
Erika de Beer
@erikadebeer
Followers
108
Following
11
Media
1
Statuses
18
Wouter Kellerman is nie net briljant nie, maar ook baie snaaks en baie nederig. Melinda Stuurman het fantastiese foto's en video geneem. #Netwerk24 #FlutePainter.
netwerk24.com
Hy het al vir 700 miljoen mense konsert gehou en vir net nege. Hy laat pikkewyne dans en is vir walvisse die fluitspeler van Hameln. Wouter Kellerman se “middeljarekrisis” het pas ’n derde Grammy...
0
0
0
Hoe die olifant wat nie veel slaap nie sy uie uitgedun het
netwerk24.com
As jy Constant van Graan se vrae beantwoord, kan jy in die tronk beland – of agterkom of jy ’n olifant, jagluiperd of heuningvoëltjie is.
0
0
0
Erika de Beer: Ode aan ’n komplekskat
netwerk24.com
Daar is nie altyd plek op jou skoot vir (nog) ’n kat nie, maar in jou hart is daar altyd plek vir nog een, skryf Erika de Beer.
0
0
0
Wilde perd wat met die regte jokkie ver kan ry
netwerk24.com
Pinotage-mense is mense wat stories deel, sê Johan Jordaan van Spier. Erika de Beer het geluister hoe hulle van dié stories vertel.
0
0
0
Terseus Liebenberg, die skerp spies met die sagte hart
netwerk24.com
Een van die beste oomblikke vir Suid-Afrikaners in vanjaar se Olimpiese Spele was toe Jo-Ané van Dyk haar medaljevreugde met haar silwerkop-afrigter gedeel het. Erika de Beer het met Terseus Lieben...
0
0
0
Bewys van lewe: Een van die eerste twee Beeld50-boeke wat in die land aangekom het. Die res is op pad! @Beeld @JonathanBallPub @Netwerk24
0
1
3
RT @BuzzFeed: The adorable moment a baby koala held his mom during her surgery http://t.co/CGRAyJWpVV
http://t.co/NsXt3koY2n.
0
128
0