Explore tweets tagged as #vertrou
@TannieAmerika
Tannie
2 months
Glo. Vertrou. Wag geduldig. Iets beters is op pad.
0
0
0
@Marieka55006602
🐱Ƙïțțƴ🇮🇱✝️🕯🎲🌎🍔😶‍🌫️
11 months
ñ Baie mooi dag vir my X mense , geniet hom, moenie bang wees nie, vertrou ,hou aan, hou uit, gee woemma , en glimlag , dis dalk al wat nodig is 🫖☕️
4
0
24
@ConCaracal
Conscious Caracal 🇿🇦
7 months
In die derde en finale episode van my In gesprek met Professor Koos Malan reeks gesels ons oor selfbeskikking, Artikel 235 van die Suid-Afrikaanse grondwet, die "Kill the Boer"-uitspraak, en die vraag: Kan jy op die howe vertrou? Skakel: https://t.co/ZBSznfSm9n
9
18
41
@jandirkbosch
Jan-Dirk Bosch
4 months
Mense word eensaam omdat hulle verraai word deur elke persoon in wie hulle hul vertrou stel.
3
1
24
@SchalkdT
Schalk
3 days
@B4BRADvB Sterkte Brad. Vertrou alles sal goed afloop 🙏🏻🙏🏻
1
0
1
@TannieAmerika
Tannie
2 months
Die Here is altyd net mooi betyds. Hy is 'n "regte tyd, regte plek" Here. "Verkeerde tyd, verkeerde plek" wense gaan jou net frustreer. Hy weet wanneer dit die regte tyd, die regte plek, die regte mens is en wanneer om die deur oop te maak. Vertrou Sy tydsberekening.
0
0
3
@Marieka55006602
🐱Ƙïțțƴ🇮🇱✝️🕯🎲🌎🍔😶‍🌫️
1 year
Goeie More, vertrou op God
5
1
24
@Jy_weet_mos
MiddleklasBoemelaar
4 months
Die vrou is mos deel van die Soros groep. Moet haar nie vertrou nie.
0
0
0
@no_more_liesZA
Marguerite
26 days
Dis tyd vir die Ooms om beheer te vat. Ons het Ooms nodig wat oms kan vertrou met ons land se kinders en hulle toekoms.
@maroelamedia
Maroela Media
26 days
Die politikus en die prokureur | VF+ het twéé burgemeesterskandidate in Tshwane https://t.co/WM6HjpjaHC
0
0
4
@jandirkbosch
Jan-Dirk Bosch
3 days
Om op God te vertrou moet elke dag van voor af begin asof niks nog gedoen is nie.
1
0
18
@Net_Tertia
Tertia / Tiffie #TeamSteve
2 months
Mooi dag vir almal God het jou lief net soos wat jy is en Hy sal jou ontmoet waar jy is, vertrou net op Hom.
0
0
2
@jacques65645
Jacques Du Plooy
5 days
@Nina_clo Glo en vertrou
0
0
1
@MagdaVenterT
🦋🦋Magda Venter🦋🦋
27 days
Soms wil ons alles self verstaan, self beheer en self regmaak, maar God sê: Laat los. Vertrou My. Wanneer jy ophou om net op jou eie denke staat te maak en op God te vertrou, maak jy plek vir Sy wysheid, vrede en leiding. God sien wat jy nie kan sien nie. Goeiemôre, seënwense🙌🏻
6
0
23
@ElnaJoubert
♡ 𝓔𝓵𝓷𝓪 𝓙 ♡
6 months
Geloof Hoop Liefde “Vertrou op die Here met jou hele hart en steun nie op jou eie insig nie. Ken Hom in al jou weë, en Hy sal jou paaie gelyk maak.” -Spreuke 3:5-6 Begin jou week met Gebed wetend God is in beheer nou en altyd Goedheid en Guns
2
0
9
@Hyundaitucsonv6
Gatvol Mechanic
4 months
Het toe nie op gegaan nie..want weer eens het ek nie my eie werk vertrou nie 💔..maar soos gewoonlik was alles reg vanoggend en die water 💧 het geloop sonder enige lekke en die client was 110% happy..💪💪🥳🥳🥳🥳🥳
@nichola_anne
Nichola-Anne
4 months
@Hyundaitucsonv6 Goeiemôre Adriaan👋🏻☕️ Dit gaan rustig hier dankie, vertrou jy is veilig op die berg! Sterkte met die werkery!🛐🤗 Hoe gaan dit met jou Moeder se gesondheid?
1
0
4
@Meraai2015
meraai🌼
6 months
Heerlike Dinsdag. Die duiwel is los in die wêreld. Ek voel soos kitty hier onder en vertrou nêrens meer die vrede nie. Wees veilig. ☕️🌺🌷
2
1
21
@FrikS05061751
FrikS
2 days
@JDEGOEDE @Pricilla732 Vertrou die aankomende afsny laag gaan verligting bring
1
0
2
@WitblitsNuus
Witblits se Nuusflits
3 months
"Ek het geld nodig, Witblits. Die soort geld wat jy net kry as jy bereid is om sekere dinge te doen." Dis hoekom ek haar vertrou. Isabella lieg nie oor wie sy is of wat sy wil hê nie. Sy's eerlik oor haar oneerlikheid. Gif en Glamour- lees gratis op Kindle Unlimited
1
2
2
@emilejoubert
Emile Joubert
3 months
As voormalige joernalis wat in SA en VSA gewerk het, vertrou ek nuus-draers wat oor interne meganismes beskik om hul feite te verifeer. En om foutiewelike feite reg te stel. Dis 'n verantwoordelike beroep. Nie 'n seepkis-kaserne nie. Ja, ek's ouskool, en trots daarop
@RoryDuncan1966
Rory Duncan
3 months
@emilejoubert Vertel ons
19
2
14