Caroline Bosch
@CarolineBosch80
Followers
124
Following
12
Media
38
Statuses
849
Sangeres, Videograaf, Vrou, Volgeling van Ons Here.
Pretoria, South Africa
Joined November 2016
Die begin van n Heerlike Bobotie. My maag grom al van die hongerte. Wens julle kon die aroma in die kombuis ruik.
0
0
0
LONG overdue... New album in the making. Kan nie wag nie.
0
0
0
Ai die goeie ou dae. Die bedryf is leeg sonder jou my vriend. Daar was net een van jou soort.
facebook.com
Ai die goeie ou dae. Die bedryf is leeg sonder jou my vriend. Daar was net een van jou soort.
0
0
0
Gister se show by Die Eiland - Pub & Grill was n FEES. Baie dankie aan almal wat daar was, dit was nou n lekker show. Ons maak weer so
0
0
0
Het vanoggend n heerlike dag gehad saam ons span AMA Promotions by n beautiful venue Villa Rosa Wedding Venue. Hou Facebook dop, n HEERLIKE Country show wat daar gaan plaasvind
facebook.com
Het vanoggend n heerlike dag gehad saam ons span AMA Promotions by n beautiful venue Villa Rosa Wedding Venue. Hou Facebook dop, n HEERLIKE Country show wat daar gaan plaasvind
0
0
0
Set-up done. Almost time to rumble :) :) love wat ons doen. Dankie vir die ligte Blackie Swart dit maak n groot verskil — at Van Der Stel Pretoria
facebook.com
Set-up done. Almost time to rumble :) :) love wat ons doen. Dankie vir die ligte Blackie Swart dit maak n groot verskil
0
0
0
Enjoying the music. Thanks Bernie — at Upperdeck Restaurant, Hartbeespoort
facebook.com
Enjoying the music. Thanks Bernie
0
1
1
Ons nuwe toevoeging tot ons huisgesin. Ontmoet vir Zues en Zorro. Ek gaan hulle opvreet terwyl hulle nog klein is :) :) ons oudste "snowy" pas hulle op asof dit haar eie is. Baie dankie Sussa Juanita Grobler en swaar Stephan, dit beteken baie vir ons. — feeling wonderful
0
0
0
From my website, a page of 20+ live-clip videos from my gigs over the past year or two.
0
0
0
“HOW HARD DID AGING HIT YOU” challenge🙌🏼 Upload your “first” ever profile pic and your most recent profile right next to it😱❤️❤️❤️❤️
0
0
0