RapportSA Profile Banner
Rapport Profile
Rapport

@RapportSA

Followers
104K
Following
836
Media
6K
Statuses
43K

Toonaangewende Suid-Afrikaanse Sondagpublikasie LEES HIER: https://t.co/B3gzCQj9iJ

Johannesburg
Joined February 2010
Don't wanna be here? Send us removal request.
@RapportSA
Rapport
1 day
Die presidensie het die nasionale dialoog in so ’n mate gekaap dat organisasies soos die FW de Klerk-stigting en die Thabo Mbeki-stigting dit oorweeg om heeltemal te onttrek. Só onthul dr. Christo van der Rheede, uitvoerende hoof van die De Klerk-stigting.
4
6
13
@RapportSA
Rapport
2 days
Sean Erasmus, Boishaai se breier, was maar effens gespanne met 10 minute se speeltyd oor in die naweek se groot Paarl-derby, maar het heeltyd geweet sy span kan die knoop deurhak. Hy sluit hom dié week by Rapport Praat Sport aan. Luister deur die skakel in ons bio.
1
0
1
@RapportSA
Rapport
2 days
Pres. Cyril Ramaphosa se woordvoerders moet leer om hul woorde te tel - en om by die waarheid te hou, skryf Dawie Boonzaaier. Lees meer deur die skakel in ons bio.
Tweet media one
0
0
0
@RapportSA
Rapport
2 days
Dis nie ’n geheim dat die tuin van Eden in die Noord-Kaap was nie. Ek meen, dis tog algemene kennis. En dis in Gariepafrikaans wat die slang vir Eva die roosterbrood gegee het. Nie ’n appel nie. ’n Roosterbrood, skryf Lynthia Julius. Lees meer deur die skakel in ons bio.
Tweet media one
1
0
0
@RapportSA
Rapport
2 days
Daar is nie veel wat Suid-Afrika kon doen om pres. Donald Trump se verhoogde tariewe af te weer nie, skryf Piet Croucamp. Lees meer deur die skakel in ons bio.
Tweet media one
2
0
1
@RapportSA
Rapport
2 days
Julius Malema kan gerus ’n ere-Wilgenhoffer word omdat hy so skepties staan teenoor gesag, skryf oudregter Edwin Cameron. Lees meer deur die skakel in ons bio.
Tweet media one
0
1
2
@RapportSA
Rapport
3 days
Die polisie het drie maande gesloer om ’n verkragtingsaak te open vir ’n Pretoriase kandidaatprokureur, het Rapport verlede week berig. Kol. Brenda Muridili, polisiewoordvoerder in Gauteng, sê die polisie het reeds sy sê daaroor gesê. Lees meer deur die skakel in ons bio.
Tweet media one
0
0
0
@RapportSA
Rapport
3 days
Tharine Pienaar is ’n enkelma wat deur diep waters is. Sy het twee uiteenlopende liefdes in haar lewe ervaar en weet nou wat vir haar gaan werk en wat nie. En as jy nog enkellopend is, moenie vergeet om pret te hê nie, sê sy!. Lees meer deur die skakel in ons bio.
0
0
1
@RapportSA
Rapport
3 days
’n Fratsbesering het Suid-Afrika beroof van die dienste van Philip Henning, die land se grootste Davisbeker-staatmaker die afgelope 12 maande. Lees meer deur die skakel in ons bio.
Tweet media one
0
0
0
@RapportSA
Rapport
3 days
Jy het keuses by aftrede. Oppas vir die soort raad waarmee sommige makelaars kommissie uit jou geld wil maak, skryf Nico van Gijsen. Lees meer deur die skakel in ons bio.
Tweet media one
0
0
0
@RapportSA
Rapport
4 days
Navorsing wys die ure wat sportsterre op hul selfone deurbring, veroorsaak ’n afname in konsentrasievermoë op die veld. Lees meer deur die skakel in ons bio.
Tweet media one
0
0
0
@RapportSA
Rapport
5 days
Die Suid-Afrikaanse Rugbyunie (Saru) is vasbeslote om die Springbokafrigter Rassie Erasmus tot minstens 2031 te kontrakteer. Lees meer deur die skakel in ons bio.
Tweet media one
0
0
0
@RapportSA
Rapport
5 days
Handré Pollard, Manie Libbok of Sacha Feinberg-Mngomezulu . wie is Rassie Erasmus se nr. 1 op nr. 10?. Lees meer deur die skakel in ons bio.
Tweet media one
0
0
0
@RapportSA
Rapport
5 days
Nadat Evan Roos vroeër vanjaar uit Rassie Erasmus se eerste oefengroep gelaat is, was daar praatjies dat dit oor sake weg van die speelveld was. Lees meer deur die skakel in ons bio.
Tweet media one
0
0
0
@RapportSA
Rapport
5 days
Die kern van die Protea-afrigter, Jenny van Dyk, se groep is bepaal nadat Netbal Suid-Afrika (NSA) kontrakte met tien Proteas geteken het. Lees meer deur die skakel in ons bio.
Tweet media one
0
0
0
@RapportSA
Rapport
5 days
Hanlie Retief praat met die oudpolitikus, dr. Naledi Pandor. Lees meer deur die skakel in ons bio.
Tweet media one
1
3
3
@RapportSA
Rapport
5 days
Rapport se paneel kenners het hul beste 100 Afrikaanse boeke van die eeu gekies Nou is dit jou beurt. Lees meer deur die skakel in ons bio.
Tweet media one
0
0
0
@RapportSA
Rapport
5 days
Daar is al meer kommer oor aanvalle en rooftogte in die Tafelberg Nasionale Park. Lees meer deur die skakel in ons bio.
Tweet media one
0
0
0
@RapportSA
Rapport
5 days
Regeringsamptenare hoop steeds Suid-Afrika kan pres. Donald Trump se tariewe van 30% vermy, mits pres. Cyril Ramaphosa hom kan bel. Lees meer deur die skakel in ons bio.
Tweet media one
0
0
0
@RapportSA
Rapport
5 days
ActionSA het die afgelope week vure doodgeslaan oor bewerings dat sy koalisievennote beplan om van sy burgemeester in Tshwane ontslae te raak. Lees meer deur die skakel in ons bio.
Tweet media one
0
0
0