Ek Grap Net! Profile
Ek Grap Net!

@EkJokeNet

Followers
6K
Following
3
Media
9
Statuses
505

Kaapstad
Joined July 2011
Don't wanna be here? Send us removal request.
@EkJokeNet
Ek Grap Net!
2 years
Haarkapper aan die dogtertjie wat koekies eet in die salon: "Jy gaan hare op jou koekie kry!" Dogtertjie: "Dis reg, hopelik nice tiete ook!.
0
0
0
@EkJokeNet
Ek Grap Net!
2 years
Wat het n ginikeloog en pizza baker in gemeen? Altwee kan dit ruik ,maar mag dit nie eet nie!.
0
0
0
@EkJokeNet
Ek Grap Net!
9 years
Brakpan ma aan dogter op troue"Frik sal sy kosbaarste besitting wil insit waar jy piepie?Ag kak ma!hoe gaan hy sy Cortina in die wasbak kry?.
0
1
4
@EkJokeNet
Ek Grap Net!
10 years
Jan werk by die dieretuin by navrae. 'n Persoon stap in en vra: "Het julle enige Vakature?Jan:Vakatiere? Ons het nie eers vakken leeus nie!.
0
4
2
@EkJokeNet
Ek Grap Net!
10 years
Vrou koop nuwe simkaart en wil haar man opchat.Sy sms hom van nuwe no:Ek mis jo skat.Hy sms:Ek bel jou later,die vetgat staan in die kombuis.
0
1
1
@EkJokeNet
Ek Grap Net!
10 years
Snoek verkoper: "Hiers djou snoek" Man ry verby en sê: "Wat vra julle vir daai snoek?"Verkoper: "Ons vra hulle niks, wil djy hulle iets vra.
0
1
2
@EkJokeNet
Ek Grap Net!
10 years
Ek dink my ouers eet kerse, want elke aand sê my pa vir my ma: "Maak dood die kers en gee my 'n stukkie!.
0
1
2
@EkJokeNet
Ek Grap Net!
10 years
Wat noem jy dit wanneer iemand die toiletseat mis kak?.'n Drukfout.
0
1
4
@EkJokeNet
Ek Grap Net!
10 years
Piet neem n blinde girl bed toe.Girl:"Goeie bliksem Piet, jy't die grootste penis wat ek al ooit my hande gehad het!Piet:"Jy trek my been!.
0
1
3
@EkJokeNet
Ek Grap Net!
11 years
Ek't my bene gebrand in die son en die apteker gee my Viagra. Hy sê ek moet dit drink 10min voor slaap,dit sal die lakens van my bene af hou.
0
3
3
@EkJokeNet
Ek Grap Net!
11 years
Tweet media one
0
1
0
@EkJokeNet
Ek Grap Net!
11 years
Tweet media one
0
0
1
@EkJokeNet
Ek Grap Net!
11 years
Man & vrou baklei.Vrou bel haar Ma: hy't al weer met my baklei,ek gaan by Ma kom bly!'Ma:Nee,hy moet betaal vir sy fout, ek kom by julle bly.
1
1
2
@EkJokeNet
Ek Grap Net!
11 years
Vrou:My man sê ek doen niks wat sy asem wegslaan nie"Vriendin:En toe wat maak jy.Toe moer ek sy asma pompie weg,dit behoort die ding te doen.
0
0
0
@EkJokeNet
Ek Grap Net!
11 years
My ma het gesê als met "te" is nie goed vir jou nie, dit sluit nou goed in soos groen-te en vrug-te. Maar sy was heel verkeerd oor tie-te!!.
0
0
1
@EkJokeNet
Ek Grap Net!
11 years
Kondome waarborg nie meer veilige seks nie. 'n Vriend van my het een gedra en die buurvrou se man het hom geskiet.
0
0
0
@EkJokeNet
Ek Grap Net!
11 years
Jasser Arrafat het 3 seuns, n verkragter, n moffie en n dief. hul name is Parrafat, Ballasfat en Allesfat. .
0
1
2
@EkJokeNet
Ek Grap Net!
11 years
Oom word deur welsyn besoek in aftreeoord. Wat doen julle heeldag? "S.E.K.S." Geskok vra die dame, die heeldag? Ja. Sit, Eet, Kak & Slaap.
0
1
1
@EkJokeNet
Ek Grap Net!
11 years
My buurman se kar was gesteel,maar nadat hy deur kruisondervraging was met Barry Roux,twyfel hy nouself of hy die kar gehad het! #BarryRoux.
0
7
4
@EkJokeNet
Ek Grap Net!
11 years
Piet:Moenie my by die werk pla.Ek het n belangrike pos met 6500 mense onder my"Koos:Moenie kak praat nie,jy sny net gras in die begraafplaas.
0
2
3