het elke kilometer aangevat met fokus en ystergees. Baie trots op jou, Magda! Nou is dit tyd vir die volgende skof… #TnT #TheyRideAlong #TheMunga #Stage2 #YsterVrou
0
0
0
Christian is terug! Hy het sy deel gedoen en die energie bly hoog in die span. Nou is Magda weer uit en op pad om haar volgende stage aan te pak! Die TnT They Ride Along-span hou aan beweeg. #TnT #TheyRideAlong #TheMunga
0
0
1
Jannie wys ons hoe prentjiemooi die Karoo lyk! Maar voor hulle lê nog 'n langpad. Go Jannie, ons staan agter jou! #TnT #TheyRideAlong #TheMunga
0
0
1
Hy het nou al meer as 1000 km agter die blad — ’n ongelooflike mylpaal! 💪 Die lyf is moeg, maar die wil is sterk. Aan die trap en aan die gaan! #TnT #TheyRideAlong #TheMunga #JannieOpPad #1000kmPlus #HouAanTrap
0
0
1
Rika vat nou oor vir Stage 3! Vol energie en ’n klomp geesdrif om die volgende deel van die pad aan te pak. Go Rika, ons staan agter jou elke trap van die pad! #TnT #TheyRideAlong #TheMunga #Stage3 #SpanWerk
0
0
0
Die TnT #TheyRideAlong-span het dit gedoen! ’n Groot welgedaan aan Rika, Magda, Hammie, Christian en Bakkies — julle spanwerk, gees en deursettingsvermoë het #TheMunga onvergeetlik gemaak! #TnT #TheyRideAlong
0
0
2
Van die laaste kilometers tot die laaste oomblikke by die eindstreep — die span het elke oomblik geniet en natuurlik ’n paar selfies ook geneem! Rika, Magda, Hammie, Christian en Bakkies het getrap, gelag en mekaar deur die laaste stage gehelp. #TnT #TheyRideAlong #TheMunga
0
0
2
Die TnT They Ride Along-span is op pad na The Munga! Opgewonde en gereed vir die lang pad wat voorlê. Maande se voorbereiding en harde werk kom nou saam – die avontuur begin hier! #TnT #TheyRideAlong #TheMunga #OpPad #AvontuurBegin
0
0
2
Rustige lande, koel oggendlug en net pure Karoo-vrede. Dis hierdie klein oomblikke wat die groot avontuur nóg meer spesiaal maak. #TnT #TheyRideAlong #TheMunga
0
0
2
@TheMunga_ Kenyans are cowards,when Museveni's son Muhoozi said he can capture Nairobi in just a few hours all Kenyans stormed social media lamenting but Muhoozi was in Nairobi yesterday all Kenyans panicked/went mute 🔇 😃 😀 https://t.co/rn9E3IvuI4
The chief of the Defence Forces of Uganda General @mkainerugaba Muhoozi among delegates in Nairobi attending a high level meeting on the conflict in Eastern DRC.
0
1
1