@libertyddw
Net Nog 'n Aap
6 months
Feria dag Montevideo Uruguay πŸ‡ΊπŸ‡Ύ Jy kan als daar kry Goedkoper as enige winkel πŸ˜‰ Vandag was koffie en see plakkies Jy kan jou dop ook koop daar πŸ˜…
Tweet media one
1
2
51

Replies

@libertyddw
Net Nog 'n Aap
6 months
Ma jy moet mooi kyk Die plekkies sonder pryse - maak hul die prys πŸ˜… Gelukkig ken ek al my β€˜verskaffers’ πŸ˜„
1
0
2
@libertyddw
Net Nog 'n Aap
6 months
Elke barrio of buurt het sy eie ene. Hoef nooit vΓͺr uit jou buurt te ry. Ma ja feria in n duurder area se pryse wys ook waar jy bly
0
0
2
@libertyddw
Net Nog 'n Aap
6 months
@raffles9090 Ja πŸ‘πŸ’ͺ Daar is nou al meer belangstelling. Dink penarol het selfs begin om ietsie te betaal vir spelers Het ook navraag gekry vanaf n vorige Boland afrigter vir geleenthede hier Sal seker n rukkie nog vat maar die groei is gesond
0
0
0