Hommeltuie kan ‘n arendsoog oor jou landerye én vee hou en die raai uit boerdery haal. Só sê ‘n landboumaatskappy wat 80 000 ha kontantgewasse in projekte elders in Afrika bestuur – uit die RSA!