Proe'toria
@ProeToria
Followers
71
Following
6
Media
189
Statuses
201
Proe'toria 2023 is oppad, hou solank 3,4 & 5 Maart 2023 oop!
Monte De Dios Venue, Pretoria
Joined February 2020
LEON & ROCHELLE - FEESORGANISEERDERS KUIER OP ONTBYTSAKE Saterdag vanaf 07:00 - 09:00 op Kyknet, kanaal 144 van DSTV kuier Leon en Rochelle Pheiffer op @ontbytsake. Heruisendings van die program wys Sondag om 07:30 - 09:00 en op Dinsdae en Donderdae tussen 12:30 - 14:00.
0
0
1
๐๐๐ผ๐ผ๐ ๐๐๐๐๐๐๐ - Jemma Catherine se nuutste enkelsnit ๐ Jy kan mรดreoggend tussen 07:00 โ 09:00 op @jacarandafm se FRIDAY LIVE program saam luister waar @JemmaCatherine_ saam die Breakfast with @MartinBester span kuier om luisteraars te vermaak - ๐๐
0
0
1
Maak seker jou kaartjie is gekoop en jou sitplek is geneem om op 5 Maart, om 15:00, vir Demi Lee Moore op die Proe'toria-verhoog by die Pretoria Botaniese Tuine te sien. #proetoria #musiekfees #Proetoriafees #Demilee
0
1
1
Pierre Greeff is reg - is jy? Volg NOU sy raad en SPRING om joune te kry! โ Op 4 & 5 Maart by die Pretoria Botaniese Tuine gaan daar behoorlik fees gehou word saam met van die lekkerste kunstenaars in Suid-Afrika. โ Stalletjies, kos, musiek en kindervermaak - alles op een plek.
0
1
1
Die amptelike program vir die Proe'toria Fees 2023! Kry jou kaartjies NOU vir een van die lekkerste feeste! Ons sien jou daar!
0
1
1
KINDERS ONDER 12 KRY GRATIS TOEGANGโ .โ'n Spesiale speel-area sal hulle ure besig hou. โ BOONOP kom kuier kinders onder 12 gratis saam. โ Volg nou die skakel om jou kaartjie teen โโn SPESIALE prys te kry voor dit te laat is: https://t.co/J4LeCPE1FC
0
1
1
Kaartjies is slegs op 'n Early Bird-aanbod tot en met 31 Januarie. โSpaar R20! Vermy teleurstelling en maak seker julle mis nie uit op die LEKKERSTE fees in PRETORIA nie! Volg nou die skakel: https://t.co/J4LeCPE1FC
0
1
1
Dis byna feestyd en jy kan ook as VIP die fees geniet. Wie wil nou diรฉ kans misloop? Daar is net 'n beperkte aantal kaartjies beskikbaar en met VIP-status ontvang jy die volgende:โ Spesiale BBP-parkering en sitplekโ, 1 gebottelde waterโ, 3 drankiesโ, โn ete โen โn Proeโtoria-hoed
0
1
1
Aandag Proe'toria Fees-aanhangers! ๐ฃ Ons is opgewonde om aan te kondig dat 30% van ons kaartjies al reeds verkoop is. ๐ฑ Volg nou die skakel in ons bio om jou kaartjie teen โn SPESIALE prys te kry voor dit te laat is! #proetoria #musiekfees #Afrikaans #konsert #event #pretoria
0
1
2
Die Proe'tria-fees verras opgewonde feesgangers vir 'n tweede keer met nog 'n gesogte kunstenaar op diรฉ verhoog. Vir die eerste keer in drie jaar is Bobby Van Jaarsveld weer in aksie en ons gaan hom vir die eerste keer na diรฉ lang afwesigheid op die Proe'toria-verhoog kan sien.
0
0
1
๐ฃ๐ฅ๐ข๐'๐ง๐ข๐ฅ๐๐ ๐๐๐๐ฆ ๐ฎ๐ฌ๐ฎ๐ฏ ๐๐ฆ ๐ง๐ฅ๐ข๐ง๐ฆ ๐ข๐ ๐ ๐๐ฅ๐ข๐๐๐ ๐ ๐๐๐๐ ๐๐ฆ ๐๐๐ก ๐ฉ๐๐ก ๐๐๐ ๐๐๐๐ฅ ๐ฆ๐ ๐๐ข๐ฅ๐๐ ๐๐๐ก ๐ง๐ ๐๐ข๐ก๐๐๐!โ Wat โn GROOT voorreg om Maroela Media deel te hรช as een van ons BORGE. Kry jou early bird kaartjies! #proetoria
0
1
1
Ons stel ons eerste verrassingskunstenaar vir ๐ฃ๐ฅ๐ข๐โ๐ง๐ข๐ฅ๐๐ ๐๐๐๐ฆ ๐ฎ๐ฌ๐ฎ๐ฏ bekend! ๐คฉ Julle het gevra en ons het geluister! ๐ Niemand anders as die 2022 naaswenner van die Die Kontrak, Dames en Here, @dodonyoka ! ๐๐๐
0
0
0
๐๐๐๐ฅ ๐๐ฆ ๐ ๐๐ก๐๐๐ฅ ๐๐ฆ ๐ต ๐จ๐ฅ๐ ๐ข๐ข๐ฅ ๐ข๐ ๐๐ข๐จ ๐ฆ๐ฃ๐๐๐๐๐ ๐๐๐ฅ๐๐ฌ ๐๐๐ฅ๐ ๐๐๐๐ฅ๐ง๐๐๐๐ฆ ๐ง๐ ๐๐ข๐ข๐ฃ! โฐ Onthou, jy het net 'n paar uur oor om jou ๐๐ฅ๐๐๐๐๐ก ๐๐๐ง๐ก๐ฎ ๐ฝ๐๐ง๐ kaartjie op te koop voordat die aanbod teen middernag eindig vanaand!
0
0
0
๐๐ฎ๐บ๐ฒ๐ ๐ฒ๐ป ๐๐ฒ๐ฟ๐ฒ: ๐๐ฅ๐๐ก๐-๐๐ข๐จ๐๐ฆ๐ ๐ฉ๐๐ก ๐ช๐ฌ๐! ๐ค Met verskeie no.1-treffers, kan ons nie wag om Irene-Louise Van Wyk in aksie op die gesogte Proeโtoria-verhoog te sien nie! ๐ฅณ Slegs 2 dae oor om jou ๐๐ฅ๐๐๐๐๐ก ๐๐๐ง๐ก๐ฎ ๐ฝ๐๐ง๐ kaartjie op Tixsa te kry!
0
0
0
Ons tekkies gaan behoorlik brand soos wat ons saam Irene-Louise Van Wyk en kunstenaars soos Sunset Sweatshop, Die Heuwels Fantasties, Karlien van Jaarsveld, Martin Bester, Joe Niemand, Ricus Nel, Demi Lee Moore, Jemma Catherine en Die Kontrak-wenner, Samantha Leonard gaan dans!
1
0
0
๐ฃ๐ฅ๐ข๐'๐ง๐ข๐ฅ๐๐ ๐๐๐๐ฆ ๐ฎ๐ฌ๐ฎ๐ฏ ๐๐ฆ ๐ง๐ฅ๐ข๐ง๐ฆ ๐ข๐ ๐ ๐ข๐ก๐ง๐ ๐๐ ๐๐๐ข๐ฆ ๐๐ฆ ๐๐๐ก ๐ฉ๐๐ก ๐๐๐ ๐๐๐๐ฅ ๐ฆ๐ ๐๐ข๐ฅ๐๐ ๐๐๐ก ๐ง๐ ๐๐ข๐ก๐๐๐!โ Daar is slegs 2 dae oor om jou ๐๐ฅ๐๐๐๐๐ก ๐๐๐ง๐ก๐ฎ ๐ฝ๐๐ง๐ kaartjie op @tixsa_co_za te kry! #proetoria #musiek
0
1
1
๐๐ฎ๐บ๐ฒ๐ ๐ฒ๐ป ๐๐ฒ๐ฟ๐ฒ: ๐๐๐ ๐ ๐ ๐๐๐ง๐๐๐ฅ๐๐ก๐! Ons is so opgewonde om Jemma Catherine vir โn derde keer LIVE by die ๐ฃ๐ฅ๐ข๐โ๐ง๐ข๐ฅ๐๐ ๐๐๐๐ฆ te sien! ๐ฅณ Moet nie uit mis op diรฉ ๐๐๐๐๐ ๐ฝ๐๐๐๐ผ๐๐๐๐. Kry jou kaartjies op @tixsa_co_za
https://t.co/J4LeCPE1FC
0
1
1
๐ฃ๐ฅ๐ข๐'๐ง๐ข๐ฅ๐๐ ๐๐๐๐ฆ ๐ฎ๐ฌ๐ฎ๐ฏ ๐๐ฆ ๐ง๐ฅ๐ข๐ง๐ฆ ๐ข๐ ๐ธ๐๐ธ๐ก๐๐ง ๐๐ฆ ๐๐๐ก ๐ฉ๐๐ก ๐๐๐ ๐๐๐๐ฅ ๐ฆ๐ ๐๐ข๐ฅ๐๐ ๐๐๐ก ๐ง๐ ๐๐ข๐ก๐๐๐!โ Proe'toria is baie opgewonde en trots om kykNET as een van ons borge aan te kondig. ๐คฉ Kry jou kaartjies op @tixsa_co_za
#Kyknet
0
1
1
๐๐ฎ๐บ๐ฒ๐ ๐ฒ๐ป ๐๐ฒ๐ฟ๐ฒ, ๐๐ถ๐ฒ-๐๐ผ๐ป๐๐ฟ๐ฎ๐ธ ๐ช๐ฒ๐ป๐ป๐ฒ๐ฟ: ๐ฆ๐๐ ๐๐ก๐ง๐๐ ๐๐๐ข๐ก๐๐ฅ๐! ๐ค ๐ฃ Special Early Bird โ R 180 ๐คฉ VIP Early Bird โ R350 ๐ Kinders onder 12 kry gratis toegang Moet nie uit mis op diรฉ ๐๐๐๐๐ ๐ฝ๐๐๐๐ผ๐๐๐๐ โญ @tixsa_co_za
0
1
1
Jy het 3 dae oor om jou kaartjies teen 'n spotgoedkoop prys te kry. ๐ฅณ In plaas van om 'n ongesonde wegneemete te koop, klik sommer nou op die link in ons bio en kry jou kaartjies terwyl dit nog teen 'n ๐๐ฅ๐๐๐๐๐ก ๐๐๐ง๐ก๐ฎ ๐ฝ๐๐ง๐ tarief aangebied word! ๐๏ธ
0
0
0