SolidariDirk Profile Banner
Dirk Hermann Profile
Dirk Hermann

@SolidariDirk

Followers
37K
Following
137
Media
1K
Statuses
18K

Bestuurshoof: Solidariteit - Ons help bou aan 'n toekoms waarin ons kinders en hul kinders vry, veilig en voorspoedig sal wees.

Joined May 2013
Don't wanna be here? Send us removal request.
@JacoKleynhans
Jaco Kleynhans
2 days
Socialism versus capitalism. The difference is clear.
29
49
183
@SolidariDirk
Dirk Hermann
14 days
Almost all of our members dislike the ANC, but almost all of our members love the country.
@JojoNqandela
General Jojo Nqandela
15 days
@SolidariDirk Yerrr, what kind of desperation is this? You don't believe in what you posted.🤮
16
17
166
@SolidariDirk
Dirk Hermann
15 days
Well done, Bafana Bafana
@DIRCO_ZA
DIRCO South Africa
15 days
Well done, Bafana Bafana on your 2-1 victory against Angola. Let’s keep the momentum going. #BafanaBafana #AFCON2025 #SportsDiplomacy #SAvsAngola
2
7
34
@SolidariDirk
Dirk Hermann
17 days
Die Solidariteit-banier wat wys dat Suid-Afrika die mees rasgereguleerde land ter wêreld is, is 100% in die kol. Dis nie ons raswette nie, dis die ANC-geleide regering s’n Dit moet uitgeskree word. Die regering omhels die radikale rasideologie plaaslik, maar wil dit na buite
12
60
194
@SolidariDirk
Dirk Hermann
17 days
Die bekende swart intellektueel en skrywer van die boek Affirmative Action Around the World, Thomas Sowell, het ’n ontleding van rasbeleide in Indië, Maleisië, Sri Lanka, Nigerië en die VSA gedoen. Hy wys oortuigend dat rasbeleide misluk, konflik in groepe veroorsaak, eers
17
94
349
@SolidariDirk
Dirk Hermann
17 days
As Suid-Afrika nie die mees rasgereguleerde land ter wêreld is nie, watter land is dan?
16
31
172
@SolidariDirk
Dirk Hermann
17 days
Nog ‘n uistekende artikel van Flip Buys. Flip Buys: Die ware rede waarom SA se linkses Trump so haat
Tweet card summary image
netwerk24.com
Die ANC weet hy is magteloos teen pres. Donald Trump – en daarom haal hy nou sy woede op Solidariteit en AfriForum uit, skryf Flip Buys.
21
51
194
@SolidariDirk
Dirk Hermann
18 days
Dit is hoe die vals meesterverhaal, dat Solidariteit en AfriForum die bron van die dispuut tussen die VSA en RSA is, genormaliseer is. Dit begin deu die ANC, word opgeblaas deur sekere mediahuise, sosiale-media-aktiviste en kommentators, en word herhaal totdat dit “genormaliseer”
25
98
366
@Sakeliga
Sakeliga
18 days
"The new Act introduces the possibility of “nil compensation” - otherwise known as “expropriation without compensation”... or simply confiscation. This significantly compromises the accepted international standard of “fair market value” compensation." 5-minute explainer ⏱️ ⬇️
@Sakeliga
Sakeliga
20 days
🔴 WATCH: South Africa's New Expropriation Laws | Explained in 5 Minutes
14
90
189
@solidariteit
Solidariteit
19 days
“Met leë hande voor my kleinseun op Kersdag.” - André Simpson. ’n SAPD-lid se stem breek ná 5 jaar sonder werk en inkomste. Danksy Solidariteit en ’n KVBA-uitspraak is daar uiteindelik hoop! Lees meer hier: https://t.co/TYg1lRj0J4
Tweet card summary image
aanlyn.solidariteit.co.za
Eers onlangs, danksy Solidariteit se ingryping en ʼn uitspraak van die KVBA, het hy gehoor dat die vyf jaar sonder ʼn werk en ʼn inkomste uiteindelik iets van die verlede is.
1
7
30
@SolidariDirk
Dirk Hermann
24 days
Een van die mees lagwekkende argumente is dat die stryd teen raswette ’n wit ding is. Nog erger: dat dit teen swart mense is, en nóg erger, dat dit ’n wig tussen wittes en swart armes indryf. Raswette maak die ekonomie en poste dood – en dit raak alle Suid-Afrikaners, wit en
Tweet card summary image
netwerk24.com
Piet Croucamp meen Solidariteit se veldtog tydens die G20 was “vreesaanjaend”, maar niks is skrikwekkender as die Bisantynse rasreëls wat tot dié veldtog gelei het nie, skryf Dirk Hermann.
8
46
153
@SolidariDirk
Dirk Hermann
24 days
Veg rasmalheid
@maroelamedia
Maroela Media
24 days
Sakeliga, Neasa pak regering oor rasseklassifikasie
3
8
87
@SolidariDirk
Dirk Hermann
25 days
Ons het ’n afdeling by Solidariteit wat ek die Tranevangers noem. Hulle werk daagliks met mense se smart as gevolg van ’n beroepsbesering of -siekte. Dikwels werk hulle teen tyd en oneffektiwiteit om toekennings by die Ongevallekommissaris te verseker. Tog beur hulle onverpoosd
8
24
139
@SolidariDirk
Dirk Hermann
26 days
Nobody believes this anymore. Everyone (including you) knows it is the ANC’s reckless domestic and foreign policy.
@ShareenSingh8
Shareen Singh
27 days
Who is largely to blame for this - Afriforum, Solidarity, DA's minions in the US....
39
67
444
@SolidariDirk
Dirk Hermann
26 days
Sielkundiges sal hierdie inskrywing, projeksie noem:
@MaxduPreez
Max du Preez
27 days
During the Anglo Boer War, Boers who switched sides & fought for the enemy against their own people as 'Scouts' were called Joiners and Hensoppers. Today's Joiners & Scouts are those Afrikaners who side with a foreign government against the interests of their own people.
15
15
166
@SolidariDirk
Dirk Hermann
26 days
Hoeveel twak kan slim mense nog praat.
@News24
News24 🇿🇦
26 days
The Solidarity Movement may not be committing treason against the state, but it is committing an act of profound strategic disloyalty to the nation, writes Siyabulela Gebe. https://t.co/ahWzgellmo
17
21
194
@SolidariDirk
Dirk Hermann
26 days
Trots, trots, trots!!!! Solidariteit Helpende Hand het 127 winkels landswyd, 30 maatskaplike werkers, 234 takke en 1310 vrywilligers.
4
18
127
@SolidariDirk
Dirk Hermann
26 days
2025 was ʼn jaar van skerp draaie, van onsekerheid, maar ook van groei. Terwyl die wêreld geskuif het onder die gewig van politieke besluiteloosheid en ekonomiese druk, het Solidariteit nie teruggestaan nie. Inteendeel, ons het vorentoe beweeg. Van strategiese verbintenisse
2
12
82
@SolidariDirk
Dirk Hermann
27 days
Rekord!!!! Solidariteit Helpende Hand het die afgelope jaar R65.7 miljoen se studiefondse uitbetaal. Dankie aan al die Solidariteit-lede wat bietjies bydra.
12
72
331