π§¨βββ§π§¨
@CheekyGat84
Followers
6K
Following
50K
Media
2K
Statuses
21K
#FireStarter, #TroubleMaker #TequilaDrinker Loving life π₯π·πΈ What is our next adventure? Living my best life!
South Africa
Joined June 2013
"I have a soft heart but a fierce mouth... I'm like a Christmas card written by Gordon Ramsay." π
3
0
34
Ek sien die manne met die trokke ry deesdae baie mooi! Niks meer jaag vir ons nie! #DieselPrysSuck Isuzu Rocks! π€π»
5
0
6
Ek moet June Canada toe - en die plan was om in dubia te stop... Ek wonder of die drama gan oor wees teen dan, wat dink julle?
Daai klein fireworks display in die midde ooste gaan ons nog hard aan die bal byt. Dis n groot issue. Dit gaan nie stop by die petrolpomp nie... Alles gaan duurder word, en as Eskom uit geld uit hardloop vir die diesel wat hulle so brand, gaan ons binnekort weer beurtkrag he.
3
1
7
Research.... girls is iemand hier al vir n Endometrial ablation?! Werk dit? Wat is die consequences? Inbox my n bietjie samblief man?
2
0
4
Ek sien nou die... toe besef ek, Socials is gif vir n relationship. Ek kry ons jong mense jammer!
2
0
13
Stry met my... daar is niks so lekker soos vars beddegoed en glad geskeerde bene nie!
13
1
68
Happy saturday boys en girls! Moenie te veel suip nie... die tannie is op die koffie!
5
2
31
Its official, ek is besig om oud te word! Niks lekkerder as onder die komberse in die nat JHB weer nie!
7
0
44
Mens kry 2 tipes mense.. een se ek sal jou laat weet, en die ander se ek sien jou 10uur daar.
1
0
8
Mense... het julle al mooi na die Indiese Krieket span se name gekyk, liewe fok karen! Dit is te veel vir my vuilgat brein π€£π€£π€π€
6
0
13
#Kakpraat tyd: se bietjie vir my, as jy nou jou partner los... hou jy al jou ex se fotos op jou socials dat die volgende een kan gan snoep? π€£π€£π€£
4
0
2
Daar is niks so lekker soos jou eerste koppie koffee na jy tande geborsel het nie π€π»
2
0
10
Kyk as n mens so kan werk ne... dan doen jy iets reg!
16
3
159
Al wat ek weet, die mense in die kaap bestuur kak π€£π€£π€£
16
1
58