
Wegtydskrif
@Wegtydskrif
Followers
3K
Following
325
Media
3K
Statuses
9K
Deel in die Weg-ervaring! Lees oor interessante plekke en mense, kyk foto’s, kry resepte én wen gawe pryse. Jou reis begin hier…
Kaapstad
Joined October 2010
[GRATIS] Uit die argief: ⛰️🔥 Die leser Jan Swart en ’n pel kies ’n vyf dae lange wildernisroete in die Drakensberg as die eerste veeldagroete van hulle lewe. Hoe moeilik kan dit nou wees? 😅⚡.🔗 #Drakensberg #WildernisRoete #Avontuur #Staptog.
netwerk24.com
Uit die argief: ’n Vyf dae lange wildernisroete in die Drakensberg wat twee van die hoogste spitse in die land insluit... Dís wat die leser Jan Swart en sy vriend Christiaan Luus kies as die eerste...
0
0
0
Uit Weg Ry & Sleep: 🦁✨Die Kalahari-wildlodge in die Karas-distrik van Namibië het ’n wildreservaat met ’n lieflike 4x4-roete wat daardeur kronkel. Kom ry saam ’n draai. 🛤️🔥.🔗 #Kalahari #4x4 #Namibië #WildReservaat #SandRy #Avontuur.
netwerk24.com
Die Kalahari-wildlodge in die Karas-distrik van Namibië het ’n wildreservaat met ’n lieflike 4x4-roete wat daardeur kronkel. Kom ry saam ’n draai.
0
0
0
🐆 Ongelooflike tonele! Bied jou aan: Jy sien ’n jagluiperdwyfie met haar vyf welpies op soek na prooi. 😱 Dié toneel het hom afgespeel by Babanango Game Reserve! 🔥 .🔗 #Jagluiperd #Wild #BabanangoGameReserve #GrootKatte #SuidAfrika.
netwerk24.com
’n Jagluiperdwyfie en haar vyf welpies wys hul ongelooflike jagvernuf.
0
0
0
😎✨ Hierdie vinnige weergawe van tarte tatin, die klassieke Franse nagereg, is ideaal. Maak nie saak of jy dit met roomys, vla, of net so voorsit nie – jou gaste gaan smul! 🍦😋.🔗 #TarteTatin #VinnigEnLekker #FranseNagereg #HaalUitEnWys.
netwerk24.com
Hierdie vinnige weergawe van die klassieke Franse nagereg is ideaal vir besige dae wanneer jy wil uithaal en wys, maar met min moeite. Maak nie saak of jy dit met roomys, vla, of net so voorsit nie –...
0
0
0
🤯✨Ysland is bekend vir dramatiese landskappe; dis ook gesogte bestemming vir branderplankryers. Dís hoekom die fotojoernalis Jacques Marais en sy seun dié plek vir ’n reünie gekies het. 🌋🏄♂️ .🔗 #Ysland #Avontuur #Vulkaan #PaEnSeun #Noorderlig.
netwerk24.com
Ysland is bekend vir dramatiese landskappe en vulkane wat nog gereeld lawa spu. Maar dis ook ’n gesogte bestemming vir branderplankryers. Dís hoekom die fotojoernalis Jacques Marais en sy seun dié...
0
0
0
[GRATIS] 👵💕 Aletta Lintvelt vertel: “My ouma het ALTYD hierdie poeding gemaak, en vandag nog is dit een van ons familie se gunstelinge!” ❤️✨.🔗 #OumaResep #FamilieTradisie #FluweelPoeding #Nostalgie #Poeding #Nagereg.
netwerk24.com
Aletta Lintvelt se ouma Hannie het altyd dié fluweelsagte poeding gemaak, en vandag nog is dit een van haar familie se gunstelinge. Dit is lekker warm óf koud.
0
0
0
Uit Weg Ry & Sleep: 💪🔥Ulterio Motiv in Pretoria was lank bekend vir sy Toyota Land Cruiser 79-ombouings! 🏆 Maar nou takel hulle ook ander voertuie, soos dié bielie van ’n Ford Ranger!✨.🔗 #UlterioMotiv #LandCruiser #FordRanger #Ombouing #Bakkie.
netwerk24.com
As jy voel jou Ford Ranger se vraggewig is net té pieperig, is die oplossing voor die handliggend: Jy las net nóg ’n as by... en daar gaat jy!
1
0
0
🦋 Hoekom is skoenlappers mal oor dooie verkleurmannetjies? 🦎 .En wat doen daardie feestelike ruspe in jou tuin? 🎄 Ons insekkenner het die antwoorde! 🧠✨.🔗 #Wildlewe #LeserVrae #SuidAfrikaanseNatuurlewe #Vlinders #Ruspes #Natuurfeite.
netwerk24.com
Watter wurmpie is dit dié? En eet vlinders regtig aas? Ons kenners het antwoorde.
0
0
0
Uit Weg Ry & Sleep: 🍲🦴 Johané, ons kosredakteur, het die klassieke kerrielensiesop ’n heel nuwe smaak gegee! 🌟 Die geheime wapen? ’n Murgbeen! 💪😋 Dit maak die sop soveel ryker en smaakliker. 🔗 #Dhal #Kerrielensiesop #Sop #TroosKos #Lekker.
netwerk24.com
Kerrielensiesop – of dhal – is hoofsaaklik ’n vegetariese gereg, maar in die winter kan jy my in ’n wip vang met ’n lekker murgbeen. Dit maak die sop soveel ryker en smaakliker...
0
0
0
🍯 🥐 Baklava is ’n klassieke kombinasie van bros filodeeg, geurige neutvulsel, en verleidelike stroop. 🎉👌 Die eenvoudige bestanddele en metode maak dit perfek vir beginners én gesoute bakkers!.🔗 #Baklava #Soet #Lekker #SuikerTand #KlassiekeNagereg
0
0
0
🐘💙 12 Augustus is Wêreld-olifantdag! Hierdie sagte reuse herinner ons hoekom bewaring so belangrik is. Hul familiebande duur ’n leeftyd tot en hul belangrike rol in die ekostelsel. 🙌✨.🔗 #WêreldOlifantDag #NatuurBewaring #Olifante #SagteReuse.
netwerk24.com
12 Augustus is ’n dag van bewustheid en aksie.
0
0
0
Uit Weg Ry & Sleep: 🛣️ Bushriver Lodge se nuwe kampplek is toeganklik vir almal. Bring jou padwa, gesin én avontuurlus! .✨Dit bied alles: van ’n rustige boskamp tot goeie geriewe en wildkyk. 🔗 #Kampplek #Gesinsvriendelik #Hoedspruit #BushriverLodge #Kamp.
netwerk24.com
Die Bushriver-lodge naby Hoedspruit het ’n nuwe kampplek.
0
0
0
Uit Weg Ry & Sleep: 🎯🏕️ Die Road-Tripper Free Spirit is die perfekte kompromie tussen ’n traandruppel-wa en volledige woonwa: Dit het genoeg leefruimte, maar is steeds maklik om te sleep. 🤸.🔗 #Woonwa #WoonwaKamp #PerfekteGrootte #KampLewe.
netwerk24.com
As jy op soek is na ’n klein woonwa wat jou behoeftes soos ’n handskoen pas, het Chris Erasmus van Kempton Park die antwoord.
0
0
0
🔥🍴 Wie het tyd vir ure agter die potte staan, en dan nog ’n berg skottelgoed agterna skoonmaak? Nie ons nie! 🙈 .👨🍳✨ Ons het 6 maklike resepte vir wanneer jy aandete in ’n kits wil maak!.🔗 #MaklikeResepte #KookSlim #MinSkottelgoed #KookWenke.
netwerk24.com
Wie’t gesê jy moet ure in die kombuis deurbring om ’n lekker maaltyd te berei?
0
0
0
Uit Weg Ry & Sleep: Goeie nuus vir SA se motorbedryf! 🚗✨ Daar is 47 264 nuwe voertuie in Junie verkoop, en 86% van nuwe voertuigverkope is aan gewone Suid-Afrikaners – nie net vlootmaatskappye nie! 💫🌟.🔗 #NAAMSA #MotorVerkope #MotorBedryf #GoeieNuus.
netwerk24.com
Dit lyk of Suid-Afrikaners weer kans sien vir motorpaaiemente ná ’n paar jaar van onsekerheid oor ons land se toekoms.
0
0
0
[GRATIS] Uit die argief: ’n Man, sy kaartboek en sy pasgetroude vrou. wat kan dan nou verkeerd gaan? vra Pierre Steyn😅🗺️ .30 jaar later brand hy steeds om daardie roete weer te ry! 😬 .🔗 #HuweliksHumor #Langpad #RoadTrip #KaartboekAvonture #KZN.
netwerk24.com
Uit die argief: Die voorreg om te kan reis is wonderlik, maar dit kan ook onmin in ’n huwelik veroorsaak.
0
0
0
🥾✨ Nick Dall se droom: Die Inka-staproete! Maar eers. die GROOTSTE uitdaging: Om die beginpunt te bereik! 😅🗺️.Party drome begin met die grootste avonture nog voor jy eers begin! 💪🔥 Hy vertel:.🔗 #InkaRoete #Emmerskoplys #Avontuur #Andes #Peru.
netwerk24.com
Om ’n deel van die antieke Inka-staproete al op die ruggraat van die Andesgebergte langs te beleef was nog altyd op Nick Dall se wenslysie. Maar eers moes hy die roete se beginpunt haal...
0
0
0
🤩🛣️ Mic van Zyl van Weg Ry & Sleep en sy gesin het tydens die skoolvakansie in die pad geval. en hy is opnuut herinner aan ons land se ongelooflike natuurskoon! 🌄 🙌.🔗 #SuidAfrika #TrotsSuidAfrikaans #Gesinstyd #Skoolvakansie #Natuurskoon.
netwerk24.com
Hy en sy gesin het tydens die skoolvakansie in die pad geval – en hy is opnuut herinner aan ons land se natuurskoon en watter ongelooflike voorreg dit is om hier te reis, sê Mic van Zyl.
0
0
0
📍 Cubitje Quap-watergat, Noord-Kgalagadi .🎯 Phil Grobler was daar om berghane af te neem, en dié sessie het geëindig met rooijakkals-aksie! 🦊⚡ Die Kgalagadi verras jou altyd! .🔗 #Kgalagadi #CubitjeQuap #Safari #Avontuur #Fotografie #Rooijakkals.
netwerk24.com
Die Kgalagadi-oorgrenspark is enige wildlewefotograaf se droom. Phil Grobler van Pretoria was daar om berghane af te neem, maar toe daag jakkals se kind op...
0
0
0
🥜🍗 Kamp-wenresep! 🍗🥜 Het jy gedink jy pak grondboontjiebotter in net vir roosterkoek? Dink weer! 😏⚡.Hierdie bederfgereg uit Weg Ry & Sleep gaan harte steel by die kampvuur! 💕🔥.🔗 #GrondboontjieHoender #KampKombuis #BuitelugKook #Lekker.
netwerk24.com
Jy pak nie die grondboontjiebotter nét vir roosterkoek in as jy gaan kamp nie. Hierdie romerige bederfgereg gaan die harte steel.
0
0
1