Beeld Profile Banner
Beeld Profile
Beeld

@Beeld_Nuus

Followers
276,897
Following
1,903
Media
22,491
Statuses
157,549
Explore trending content on Musk Viewer
@Beeld_Nuus
Beeld
2 years
Saterdag, 17 Desember in Beeld.
Tweet media one
8
13
104
@Beeld_Nuus
Beeld
3 months
’n Dag voordat hy beëdig word as die nuwe minister van openbare werke en infrastruktuur, het Dean Macpherson die kabinet en parlementslede laat weet dat geen nuwe kantore, huise of meubels aangeskaf sal word nie. Lees Woensdag in Beeld.
Tweet media one
3
22
58
@Beeld_Nuus
Beeld
2 years
TRAGIES. Sussie en 3 boeties in Boksburg-ontploffing dood @MarelizeB
Tweet media one
15
16
37
@Beeld_Nuus
Beeld
2 years
Die voormalige Springbokslot-vuurvreter Bakkies Botha het ongedeerd uit sy bakkie geklim nadat dit verskeie kere gerol en selfs gat oor kop geslaan het in die reënweer in Pretoria toe hy op pad was om sy Toyota Land Cruiser vir ’n diens te neem. 👉🏼
Tweet media one
0
1
24
@Beeld_Nuus
Beeld
10 years
Tweet media one
1
24
31
@Beeld_Nuus
Beeld
4 years
Môre (5 Oktober 2020) in Beeld.
Tweet media one
66
8
30
@Beeld_Nuus
Beeld
11 months
“Die Malmesbury-missiel was soos ’n masjien.” Só beskryf Jacques Nienaber sy bielie-flank Pieter-Steph du Toit se byna bomenslike vertoning van 28 duikslae in Saterdag se Wêreldbeker-eindstryd. 👉 #Springboks #allblacks #rugby #RWC @hendrikcronje71
Tweet media one
1
4
27
@Beeld_Nuus
Beeld
2 years
KYK || Ná 184 jaar bly Afrikaners steeds getrou aan die gelofte van hul voorouers, het Marné Scholtz, woordvoerder van die Voortrekkermonument in Pretoria, gesê nadat byna 20 000 mense Vrydag daar saamgetrek het om Geloftedag te vier. 👉
Tweet media one
Tweet media two
3
2
26
@Beeld_Nuus
Beeld
10 years
Drastiese verskuiwing in magsbalans tussen ANC en opposisie lê voor met #Cosatu -skeuring, skryf @JanniedeLange . http://t.co/NGHNFZ0si6
0
1
25
@Beeld_Nuus
Beeld
3 years
So lyk Beeld se voorblad op 18 November 2021.
Tweet media one
1
2
27
@Beeld_Nuus
Beeld
9 years
Villiers: Gewapende rowers is Dinsdag deur boere, polisie, veiligheidspersoneel gevang. http://t.co/SEbn5uruUa http://t.co/PcUmvTEzag
Tweet media one
3
14
23
@Beeld_Nuus
Beeld
10 years
’n Hewige donderstorm het Maandag groot skade in Upington en die omliggende dorpe veroorsaak. http://t.co/9a5tm2O2V8 http://t.co/TDJdkRr65w
Tweet media one
0
3
19
@Beeld_Nuus
Beeld
9 years
Tweet media one
0
4
24
@Beeld_Nuus
Beeld
8 years
Kry môre Beeld vir 'n uittreksel uit @steve_hofmeyr se toespraak wat hy by die Kaapstad-persklub sou lewer. Dis afgelas. @barnardbeukman1
Tweet media one
4
12
24
@Beeld_Nuus
Beeld
2 years
Die sanger Steve Hofmeyr se broer Johann is Dinsdagmiddag in die ouderdom van 56 jaar dood. 👉 || @steve_hofmeyr
Tweet media one
2
0
23
@Beeld_Nuus
Beeld
8 years
Tweet media one
0
4
20
@Beeld_Nuus
Beeld
11 years
'Te veel Christene meen hulle is God se spietkops' http://t.co/ET5fGYnv1W
8
10
20
@Beeld_Nuus
Beeld
9 years
Bobby van Jaarsveld se foto saam met Pippie Kruger lok groot belangstelling. http://t.co/ktT49JloOr @bobbyvjaarsveld http://t.co/wBIzCgyZTS
Tweet media one
2
6
23
@Beeld_Nuus
Beeld
3 years
Die gholflegende @garyplayer (85) se vrou, Vivienne, is oorlede. Die Player-egpaar het in Januarie hul 64ste huweliksherdenking gevier. ➡️ | #GaryPlayer @Nico_Gous
Tweet media one
3
1
21
@Beeld_Nuus
Beeld
4 years
Môre (12 Mei 2020) in Beeld.
Tweet media one
2
6
20
@Beeld_Nuus
Beeld
8 years
'Afrikaans hoef nie gebabysit te word nie' skryf @steve_hofmeyr in #SaterdagBeeld @barnardbeukman1
Tweet media one
0
9
19
@Beeld_Nuus
Beeld
8 years
'Afrikaans hoef nie "gebabysit" te word nie,' skryf @steve_hofmeyr in #SaterdagBeeld @barnardbeukman1
Tweet media one
1
11
19
@Beeld_Nuus
Beeld
4 years
So lyk Beeld se voorblad op 27 Julie 2020.
Tweet media one
1
7
18
@Beeld_Nuus
Beeld
3 years
“Hy sal wil hê dat ons nou ’n vuurtjie bou en ’n glasie klink. So dit is wat ek nou gaan doen en ek raai almal aan om dit vir Theuns te doen, hy sou dit nie anders wou gehad het nie,”so het Kurt Darren gesê.➡️ | #theunsjordaan
Tweet media one
1
4
18
@Beeld_Nuus
Beeld
3 years
Die sanger en aktivis Steve Hofmeyr (57) se toestand “verbeter by die dag” nadat hy verlede maand #Covid19 opgedoen het. ➡️ | #SteveHofmeyr #COVID19 @anevanzyl16
Tweet media one
6
0
18
@Beeld_Nuus
Beeld
3 years
So lyk Beeld se voorblad op 6 September 2021.
Tweet media one
13
3
14
@Beeld_Nuus
Beeld
3 years
Die akteur Ben Kruger (64) is Dinsdagaand aan #Covid19 dood. Lees verder >>> | @AJOpperman
Tweet media one
2
7
17
@Beeld_Nuus
Beeld
3 years
’n Student van Pretoria wil hom tot die hof wend nadat die Raad vir Gesondheidsberoepe van Suid-Afrika (RGB) glo geweier het om sy aansoek om registrasie by dié raad af te handel omdat sy honneursgraadsertifikaat in Afrikaans uitgereik is.
3
1
17
@Beeld_Nuus
Beeld
10 years
Dubbele geluk vir sangeres Carike Keuzenkamp - sy is kankervry en 46 jaar getroud. http://t.co/EeNN8yV2Je http://t.co/FptrD40Q9u
Tweet media one
1
12
18
@Beeld_Nuus
Beeld
10 months
Sy is in die wolke met haar tyd en kon nie vir meer gevra het as ’n nuwe Suid-Afrikaanse marathonrekord en ’n Olimpiese kwalifiserende tyd nie. Só het Gerda Steyn uit Spanje gesê. Lees die berig hier:
Tweet media one
0
3
16
@Beeld_Nuus
Beeld
10 years
Prag-foto's van ons nuwe Mej. Wêreld Rolene Strauss. http://t.co/c9n6NgtutY
0
5
16
@Beeld_Nuus
Beeld
10 years
MT @PaulivW : Die Pistorius broer en suster troos #OscarPistorius van weerskante af. Sy tannie vryf oor sy kop. Lemnaeler erg ontsteld.
4
4
15
@Beeld_Nuus
Beeld
4 years
Plaasmeisie slaan aanvaller katswink @alettaafrika ➡️
Tweet media one
1
5
15
@Beeld_Nuus
Beeld
2 years
PAS BEKEND | Janusz Walus, wat die SAKP-leier Chris Hani in 1993 vermoor het, word na byna 30 jaar agter tralies uit die tronk vrygelaat. Volg dit regstreeks. 👉 || #JanuszWalus #ChrisHani
Tweet media one
1
2
16
@Beeld_Nuus
Beeld
9 years
Fotogalery: Herleef die stryd tussen die Bokke en die Drake op Twickenham. [Foto: AP] http://t.co/SsFWI1GMAT http://t.co/0bZzZh9QBg
Tweet media one
0
7
14
@Beeld_Nuus
Beeld
1 year
So lyk Beeld se voorblad op 26 Augustus 2023.
Tweet media one
1
2
16
@Beeld_Nuus
Beeld
9 years
Leeus slaan spyker in Bul-doodskis in laaste sekondes. http://t.co/OQdX6l1jZv (Foto: Gallo Images) http://t.co/QzLkCydnFC
Tweet media one
1
6
15
@Beeld_Nuus
Beeld
3 years
🔴 REGSTREEKS - Huldeblyke vir #TheunsJordaan stroom in |
Tweet media one
0
1
15
@Beeld_Nuus
Beeld
9 years
20 jr. later: Kyk hoe lyk '95 se Wêreldbeker-Bokke nou. #1995reunited http://t.co/82opqMpwtv http://t.co/YNu9q8Bu9H
Tweet media one
2
17
15
@Beeld_Nuus
Beeld
10 years
Mej. Wêreld: Rolene Strauss is Volksrust se trots - kyk foto's uit haar kinderjare. http://t.co/Ka8Hb8gYqR http://t.co/uDdP01kKJr
Tweet media one
1
5
14
@Beeld_Nuus
Beeld
11 years
#Griekwastad -moordverhoor: Volg vanmiddag die regstreekse twiets hiér: http://t.co/AtD0WUHgQ2
2
0
14
@Beeld_Nuus
Beeld
4 years
Tweet media one
2
1
15
@Beeld_Nuus
Beeld
2 years
John Steenhuisen moes ná die nasionale verkiesing in 2019 die stukke optel toe hy November as tussentydse leier van die #DA gekies is. Mense het gesê die DA is dood, maar Steenhuisen het nie saamgestem nie. || @jsteenhuisen
2
5
15
@Beeld_Nuus
Beeld
10 months
Om saam skool te gaan, saam te studeer en dan saam ’n dokter te word, is iets wat ’n mens nie in woorde kan omskryf nie.
1
3
15
@Beeld_Nuus
Beeld
8 years
Vervolg Malema soos vir Sparrow, skryf @rhodakadalie1 vandag in Beeld. @barnardbeukman1
Tweet media one
1
14
14
@Beeld_Nuus
Beeld
7 years
BREKENDE NUUS - En die nuwe leier van die #ANC is #CyrilRamaphosa . | #ANC54 #ANCConference |
Tweet media one
0
2
15
@Beeld_Nuus
Beeld
4 years
Die Namakwaland het haar mooiste bont blomrok in agt jaar aangetrek. @anenabphoto ➡️
Tweet media one
0
2
14
@Beeld_Nuus
Beeld
9 years
. @helenzille sê die regering is ’n komplekse dier. Sy gee ons 'n kykie agter die gordyne. http://t.co/W8OeGzhQ14 http://t.co/KfkMQ8WyEA
Tweet media one
2
7
12
@Beeld_Nuus
Beeld
2 years
Beeld se voorblad op 21 Januarie 2023.
Tweet media one
0
4
14
@Beeld_Nuus
Beeld
9 years
Tweet media one
0
5
12
@Beeld_Nuus
Beeld
6 years
‘DA kan hele vrot Noordwes regruk’ @SusanCilliers
0
6
13
@Beeld_Nuus
Beeld
4 years
Môre (27 Februarie 20201) in Beeld.
Tweet media one
1
1
14
@Beeld_Nuus
Beeld
2 years
“Elton Jantjies moet nou vasgevat word. Êrens moet hy ’n les leer.” So sê Swys de Bruin, die Springboklosskakel se eertydse afrigter by die Lions, oor die jongste skandaal waarby Jantjies betrek word. 👉
Tweet media one
4
2
14
@Beeld_Nuus
Beeld
1 year
▶️ KYK || Vandeesweek in Die Onderhoud met Mia Spies praat Die Wes-Kaapse premier, Alan Winde, oor druk weens semigrasie na sy provinsie, kommer oor Koeberg en rusies oor Rusland. Kyk die volledige onderhoud op Netwerk24. ➡️ || @miaspies
4
6
13
@Beeld_Nuus
Beeld
6 years
. @afriforum hof toe oor grondgrypers op De Wildt @MarietieLouw
0
5
13
@Beeld_Nuus
Beeld
9 years
Kaptein Fantasties lei #Proteas na reekssege: #SAvENG
Tweet media one
0
3
13
@Beeld_Nuus
Beeld
1 year
’n Egpaar van Malmesbury wat 70 jaar gelede trou aan mekaar beloof het, sê dis net genade dat hulle vandeesweek dié besonderse mylpaal kon vier.
0
2
13
@Beeld_Nuus
Beeld
3 years
So lyk Beeld se voorblad op 12 April 2021.
Tweet media one
1
3
12
@Beeld_Nuus
Beeld
5 years
IN FOKUS | Koronavirus: Alles wat jy moet weet ▪️Vir deurlopende nuus, ontledings en al die feite, volg @Netwerk24 se dekking soos wat dit ontvou hier ➡️ || #Covid19 #Covid19SA #Coronavirus #CoronavirusSouthAfrica
Tweet media one
34
2
7
@Beeld_Nuus
Beeld
11 years
Google wys Kurt en Karlien is die gewildste Afrikaanse sangers op YouTube. http://t.co/BM2RiCzeAa
3
7
13
@Beeld_Nuus
Beeld
3 years
So lyk Beeld se voorblad op 27 November 2021.
Tweet media one
2
2
13
@Beeld_Nuus
Beeld
3 years
Die laaste foto wat van Marizanne Strydom (20) geneem is ’n dag voor haar dood was simbolies van hoe sy gelewe het: Vry op haar perd se rug met haar hond langs haar en met die sagte lig van die son wat oor die Vrystaatse veld ondergaan. ➡️
Tweet media one
0
0
13
@Beeld_Nuus
Beeld
4 months
Sprake dat die sluiting van Beeld binne maande kan kom, in ’n berig deur Moneyweb Donderdag, was vir ons redaksie ook nuus. Lees Vrydag in Beeld.
Tweet media one
1
2
13
@Beeld_Nuus
Beeld
10 years
#Spotprent : Klap! . . . en betaal, is die wet van Transvaal. http://t.co/48Jp3AezYA
Tweet media one
0
6
13
@Beeld_Nuus
Beeld
9 years
SA boere se pyn: 'Ek voel soos ’n bedreigde spesie. Ek is wit en ’n boer. Ek is bedreig. Ek is gatvol.' http://t.co/jc458SXYXA
2
28
12
@Beeld_Nuus
Beeld
10 years
@KarlienVanJ het uitgetroon by die Ghoema-pryse vir Afrikaanse musiek. http://t.co/sf3LaSlgEr http://t.co/iYZWgJRDf4
Tweet media one
5
7
13
@Beeld_Nuus
Beeld
2 years
▶️📸 KYK HIER || Leerlinge van die Hoër Tegniese Skool Drostdy in Worcester het mense se harte aangegryp met hul optrede tydens ’n atletiekbyeenkoms waar ’n gr. 8-leerling die 400 m in sy rolstoel voltooi het met die hulp van matrieks. 👉
Tweet media one
0
0
13
@Beeld_Nuus
Beeld
10 years
Beeld se voorblad vir Maandag, 15 Desember 2014. Besoek http://t.co/7nd7sz1J69 vir nog nuus. http://t.co/BICSxPy5N8
Tweet media one
1
9
13
@Beeld_Nuus
Beeld
3 months
Die bekamping van korrupsie sal beslis sy belangrikste taak wees as die nuwe minister van korrektiewe dienste, sê dr. Pieter Groenewald, leier van die VF Plus. Lees Dinsdag in Beeld.
Tweet media one
0
3
13
@Beeld_Nuus
Beeld
11 years
RT @Nuus24 RT @CornelvHeerden : #Vaaldam van vêr met donker wolke wat nog reën voorspel. http://t.co/5Qii3oXnbp
2
14
12
@Beeld_Nuus
Beeld
2 months
Hy het nog nie eens sy matriekbaadjie en skoolskoene weggepak nie, maar reeds die Groen-en-goud oor sy kop getrek en ’n silwermedalje om sy nek gehang. Die 18-jarige Bayanda Walaza is een van Suid-Afrika se staatmakers by vanjaar se Olimpiese Spele in Parys.
Tweet media one
0
2
12
@Beeld_Nuus
Beeld
2 years
André de Ruyter, uitvoerende hoof van #Eskom , is glo in Desember vergiftig. 👉Chris Yelland, energiekenner, het aan Netwerk24 gesê De Ruyter het ’n klag van poging tot moord by die polisie aanhangig gemaak. LEES MEER ➡️ @chrisyelland @Eskom_SA
Tweet media one
1
6
12
@Beeld_Nuus
Beeld
2 months
Geen diskriminerende taal oor ras is gebruik in die WhatsApp-boodskappe waarvoor 12 leerlinge aan die Pretoria High School for Girls geskors is nie. Gevolglik kan hulle nie aan wangedrag skuldig bevind word nie. Lees Saterdag in Beeld.
Tweet media one
3
5
12
@Beeld_Nuus
Beeld
2 years
Nadat die radiopersoonlikheid Mark Pilgrim byna 64 dae in die hospitaal deurgebring het waar hy kankerbehandeling ontvang het, het hy sy lewensmaat, Adrienne Watkins, Oujaarsdag gevra om te trou. 👉 || #markpilgrim #southafrica #news #radio
Tweet media one
0
1
12
@Beeld_Nuus
Beeld
10 years
RT @PieterDuToit : "Dalk moet iemand vir @steve_hofmeyr res van volkslied se woorde leer" - Koos Kombuis in Beeld môre http://t.co/lKDjHV06Mx
Tweet media one
18
16
12
@Beeld_Nuus
Beeld
1 month
Ja, noem hom maar “oom Pieter”, maar as jy agter tralies is of daar hoort, moet jy nie dink hy gaan jou soos ’n nefie of niggie behandel nie. Die minister van korrektiewe dienste het met Erika de Beer gesels. Lees Vrydag in Beeld.
Tweet media one
1
3
12
@Beeld_Nuus
Beeld
4 years
Beeld se spotprent op 8 Junie 2020. #cartoon #NDZ #FITA #day73oflockdown
Tweet media one
0
0
12
@Beeld_Nuus
Beeld
10 years
Spotprent: 'Mac, nou weet jy hoekom ek nooit, nooit my dag in die hof wil hê nie!' #GerrieNel http://t.co/uJsrDzsQww http://t.co/UKjAK5yOXx
Tweet media one
1
30
12
@Beeld_Nuus
Beeld
5 months
Die Noordwes-Universiteit ken ’n eredoktorsgraad aan die Springbok-breier Rassie Erasmus toe.
0
0
12
@Beeld_Nuus
Beeld
2 years
Die radio-en-televisiepersoonlikheid Jeremy Mansfield is Maandagoggend dood. Kanker is vroeër vanjaar by hom gediagnoseer. 👉🏼 #JeremyMansfield #RIPJeremyMansfield #RIP #RIPJemery
Tweet media one
1
1
12
@Beeld_Nuus
Beeld
9 years
RT @AdriaanBasson Die kampioene van 2015 @Beeldtrofee vir makro-skole, Hoërskool Garsfontein! @BereRugby http://t.co/Ba3QpNkcrE
Tweet media one
0
9
11
@Beeld_Nuus
Beeld
4 years
Môre (27 Julie 2020) in Beeld.
Tweet media one
2
2
11
@Beeld_Nuus
Beeld
2 months
Die regering se magte om aan dokters voor te skryf waar hulle moet werk, is ongrondwetlik verklaar. Lees Donderdag in Beeld.
Tweet media one
0
4
12
@Beeld_Nuus
Beeld
2 years
So lyk Beeld se voorblad op 25 April 2022.
Tweet media one
0
2
12
@Beeld_Nuus
Beeld
3 years
#Covid19 eis veteraan-akteur: ‘Ben is daar bo’ | @AJOpperman
0
2
10
@Beeld_Nuus
Beeld
3 years
So lyk Beeld se voorblad op 8 Desember 2021.
Tweet media one
0
3
12
@Beeld_Nuus
Beeld
3 years
Tweet media one
0
2
12