LuisterFM
@FmLuister
Followers
123
Following
0
Media
35
Statuses
37
Luister!FM 90.6 glo in egtheid. Daarom ontmoet ons omroepers ons luisteraars op ‘n persoonlike vlak binne hulle leefwêreld.
Port Elizabeth, South Africa
Joined April 2018
Dis tyd vir Spitstyd weeksdae (15:00 - 18:00) saam met Rian Strydom jy weet wat beteken dit, dis amper huistoe gaan tyd, gaan maak vir jou n lekker koppie koffie sit agter oor en geniet die program saam met Rian terwyl hy en Tobie jou veilig by die huis kry.
0
0
2
Linda Sampson neem jou verder tussen 12:00 en 15:00. Sy staan in vir Jaco de Villiers met die program Aktueel met trots geborg deur Bidvest McCarthy Pre- Owned.
0
0
0
Jacques Kilian kuier saam jou tussen 09:00 en 12:00 op die program "Da Vat Hy" elke Maandag,Dinsdag en Woensdag. Gesels saam met Jacques op ons sms stelsel 33 667 (R1.50) per sms,of op ons Whats App lyn in die ateljee 082 33 33667 (standaard tariewe geld)
0
0
1
Donderdagoggend gesels Gerrit Gertjie De Jager met die legende Gert Van Tonder (tussen 8 en 9) net hier op Luister FM 90.6 "Jou Lekker Luister Stasie"
0
0
1
Woensdagmiddag om 13:10 kuier Thys die Bosveldklong saam met Jaco de Villiers in die ateljee. Hulle gesels so bietjie oor sy musiekloopbaan en waarmee Thys tans besig is. Skakel in en maak seker jy mis nie hierdie gesprek. Stuur jou vragie vir Thys deur na 33667 (koste van R1.50)
0
0
1
Is jy reg vir "Kuier Klanke" met Andre van Zyl, hy neem jou verder tussen (18:00 - 21:00) net hier op Luister!FM 90.6
0
0
0
Rian Strydom neem jou veilig huistoe, 🏎️ op Spitstyd weeksdae (15:00 - 18:00) net hier op Luister!Fm 90.6, hy hou jou op hoogte van die nuus,weer,verkeer,Sport, Finansies en hy bring ook n lekker raaisel net vir jou. 😀
0
0
2
Jaco de Villiers doen verslag : Die Southern Kings sal voortaan bekend staan as die Isuzu Southern Kings, nadat Isuza SA bekendgemaak het dat hulle die nuwe borg van die Southern Kings sal wees. #IsuzuSouthernKings
0
0
1
Jaco de Villiers is volgende op die lug met Aktueel😀 met trots geborg deur Bidvest McCarthy pre-owned Port Elizabeth (12:00 - 15:00) net hier op Luister!Fm 90.6 "Jou Lekker Luister Stasie"
0
0
0
😀Goeie more😀 Dis tyd om klaar te maak vir werk, ons weet dis hartseer dis Maandag😱,maar ons het net wat jy nodig het om jou dag en week op die regte nood te laat begin, "Die Groot Bek Brekfis" met Gerrit net hier op Luister!FM 90.6 "Jou Lekker Luister Stasie" skakel nou in.
0
0
0
Jy luister nou na Jaco de Villiers op Aktueel weeksdae 12:00 - 15:00 net hier op Luister!Fm 90.6 "Jou Lekker Luister Stasie"
0
0
0
Dis tyd om jou batterye te "Herlaai" saam met Lucinda Kapp net hier op Luister!FM 90.6 "Jou Lekker Luister Stasie" Onthou om ons te volg op die volgende sosiale netwerke en bly op hoogte van alle sake: Twitter: @FmLuister Intsagram: @LuisterFm
0
0
0
Dis Woensdag aand en dit beteken dis tyd vir die "Woensdag Opskop" saam met Lourenco en Sunette 18:00 - 21:00 net hier op Luister!FM 90.6 "Jou Lekker Luister Stasie" laat die errrrrrrre! val waar hy wil Lourenco :-D
0
0
0
Die manne (Jaco en Marius) hou jou ophoogte van al die nuutste sport sake (17:00 - 18:00) hier op Luister!FM 90.6 "Jou Lekker Luister Stasie" Onthou om ons te volg op die volgende sosiale netwerke en bly op hoogte van alle sake: Twitter: @FmLuister Intsagram: @LuisterFm
0
0
0
Rian Strydom neem jou huistoe 15:00 - 17:00 op "Spitstyd" net hier op Luister!FM 90.6 "Jou Lekker Luister Stasie" Onthou om ons te volg op die volgende sosiale netwerke en bly op hoogte van alle sake: Twitter: @FmLuister Intsagram: @LuisterFm
0
0
0
Volgende aan die beurt is "Aktueel" saam met Jaco de Villiers 12:00 - 15:00 net hier op Luister!FM 90.6 "Jou Lekker Luister Stasie" Onthou om ons te volg op die volgende sosiale netwerke en bly op hoogte van alle sake: Twitter: @FmLuister Intsagram: @LuisterFm
0
0
0
Goeie more hoop julle is reg vir die "Groot Bek Brekfis" saam met Gerrit de Jager net hier op Luister!FM 90.6 "Jou Lekker Luister Stasie" Onthou om ons te volg op die volgende sosiale netwerke en bly op hoogte van alle sake: Twitter: @FmLuister Intsagram: @LuisterFm
0
0
0