HSWonderboom Profile Banner
Hoërskool Wonderboom Profile
Hoërskool Wonderboom

@HSWonderboom

Followers
742
Following
1
Media
5
Statuses
2K

Die amptelike Twitter blad van Die Hoërskool Wonderboom. Ons help mense hul doel bereik!

Pretoria, Suid-Afrika
Joined March 2013
Don't wanna be here? Send us removal request.
@HSWonderboom
Hoërskool Wonderboom
7 years
Interhuis Landloop
0
0
0
@HSWonderboom
Hoërskool Wonderboom
7 years
WISKUNDE: Wonnies skryf Wiskunde Olimpiade Rondte 2
0
0
1
@HSWonderboom
Hoërskool Wonderboom
7 years
OUD WONNIE: Baie geluk aan Corlien Venter, wat die afgelope week in Omaruru, Namibië aan die Namibiese nasionale kampioenskappe deelgeneem het in die SA Vroue o/30 span.
0
0
0
@HSWonderboom
Hoërskool Wonderboom
7 years
TENNIS: Baie geluk aan die Eerste span seuns wat Hartbeespoort 41-26 wen. Die Wonnies is trots op julle!
0
0
0
@HSWonderboom
Hoërskool Wonderboom
7 years
Mnr & Mej Wonnie: Hierdie asemrowende geleentheid vind plaas op 2 Mei 2019 om 18:00. Kaartjies is beskikbaar by Juf C van Zyl teen R50 per persoon. Kaartjies sal ook by die deur beskikbaar wees. Sien julle daar.
0
0
0
@HSWonderboom
Hoërskool Wonderboom
7 years
HOKKIE: Uitslae teen Akasia. Welgedaan hokkie bokkies! 14A wen 1-1 15A gelykop 0-0 16A wen 1-0 2des gelykop 0-0 1stes wen 1-0
0
0
0
@HSWonderboom
Hoërskool Wonderboom
7 years
Dansakademie se "movie"-aand.
0
0
0
@HSWonderboom
Hoërskool Wonderboom
7 years
Wonnies hokkie: Baie geluk aan die volgende spanne. Hulle het Vrydag die reën trotseer en mooi uitslae behaal teen Prestige Collage! O 14 1-1 gelyk O16 2-0 gewen 2des 2-0 gewen 1stes 1-0 gewen. Baie geluk aan die hokkie bokkies!
0
0
0
@HSWonderboom
Hoërskool Wonderboom
7 years
OPEDAG vind môre, 8 April 2019 plaas. Kom besoek ons gerus en beleef die 'regte' Wonnie-ritme saam met ons!
0
0
0
@HSWonderboom
Hoërskool Wonderboom
7 years
Kom maak 'n draai by ons Opedag op Maandag, 8 April 2019 om 16:00!
0
0
0
@HSWonderboom
Hoërskool Wonderboom
7 years
Mnr en Mej Wonnie 2019 kenmekaardag.
0
0
0
@HSWonderboom
Hoërskool Wonderboom
7 years
OPEDAG 2019: Kom besoek ons tydens Opedag op 8 April om 16:30!
Tweet card summary image
facebook.com
OPEDAG 2019: Kom besoek ons tydens Opedag op 8 April om 16:30!
0
0
0
@HSWonderboom
Hoërskool Wonderboom
7 years
Besigheidstudies 2018-matrikulante
facebook.com
Besigheidstudies 2018-matrikulante: Neem kennis!
0
0
0
@HSWonderboom
Hoërskool Wonderboom
7 years
Wiskunde Week: Breek die geheime kode... Wonnies sit koppe by mekaar om vergelykings op te los 🌸
0
0
0
@HSWonderboom
Hoërskool Wonderboom
7 years
KLEURFEES: Die jaarlikse kleurfees vind op 15 Maart 2019 plaas. Die koste vir die kleurfees is R100.00 p.p. wat die volgende insluit: Gewone klere, gratis ritte op die waterglybane en twee sakkies verfkleure op...
0
0
0
@HSWonderboom
Hoërskool Wonderboom
7 years
KLEURFEES: Die jaarlikse kleurfees vind op 15 Maart 2019 plaas. Die koste vir die kleurfees is R100.00 p.p. wat die volgende insluit: Gewone klere, gratis ritte op die waterglybane en twee sakkies verfkleure op...
0
0
0
@HSWonderboom
Hoërskool Wonderboom
7 years
Wiskunde Week: 35 Wonnies skryf Wiskunde Olimpiade!!
0
0
0
@HSWonderboom
Hoërskool Wonderboom
7 years
HOKKIE: Die 0/14's en eerstespan se blikskud Vrydag. Hulle samel fondse in vir hulle toer wat gedurende die vakansie plaasvind.
0
0
0
@HSWonderboom
Hoërskool Wonderboom
7 years
WISKUNDE WEEK: Toets jou geheue...die Wonnies speel lekker met Wiskunde!
0
0
0