Struisies
@Struisies
Followers
65
Following
0
Media
0
Statuses
5
Prof.Charl Cilliers van die US kom Maandag 'n baie spesiale personeelontwikkelingsaanbieding by Hoƫrskool Oudtshoorn aanbied vir personeel!
0
0
2
Struisies verwelkom alle nuwe leerders ! Hoop julle word gou deel van die Struisie-familie ! Sien julle Woensdag 7:15 xxxx kanni wag nie <3
0
1
0
Van 2012 se matrieks het 82,6% universiteitsvrystelling behaal - uitmuntende prestasie !!!
0
1
0
Oudtshoorn-tiener red Windhoek-man: OUDTSHOORN NUUSFLITS - Ame Breunissen (17)"n martiekleerder van Hoerskool Ou... http://t.co/JpwxRj4m
0
1
0
Plaaslike leerder onder Wes-Kaap Top 20: OUDTSHOORN NUUSFLITS - Anica Potgieter, 2012-hoofmeisie van Hoerskool O... http://t.co/VHHT39AU
0
1
1