Dr. E.G.Jansen
@Jansies
Followers
1K
Following
90
Media
95
Statuses
3K
Ons streef altyd na uitnemendheid. Ons doel is om energieke, gelukkige jongmense, wat produktiewe en funksionele burgers kan wees, aan die samelewing te lewer.
Boksburg, Suid-Afrika
Joined January 2010
Marizaan van der Linde is as Speler van die Wedstryd aangewys in Oos-Gauteng O.18 se wedstryd teen die Northern Blues. Oos-Gauteng het die wedstryd wat in Stellenbosch gespeel is, met 2-0 gewen.
instagram.com
0
0
0
Hiermee die naweek se rugby uitslae teen Hoërskool Monument. #JansenRugby #JansenTrots
instagram.com
0
0
0
'n Lieflike dag vir skolesport by Jansen. Mag gees, uithouvermoë en passie seëvier!
instagram.com
0
0
1
Hiermee die skakel vir Saterdag se rugbywedstryde teen Hoërskool Monument: Begin om 8:00 https://t.co/lSQHASyqVq
instagram.com
0
0
0
Baie geluk aan ons seunspan met hulle goeie tennisuitslae teen Hoërskool Brandwag #JansenTennis #JansenTrots
instagram.com
0
0
0
Baie geluk aan ons hokkiedogters met hulle wonderlike uitslae teen Benoni High School! Jansen het elke wedstryd gewen! Wel gedaan! #JansenHokkie #JansenTrots
instagram.com
0
0
0
Baie geluk aan ons rugbyseuns met hulle uitslae teen Helpmekaar Kollege! #JansenRugby #JansenTrots
instagram.com
0
0
0
Baie geluk aan ons rugbyseuns met hulle goeie uitslae teen HS Waterkloof! #JansenRugby #JansenTrots
instagram.com
0
0
0
Baie geluk aan ons hokkiedogters met hulle wonderlike uitslae teen HS Jeugland! Jansen het elke wedstryd gewen! Wel gedaan! #JansenHokkie #JansenTrots
instagram.com
0
0
0
NEEM KENNIS: REVUE INLIGTING Daar sal geen revue-oefening vanaand wees nie. Oefening skuif na volgende Dinsdag. Jansengroete.
instagram.com
0
0
0
NEEM KENNIS: BELANGRIK INLIGTING Met die oog op die naderende eksamen, sluit die skool op Dinsdag en Woensdag om 13:00. Al die periodes word steeds gevolg. Jansengroete.
instagram.com
0
0
0
Hiermee die skakel vir vandag se Netbal teen HS Jeugland: https://t.co/bS7gyauO6Q Wedstryde begin om 15:00
instagram.com
0
0
1
Baie geluk aan ons hokkiedogters met hulle goeie uitslae teen HS Marais Viljoen! #JansenHokkie #JansenTrots
instagram.com
0
0
0
Hiermee die skakel vir vandag se Rugby teen HS Marais Viljoen: https://t.co/H2sZzOxf3C Wedstryde begin om 08:00
instagram.com
0
0
0